Dankie Frans, ons vertrou en kijk uit na Sy Wonderlijke Hand !
@vickyscheepers73195 ай бұрын
So kosbaar om te weet wie ons is in ons Koning Jahshua
@AnnBurger-u2c5 ай бұрын
Dankie Vader dat ons weet U het gekom Om Elke kind van U gesond te maak en aan ons die ewige lewe te gee. Ek loof en prys U kosbare Naam. Hallelu'YAH 🙌🙌🙌
@suzelleswanepoel71275 ай бұрын
Baie dankie.
5 ай бұрын
Toe ek vandag na oom se preek luister, toe kom kom die liedjie by my op van Hillsong, so will i. And as You speak A hundred billion failures disappear. Dankie oom vir n baie goeie boodskap
@user-dv3fw9zu6f5 ай бұрын
Baie dankie vir n pragtige boodskap. Alles uit die skrif bevestig. Die wat dink die bevestigings is vals, krap asb. daai gedeeltes uit in jul Bybel. Nou wonder ek of is jul mans en seuns besny? Het julle n paaslam geslag en geen been gebreek nie, derms, kop en pote gebraai op die vuur, en dit wat jul nie klaar geeet het nie verbrand? So wat is die andwoord?
@silobags93485 ай бұрын
Meeste van die ds kan nie lees nie. In die eerste paar minute kan jy hoor sy ondersoek is half gedoen of gedoen om sy punt te promoveer.
@silobags93485 ай бұрын
😂😂😂😂😂😂😂
@user-dv3fw9zu6f5 ай бұрын
Wonderlike boodskap. Al die bevestigings direk uit die skrif.
@Annie-wu7kc5 ай бұрын
Ds, jy mislei jou mense. Tot in Openb 22:14 Geseend is DIE wat Sy GEBOOIE doen SODAT reg kan hê op di boom vd Lewe en ingaan bd poorte vd Stad. Jy verkondig di gebooie, Sabbatte, insettinge en verordeninge is aan di kruis vasgenael.... ai oom, gaan lees jou Skrif SONDER di KERKBRIL. DIS INSTELLINGS VIR EWIG, EWIG IS EWIG...tot in Openbaring. Hulle bloed gaan op jou hande wees
@Marianne32305 ай бұрын
Amen
@metapolitikgedanken6125 ай бұрын
Mens moet met Christus gekruisig wees om Vrug van die Gees te dra, dan onderhou mens die wet van natuur uit. Ook interessant: kzbin.info/www/bejne/borGq4hqrqqDlac
@rachelbouwer70715 ай бұрын
Dankie Ds Frans Joubert dit was so n inspirasie en Gees vervulde boodskap. So gepas vir elke kind van Yahweh.
@Annie-wu7kc5 ай бұрын
Ek stem ni saam ni, Vader haat ons feeste en Sabbatte omdat ons dit vier soos ons wil, en ni vlgns Sy wil ni. Tot in Openbaring staan dit geskryf dat ons di SABBAT MOET HOU, DIS GEHOORSAAMHEID!!! Ek luister graag na u dominee maar nou klink jy soos di kerke... als is teen di kruis vasgenael, VALSE LERING, DI VOLK WORD MISLEI.
@annikebriedenhann37225 ай бұрын
HalleluYAH. Prys YAHWEH in YASHUA.
@angelinapretorius50506 ай бұрын
Sooooooo wonderlik!!!
@patatdutoit266 ай бұрын
Dankie. Het 'n bietjie laat nadenk. Ons word lui en selfsugtig.