Ek love jou en jou musiek, Riku. Mooi mens met mooi musiek ❤
Ай бұрын
Baie baie dankie Lee, waardeer dit!
@DarrenBrushett2 ай бұрын
Hi Meneer Piet Botha is jy die seun of Klein seun van Oom Piet Botha van Melkbosstrand wat n hout werk onderwyser was by die Degrendal skool in milnertin ek het Hom na sy vriende gevat om musiek te speel een keer n maand toe hy nie Meer kon self bestuur nie maar hy kon nog speel ek het videos gehad op fb van hom wat drummer keyboard guitar en die banjo speel kontak my asb groette darren brushett
@JohanKilian-fv8vp2 ай бұрын
Ek hou nie tv program nie, vol van properganda 😬😬😬👎👎👎👍🦊🦊🦊🦊🐍🐍🐍🐍🐍🕸️🕸️🕸️🕸️🕸️🕸️🕸️🧤🧤🧤🧤🧤❌❌❌❌❌❌☢️☢️☢️☢️☢️☢️
@johanharmse56282 ай бұрын
Pragtig Piet die vrysiel. RIV.
@shaun26173 ай бұрын
Did anyone else also think the visual reference at 0:47 - 0:58 is Piet following Koos du Plessis in the sunset light?
2 ай бұрын
Thank you, now I do!
@magdalammerinks3 ай бұрын
Weggevoer......Ai, meesterlik.
@sammyjensel44863 ай бұрын
Kerkorrel, die stilte heers
@CONNIEMALAN3 ай бұрын
Uit die boonste rakke, Stef kan maar !!!
@riaancarstens69303 ай бұрын
😪🙏
@ceciliasaayman62443 ай бұрын
Augustus 2024...Kaapstad.
@riqipixandart62935 ай бұрын
Grootste klomp bullshit ooit.
@eugenefrench54315 ай бұрын
Jammer dat ons altyd die goeie ouens verloor...
@eugenefrench54315 ай бұрын
Die Ironie is poëties
@Expose_bankers_and_auctioneers6 ай бұрын
n pragtige siël
@ToastSoon48086 ай бұрын
......ek dink iemand wat nie in die bosoorlog dae en Piet geken het in sy kaalvoet dae nie sal hom nie 100% verstaan nie. Rowwe ou rocker met n snaakse hart en haetseer liedjies ook en dalk ook net n bietjie van die kwaad in hom wat ons ou manne vandag ervaar na die oorlog nie. Eintlik was hy n diep ou.
@jackhorn26257 ай бұрын
My donner. D ou wat d mond fluitjie speel ken ek. Nooit vir my gese hy speel mondfluitjie
@jackhorn26257 ай бұрын
Ek Gaan hom mis. Veral d Kuiers by hangklip
@bakkietheron73257 ай бұрын
Pragtig! Ek het dit geniet!
@A.Guggenheimer7 ай бұрын
Weet iemand waar je vandaag de dag nog vinyl of cd’s kunt kopen van Piet? Ik kan echt helemaal niks vinden!
@mariusoneill7 ай бұрын
Ek luister nie Afrikaanse musiek nie, want dis kak, maar ek is so honger vir Alternatiewe Afrikaans soos hierdie! Puik! Fantasties! Stel my voor aan nog...
Ай бұрын
Dankie Marius, waardeer dit, luister sommer ook na Die Kaalkop Waarheid se album "In die Kaap", asook Churchil Naudé se album "Kroesifaaid" vir 'n begin in twee verskillende rigtings, ook mooi
@andriekos807 ай бұрын
Musiek kan miskien nie die wereld verander nie maar n lewe net voken wow
@A.Guggenheimer7 ай бұрын
Weet iemand waar je vandaag de dag nog vinyl of cd’s kunt kopen van Piet? Ik kan echt helemaal niks vinden!
@RK-zo9vs8 ай бұрын
Uitstekend Stef, of hoe se julle, geweldig, dink ek.
@bravofoxable8 ай бұрын
Mis jou Piet
@tinathecrafter9 ай бұрын
Jis, laat dit my nou huil!
@CS-px9rr9 ай бұрын
Wit binnelander hier. Nie regtig 'n rap fan nie. Hierdie is op hierdie tydstip my gunsteling afrikaanse song. Love dit, amazing
2 ай бұрын
is mooi ja! dankie dat jy kom inloer
@carlcruysberghs22989 ай бұрын
❤❤❤❤❤❤❤
@nowthatstech1429 ай бұрын
Mooi
@Graanvlok9 ай бұрын
Pragtig, Stef.
@arnosmith897410 ай бұрын
Special
@joeybull735311 ай бұрын
Like
@jerras8455 Жыл бұрын
my gawd die man is soe goed, frazer jy is brilliant meneer.
@nielclaassen7523 Жыл бұрын
het hy homself geneem wel
@krommekachelpijp1 Жыл бұрын
Goed hoor ☺️ respect ✊🏻 love it! 🎵 dit klink baie goed al die instrumente en die sang! Afrikaans is baas😊🤔😉 heel erg goed!
@brandonleroux6059 Жыл бұрын
Memmories like diamonds now cut the glass of thought What is truth? What is life? What is meaning? his art was in every answer he was a student of them all all the great ones: peace, love, hope, faith, joy, freedom. It is no shame then that he graduated ahead of his class, and could not, would not wait for us in his hearts answer Carpe Diem into the joy of life he climbed took the long way home and went slow deeper into the ultramarine dance that called him so 'Wellington toe met lang bene blink in die lig waar die kamers swaar en donker is waar sterre soos seemeeue sit op die nok en engele vir wurms spit in die tuin, ek sal sterf en met min bagasie in die pad val die Wellingtonse berge oor tussen die bome en die skemer deur en na my vader gaan...'
@Shienz90 Жыл бұрын
Piet, kan nie glo ek ontdek nou eers jou songs nie....
2 ай бұрын
gelukkig is dit nog nie te laat vir ons nie, daar is soveel mooi songs wat Piet hierdie wêreld ingetoor het om te ontdek
@tonteldoos3558 Жыл бұрын
lekker my bra
@pieterventer2479 Жыл бұрын
Waaroor gaan die song ?
Ай бұрын
weet self nie 100% nie maar dit klink vir my na 'n gyselaar situasie
@riaanpretorius694 Жыл бұрын
Vier legends in een kamer
@johanoosthuizen852 Жыл бұрын
Speel net die hele song, fok tog
@trendingtigers Жыл бұрын
Ive been listening to Arnos music for many years . Its awesome to see how his vocals has progressed
@diederikkoekemoer9310 Жыл бұрын
Piet jys n legende.. wanneer ek bly is luister ek jou songs. in my Baie hartseerdae wanneer ek jou mis luister ek na die lyrics'. ps.halleluja,press sy Heilige naam. Dankie vir jou songs wat nooit sal sterf nie ❤
@toniamoller Жыл бұрын
❤
@droonkeler6032 Жыл бұрын
Kragtig! Befokte stuk!
@piyabotha2999 Жыл бұрын
🔥❤
@shawnmostert7027 Жыл бұрын
Jy is 'n legende vriend mens se mens, weet jou musiek golf in die hemele en jou stem diep hier by ons. Rus in vrede
@rudivanderschyff1621 Жыл бұрын
Organiese waardes sal ons behoed en bewaar…of hoe anders?