Пікірлер
@adriaanels6568
@adriaanels6568 Ай бұрын
Wonderlik beskryf soos niemand anders kan.
@florisslabber1758
@florisslabber1758 Ай бұрын
Steve jy bly die beste!!!! Trots op jou.
@user-oz7cm1vo9w
@user-oz7cm1vo9w 3 ай бұрын
Die is die waarheid dit breuk my hart elke liewe keer as ek hoor n boer word vermoor
@rianajoubert8515
@rianajoubert8515 4 ай бұрын
Daar is net een Steve! Jy is volksbesit Steve,ek het soveel respek vir jou!
@user-or4wd5xf9k
@user-or4wd5xf9k 11 ай бұрын
Jy bly maar die beste ou liewe Steve ek lief jou baie
@nikaylanortje9139
@nikaylanortje9139 4 жыл бұрын
Amen🙏
@dianageldenhuys4299
@dianageldenhuys4299 4 жыл бұрын
Ons sal dit oorleef met God se Genade
@tanyalewis6388
@tanyalewis6388 5 жыл бұрын
Ek huil vir my volk mag God sy hand oor ons hou!
@ToerInAfrikaans
@ToerInAfrikaans 5 жыл бұрын
Dankie
@rachelvanvuuren9584
@rachelvanvuuren9584 6 жыл бұрын
donders reg Steve!
@Thebudokid87
@Thebudokid87 6 жыл бұрын
Steve Hofmeyr is the last of the Boer Generals.
@archieborsay4832
@archieborsay4832 6 жыл бұрын
This Bitch sound so stupid bro wowooo
@anjaherbert973
@anjaherbert973 6 жыл бұрын
www.goodreads.com/author/show/3484613.Steve_Hofmeyr/blog?page=3
@hermanmarais6900
@hermanmarais6900 6 жыл бұрын
Dankie dat jy GOD al die eer gee.Dit is hukom jy so geseend is.
@hadassah6
@hadassah6 6 жыл бұрын
Uitstekend, jy weet waarvan Steve praat as jou ouers in die intensiewe eenheid van 'n hospitaal le, die dokter besig om die diep kerwe in jou mams se kop toe te werk, jou paps le eenkant, bebloed en verward. Ons is mense, bloed mense, ek is lief vir my land en my taal en sy mense.
@annamariewhatley600
@annamariewhatley600 6 жыл бұрын
Trots op jou, Steve, jy is nie bang om jou se te se nie. Staan vir president, ek is jou eerste stem
@bravetuber5399
@bravetuber5399 6 жыл бұрын
Only with God but we must stop changing his word to suit ourselves God is creator wise not a democracy God says do not add or take away a word in revelations they will listen to preachers who tell them what they want to hear not what God says .... But with God you can,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,and only with God would achieve it
@CritikillACClaimed
@CritikillACClaimed 6 жыл бұрын
God won't help when they come for you, your shotgun will.
@jackp.walker6247
@jackp.walker6247 7 жыл бұрын
Daar is nie genoeg 'like' koppies om te druk vir die clip nie !!!
@FransKleynhans
@FransKleynhans 7 жыл бұрын
steve is 'n koning
@shirleyvisagie
@shirleyvisagie 7 жыл бұрын
Laat sommer die bloed soos 'n stoom lokomotief deur my are bruis!
@user-fp3eo2dv7f
@user-fp3eo2dv7f 15 күн бұрын
Selfde ek is so trots om te kan se ek is nog een van die min Boere in ons land wat lief is vir my nasie en sal dood gaan vir my volk Ek huil elke keer van trots as ek die video kyk😢😢
@myked2072
@myked2072 8 жыл бұрын
FUCK BONO!!