Virtual Concert 2021
28:10
2 жыл бұрын
NWU PUK-Koor/Choir Trailer 2017
1:21
Пікірлер
@michaelsataiwan
@michaelsataiwan 2 ай бұрын
Niks is so mooi soos die pragtige musiek uitgevoer deur ‘n universiteits koor. Ek kan vir ure en ure luister en weggevoer word na ‘n plek wat baie naby aan die hemel is. Wat ‘n voorreg vir elke student wat kan deel wees van hierdie engele skouspel. My oë het sommer nat geword met die seënwense gesange aan die einde. Wat n trots vir hierdie wonderlike universiteit! Mag die Here julle almal ryklik seën!
@Meerkat1503
@Meerkat1503 4 ай бұрын
Briljant
@DCLayclerk
@DCLayclerk 4 ай бұрын
I don’t even speak Afrikaans (although a little Dutch) and I am utterly captivated by this piece! Well done, all!
@g.f.w.6402
@g.f.w.6402 4 ай бұрын
Ich mag die typisch holländischen Gebäude im Hintergrund.
@bokkieclaassen371
@bokkieclaassen371 5 ай бұрын
So asenrowind pragtig: lieflik!❤
@KutlwanoMolebatsi-zr2bx
@KutlwanoMolebatsi-zr2bx 6 ай бұрын
The best choir in South Africa ,no doubt,no debate on that ,if this was a competition i would recommend a full score for them. Phenomenonal ,outstanding ,excellent ,superior is their singing ,UTTERLY FLAWLESS ❤🎉i love it
@PetroGenis
@PetroGenis 6 ай бұрын
Puik!
@thobzin5742
@thobzin5742 7 ай бұрын
❤❤❤😢👏👏👏👏👏👏
@janvermaak9971
@janvermaak9971 8 ай бұрын
Pragtig
@MasterVerloc
@MasterVerloc 9 ай бұрын
Sshjoe julle.....dis pragtig. Daar was n ui naby my oë nou is daar net trane
@Juan-Pedro6612
@Juan-Pedro6612 10 ай бұрын
Very good performance, great listening to you, very much appreciated ❤! Thank you.
@ingridvittinghoff5922
@ingridvittinghoff5922 10 ай бұрын
Good like it Bravo❤
@OrganforheartandsoulEvaRamstec
@OrganforheartandsoulEvaRamstec 11 ай бұрын
Beautiful 💖 💖 💖
@hendrikjordaan865
@hendrikjordaan865 Жыл бұрын
😢
@CharlCillie
@CharlCillie Жыл бұрын
Spelling van sy van is Cillié, nie Cilliers nie, dis my oupa gewees 🙂
@Zazajc702
@Zazajc702 Жыл бұрын
Baie dankie. As ouer wie se hart brand om jul optredes by te kan woon, maar hopeloos te vêr is, waardeer ek jul videos verskruklik baie. Hoop om eendag 'n lewendige optrede by te kan woon. Weereens baie dankie vir hierdie KZbin kanaal. Nou kan ek ook deel wees van my seun se koor lewe. ❤❤❤❤
@neljongste1956
@neljongste1956 Жыл бұрын
Wat bysonder moi
@cedrickhowoseb9932
@cedrickhowoseb9932 Жыл бұрын
Who is the composer?
@bessiekeun6119
@bessiekeun6119 Жыл бұрын
Pragtige lied baie mooi uitgevoer.
@francoislct
@francoislct Жыл бұрын
💜
@NaturallYouFood
@NaturallYouFood Жыл бұрын
Loved it, thank you
@rikosnyders7461
@rikosnyders7461 2 жыл бұрын
Pragtig, baie dankie
@ivyngobeni5922
@ivyngobeni5922 2 жыл бұрын
😇I FEEL IT
@marinamostert6870
@marinamostert6870 2 жыл бұрын
Prof Gawie, studentedae op Stellenbosch.
@hennanel7021
@hennanel7021 2 жыл бұрын
Pragtig,,!!! H. Nel
@friedavanderwalt1663
@friedavanderwalt1663 2 жыл бұрын
Die eenvoud van die woorde en melodie roer my hart
@robertfaulkner5275
@robertfaulkner5275 2 жыл бұрын
Super performance!
@josuelberdin
@josuelberdin 2 жыл бұрын
Great performance, many thanks!!!
@gersonkanduuombe5949
@gersonkanduuombe5949 2 жыл бұрын
Did this song in Namibia many years back. very powerful and spiritual song.
@riethawinterbach7530
@riethawinterbach7530 2 жыл бұрын
PRAGTIG
@marithaeloff2275
@marithaeloff2275 2 жыл бұрын
ongelooflik mooi!! trots op julle!
@aristasaunders693
@aristasaunders693 2 жыл бұрын
Sjoe… hoendervleis!
@francoispelser6900
@francoispelser6900 2 жыл бұрын
Beautiful🙌
@orange_lemoen3175
@orange_lemoen3175 2 жыл бұрын
The top choir in the country!!
@waldopotgieter6297
@waldopotgieter6297 2 жыл бұрын
Waar kry ek bladmusiek vir die!? Ek sal baie graag dit wil doen saam met ons koor!
@rorisangreginaldmolokwane3310
@rorisangreginaldmolokwane3310 2 жыл бұрын
Proud to be NWU alumni
@vanzylgmp4475
@vanzylgmp4475 2 жыл бұрын
Soooo mooi. Luister dit oor en oor. Dankie.
@Inster579
@Inster579 2 жыл бұрын
Being a part of this project was one of the most fulfilling experiences of my student life. Thank you, PUK-Choir 👏🏻🔥
@vanzylmeister
@vanzylmeister 2 жыл бұрын
Baie mooi! Suiwer klank en goeie harmonie.
@jeffreymelusi2370
@jeffreymelusi2370 2 жыл бұрын
It has a lot of performing art massage that brings back all that lost academic culture
@phyllisjohst6481
@phyllisjohst6481 2 жыл бұрын
Ek het Elke oomblik van hierdie Video geniet Baie dankie ❤️
@deborahkiese9585
@deborahkiese9585 2 жыл бұрын
Love this!!!!
@celiapretorius5742
@celiapretorius5742 2 жыл бұрын
Mooi julle! Baie trots.
@rhynokriek
@rhynokriek 2 жыл бұрын
Baie mooi! Die Puk-koor was nog altyd 'n lekker koor - van Awie van Wyk se dae af.
@louise19808
@louise19808 2 жыл бұрын
Pragtig :)
@lismabotha1954
@lismabotha1954 2 жыл бұрын
Sjoe...dit was pragtig!!!
@carienhoffman2991
@carienhoffman2991 2 жыл бұрын
Ongelooflik kosbaar! Baie dankie!
@jacqueslinde7247
@jacqueslinde7247 2 жыл бұрын
Ek kry skoon hoendervleis. Wel gedaan. Kan nie wag om ‘n konsert weer te beleef in lewende lywe nie.
@dyllandebeer5599
@dyllandebeer5599 2 жыл бұрын
'n Lekker luister. Wel gedaan.
@samueldelange3390
@samueldelange3390 2 жыл бұрын
Miss this choir so much!