Dewald Wasserfall - Oorleef
3:16
3 жыл бұрын
Dewald Wasserfall - Kwarantyn KFC
3:31
Пікірлер
@RubenTheart-e7y
@RubenTheart-e7y 12 күн бұрын
Die is regtig n mooi song van dewald wasserval ek love die song
@MckaylaTarr-n8s
@MckaylaTarr-n8s 26 күн бұрын
Di song hou my sterk as daar slegte dae kom
@MariaTruter-iz7jw
@MariaTruter-iz7jw 29 күн бұрын
Ek wil jou ook he baie graag ❤
@DrikieOlivier
@DrikieOlivier Ай бұрын
Wow Ruan dis awesome ek love dit jy is sooo amazing 👌
@gerhard-jx4rn
@gerhard-jx4rn Ай бұрын
A good women keeps a man together and stays with him forever/ myne het weggeloop na 37 jaar
@salomienbetten178
@salomienbetten178 2 ай бұрын
Sing Dewald .. sing net asseblief.
@marissakotze5505
@marissakotze5505 4 ай бұрын
So cool!
@hugofourie7966
@hugofourie7966 4 ай бұрын
mooi lied!
@simoneking6151
@simoneking6151 4 ай бұрын
Nog altyd 'n gunsteling!
@CobusDerrenberg
@CobusDerrenberg 4 ай бұрын
NICE SONG 👉👍👌✨
@gregoryscheepers4298
@gregoryscheepers4298 4 ай бұрын
👌🏼
@suzettesmit5031
@suzettesmit5031 5 ай бұрын
PRAGTIG!!! Dewalt Wasserval
@engeladewaal4543
@engeladewaal4543 7 ай бұрын
❤❤❤❤❤
@JcBrits-pv5zo
@JcBrits-pv5zo 9 ай бұрын
try to listen to this song whaiel it rans and u wassieng dishes
@adelleboshoff8097
@adelleboshoff8097 10 ай бұрын
❤❤❤
@daniellacornebotha8448
@daniellacornebotha8448 10 ай бұрын
Dis so mooi
@leandrahollander9952
@leandrahollander9952 10 ай бұрын
My motivation liedjie om my te help motivated te bly in my besigheid
@v.a4387
@v.a4387 11 ай бұрын
Stop de wald endenem gad stap enem cillder
@LucasJohannesVanDyk
@LucasJohannesVanDyk Жыл бұрын
Wat n mooi musiekvideo dankie dewald wasserfall love jou musiek❤
@Danielle-xq5xy
@Danielle-xq5xy Жыл бұрын
Ek het so 6 jaar terug die liedjie geluister en hy is nog steeds wonderlik❤❤❤❤
@blessedbmashira1898
@blessedbmashira1898 Жыл бұрын
Ilike this song
@mandaengelbrecht-dk8sj
@mandaengelbrecht-dk8sj Жыл бұрын
Gxsugfssujdsfhxzyhdswjfzfuqetyyvfsduhdsrtufssrtiyedfsyhfrhsgsgyususystsysysysysgsgysysygsgsgysysgsgsgyshshsh😭🤦‍♀️🙍‍♀️🤦‍♀️
@cheneycollins635
@cheneycollins635 Жыл бұрын
Ek het in Amsterdam gebly vir 'n ruk en die liedjie voel vir my soos 'n liefdesbrief aan Amsterdam uit my pen uit. Dis alles wat ek nog altyd gevoel het (en steeds doen). Ek gaan oor 'n maand na 8 jaar terug om te kuier, maar ek weet ek gaan van vooraf weer hartgebroke wees wanneer ek moet groet.
@RealityOffset
@RealityOffset Жыл бұрын
jy bly me held!
@brianvandijken6608
@brianvandijken6608 Жыл бұрын
Heel mooi numer
@manda6068
@manda6068 2 жыл бұрын
Gs😭
@manda6068
@manda6068 2 жыл бұрын
Fzfjvxz
@ludwichackerman8648
@ludwichackerman8648 2 жыл бұрын
Veilig
@charletcrouwcamp5931
@charletcrouwcamp5931 2 жыл бұрын
nee, uuuh uuuh
@charletcrouwcamp5931
@charletcrouwcamp5931 2 жыл бұрын
ja, neee, kom aan moet dit nie sies maak nie ggg
@manda6068
@manda6068 2 жыл бұрын
Kjffjgzjud😊
@gwendolineswanepoel4318
@gwendolineswanepoel4318 2 жыл бұрын
❤️🌷
@ancoisnaude4087
@ancoisnaude4087 2 жыл бұрын
Ek is BANG vir NIKS, mooi lied
@etienneprinsloo715
@etienneprinsloo715 2 жыл бұрын
Lekker Dewald! Daar is hy nou! Knap gedaan =)E
@ancoisnaude4087
@ancoisnaude4087 2 жыл бұрын
Hallo Dewald, love jou songs, lees ook n boek v jou, jy is nou my youtube vriend, koester jou songs in my hart👌🙌✝️
@NadineReinders001
@NadineReinders001 2 жыл бұрын
Nog n mooi liedjie van jou! Moet asb nooit ophou sing nie! Mal oor jou musiek!
@Jabbers1
@Jabbers1 2 жыл бұрын
Soooooo stunning! 😭
@carlafourie8139
@carlafourie8139 2 жыл бұрын
Ek het my ma ook op 17 verloor. Baie mooi song
@carlafourie8139
@carlafourie8139 2 жыл бұрын
Beautiful song, love jou musiek altyd so opreg.
@RuanFourie
@RuanFourie 2 жыл бұрын
Appel MAG maar skryf.
@elizebotha2420
@elizebotha2420 2 жыл бұрын
Stunning song ❤️❤️❤️
@jpmorgan1835
@jpmorgan1835 2 жыл бұрын
Nice
@combrinck
@combrinck 2 жыл бұрын
Die song is klas!!!!
@chantebotha2763
@chantebotha2763 2 жыл бұрын
Asseblief kom tree weer op in Pretoria🙏 Wou nog altyd live gekyk het
@sabrinakannenberg699
@sabrinakannenberg699 2 жыл бұрын
Pradigt Worchip
@janinebamberger1386
@janinebamberger1386 2 жыл бұрын
Welkom terug...Dewald. Ons jou gemis. Stunning song... Soos altyd xx
@sonjabowling7283
@sonjabowling7283 2 жыл бұрын
Love Di song!!! Dankie Dewald!! Altyd lekker om Nuwe musiek te hoor in Amerika!
@magicworldbyjorg
@magicworldbyjorg 2 жыл бұрын
.cool video keep up the great content.. Thank you…
@AVR1312
@AVR1312 2 жыл бұрын
Ek love dit. En dis n lekker liedjie om te luister
@tiaandupreez
@tiaandupreez 2 жыл бұрын
Almal wat hier is.. Dit was bedoel gewees dat jy hierdie sien en dit hoor. Mooi. Welcome back Dewald!!! Nuwe tune klink mooi.