Пікірлер
@peetrademan5379
@peetrademan5379 3 күн бұрын
Ons vir jou Suid Afrika.
@wijpke
@wijpke 11 күн бұрын
Die manne wat geveg het vir water , ligte en n sterk rand😂❤
@wijpke
@wijpke 11 күн бұрын
Love to see the trains working 😂❤
@rupertmcnaughtdavis3649
@rupertmcnaughtdavis3649 29 күн бұрын
Daai Majoortjie moes n hele paar kilos eers verloor het.
@emmerentiagroenewald3694
@emmerentiagroenewald3694 3 ай бұрын
Dis jammer dat die Afrikaanse stem so sag is.....maar dit is seker vir die wêreld gemaak,sodat alnal ook ôns geskiedenis kan leer ken...❤❤
@InConsulting
@InConsulting 4 ай бұрын
They made men of a lot of boys, and we carry those lessons forward to our sons. Self pride, team work, survival against all odds and mental fortitude.
@RoderickCampbell
@RoderickCampbell 4 ай бұрын
God Bless South Africa, As a Scottish and Afrikaans descendent in the 1800, I am a committed and proud to be a citizen of this country, my dependents were evicted from Loc Caron In Scotland by the British Empire and Settled in Kronstadt ; Alexander and Roderick iCampbell married and settled in this Country , May God give us grace and Remind us of his this “Great Event” and peace in Our Land, My Sincere Thanks for those who made this True Historical Production , may we Never forget the price that was paid for Faith in God. R / C Cape Town.
@lansnico1
@lansnico1 5 ай бұрын
Dit wordt niet meer geleerd op scholen in Nederland, zeer indrukwekkende docu, en zeer dankbaar dat ik dit heb gezien, uiteindelijk komt de waarheid aan het licht. Groet uit Holland.
@mothernatureisabeach
@mothernatureisabeach Күн бұрын
Hi, ja, ek het vanaand my kind vertel hiervan en is BQ (bietjie) teleurgesteld... Goeie docu, mis die passie en waarheid 🫶 SA verewig!❤
@eddylloyd7413
@eddylloyd7413 5 ай бұрын
🙏
@mariuscrous845
@mariuscrous845 6 ай бұрын
Beste in die wereld
@kobusbritz9574
@kobusbritz9574 6 ай бұрын
Beste weergawe ooit. Baie dankie.
@giorgioglartecci8777
@giorgioglartecci8777 6 ай бұрын
SAP to the end SADF in my heart They stolen us a Country a Flag but Suid Afrika still is ours !!!
@sonjagratz9480
@sonjagratz9480 6 ай бұрын
Onse Heilige Vader wat in Die Hemele is, Laat U Naam Geheilig Word soos in Die Hemele en so ook op Die Aarde, ons Loof en Prys U onse Heilige en Almagtige God en Vader dat U ons Voorvaders se Smeek gebede en Gelofte Aangehoor het en ons Voorvaders Behoed en Bewaar en Beskerm het. Ons Loof en Prys U vir elke kosbare Wonderwerk tydens Die Slag van Bloedrivier en Die Beskermjng van ons Voorvaders. Help asb vir ons as kinders om Hierdie Kosbare Gelofte te kan Onderhou en te Gehoorsaam. Mag ons wat kjnders is van ons Voorvaders met Dieselfde Liefde vir U Gevul word Deur U Kosbare Heilige Gees. Ons Eer U en Loof U.
@user-zl3gh1dp3f
@user-zl3gh1dp3f 7 ай бұрын
Oorweeg die volgende: Gaan doen navorsing oor die beskrywing van die nag van die 15de. Menige weergawes gee dit as n uiterse donker nag aan met n baie digte mis of wolk. Gaan nou verder en kyk deur die bybel opsoek spesifiek na die plekke waar daar na n wolk verwys word. Die een wat die volk van Israel uit Egipte gelei het. Dan was daar een op die berg toe Moses die gebooie ontvang het. Verder is daar n wolk in die Tabernakel en menige ander. Mense sien soveel as 12 wonderwerke met die slag van bloedrivier, maar niemand sien die grootste wonder raak nie. 🤷‍♂️ Ek weet nie veel nie, maar ek dog ek sal maar gou hier sê wat ek sien.
@chrisraats4276
@chrisraats4276 7 ай бұрын
Ja, HERE wees ons genadig en ontferm U weer oor ons Blanke Boere Volk want soos dinge nou staan moet ons weer n gelofte doen en weer n Bloedrivier deur maak. Dis net U wat ons sal kan help. Kim
@user-db8cr3mj1j
@user-db8cr3mj1j 7 ай бұрын
Dit bly een van die beste films van gelofte van bloedrivier en uitstekend gedoen. As die boervolk net weer hulle Vertroue in die Almagtige kan kry ja,dit gaan `n prys kos en een daarvan is ware verontmoediging en waarlike oorgee aan die Almagtige God.Baie dankie ek het dit so waardeer en met beter insig daarby.💯
@runawaybrideZ
@runawaybrideZ 7 ай бұрын
Jissie hoe tjank ek nou. Dankie Liewe Vader vir U liefde en genade🙏🏻
@RitaHunter-ru1vs
@RitaHunter-ru1vs 7 ай бұрын
Our history be proud 💕💕 renew the Vow 🙏🙏🙏🙏
@mattmatthews8072
@mattmatthews8072 7 ай бұрын
Ons het diè plek vele male besoek. Daar naby gewoon, vir ongeveer 14 jaar.... ń Plek van wonderwerke... Prys YAH! HalleluYAH!!!
@lourensmeyer7729
@lourensmeyer7729 7 ай бұрын
Fantastiese geskiedenis...
@hermansplombaard9089
@hermansplombaard9089 7 ай бұрын
#BoereVolk hoor jy? "Die Magtige Dreuning van n Volk in sy Ontwaking! "Arende Vang nie Vliëe nie... en... Leeus Jag nie Miere nie! #Hermanlombaard
@TV-kp8xw
@TV-kp8xw 7 ай бұрын
Hierdie video is VERKEERD aangehaal...17:15. NOOIT NOOIT NOOIT was die bewoording bedoel om n KERKER te bou nie...DIT is dogmaties.... die KERK het hulle EERS getug en toe geban, nadat hulle UIT die kolonie getrek het. Dus uitgesonder van die god van die kerk .... waarom sou hulle dan VOORDAT hulle Pietermaritzburg verlaat het REEDS fondse ingesamel het vir n gemeenskap sentrum. Die begrip "huiz stichten" het NIKS met n kerk te doen nie, maar EERDER n VOLK onder SY leiding stig (Huis van Dawid / IsraEL/ Abraham)
@SoniaJbrt
@SoniaJbrt 7 ай бұрын
Die slag van Bloedrivier was nie wit teen swart nie. Dit was gelowige kinders van God teen mense wat deur haat gedryf was omdat hulle Jesus nog nie geken het nie. Dit was 'n wonderwerk. Daar was engele van Die Here om die laer en dis hoekom die Zulus gevlug het, daai kanonne en gewere het nie die duisende Zulus doodgemaak nie, hulle het mekaar doodgemaak. En hulle het nie gevlug vir pieperige gewere nie, maar vir die engele van Die Here. Ons moenie roem op onsself nie, want alle Eer kom Die Here toe. Die Zulus het 'n keuse gehad: maak mekaar dood of vra die boere wie hierdie Hemelse wesens is. Maar dis wat trots doen. Geskiedenis is daar om daaruit te leer, nie te verander om mense te pas nie.
@jacquesvandyk4645
@jacquesvandyk4645 7 ай бұрын
Piet en sy manne was afgeslag en en piet se oog lede was af gesny en moes kyk hoe sy manne en sy seun ook en hulle het ook n doring tak in sy agterse in gedruk en sy vel is af geskil tot hy dood was so is hulle die heeldag stadig gedood En ons is van dag nog ok daar me En ons ons boere vandag ook die selfde gebeur en ons doe niks
@karelventer7600
@karelventer7600 8 ай бұрын
Eendrag maak mag
@avriljenifersexton912
@avriljenifersexton912 9 ай бұрын
I remember watching this when i was still very young beautiful
@user-rx3iw9kq5e
@user-rx3iw9kq5e 11 ай бұрын
Barry Trengove ❤ my oorlede pa was n man van sout.
@adriaanswanepoel4431
@adriaanswanepoel4431 Жыл бұрын
Kan ons hom Aflaai asseblief
@baroqueman1
@baroqueman1 Жыл бұрын
Although some ' politically-correct' persons may criticize this excellent video, I think that the bravery and determination of the Voortrekkers was unparalled, despite the odds against them in the form of a cruel and treacherous enemy.
@jacodevnik9883
@jacodevnik9883 Жыл бұрын
"Guys like us", I remember this series in the mid late 80s :)
@MyNadje
@MyNadje Жыл бұрын
Religieuze waanzin
@jasonrowe6200
@jasonrowe6200 Жыл бұрын
Dear mnr can you plz up ager ellke man all siesones van ager ellke man en nommer assblife siesonens van nommer assblfe en die sonkring plz as we all love our afrikaase tv reeks en drana plz kindness from jason
@georgewellman-kopeczi960
@georgewellman-kopeczi960 Жыл бұрын
Dit was van die oorlog aan die Greens van Suid Afrika
@lancemercier1074
@lancemercier1074 Жыл бұрын
Baie Dannie van n engelsman wat alhoewel ek is nie as a boer gebore nie maar in my gees en hart ,ek is n boer in kroonstad egboreen my families het n plaas in bethlehem best seder 1905by die naam Van aberfoyle.
@lancemercier1074
@lancemercier1074 Жыл бұрын
Baie jammer vir al my vote in onse taal
@enosmantsho-up1up
@enosmantsho-up1up Жыл бұрын
SOUND VERY POOR
@erikkotze7565
@erikkotze7565 Жыл бұрын
Episode 6 asb?
@andrefrouws573
@andrefrouws573 Жыл бұрын
'n Gesprek oor die Gelofte. kzbin.info/www/bejne/jmfOgYWPeK-jac0
@tomaskovarik7966
@tomaskovarik7966 Жыл бұрын
I just came across this, what is it about?
@simonh6371
@simonh6371 Жыл бұрын
It's about how to repair a carburettor on a 1983 Ford Escort 1.6 litre Ghia.
@willemscheepers5599
@willemscheepers5599 Жыл бұрын
Daar is net een Volk van YaHWeH in Suid Afrika op die oomblik en dit is die Boervolk. Die afrikaner sal altyd die Boer se identiteit aan hulle wil vas maak tot die Boervolk vry is. Die Vierkleur sal dan weer wapper oor 'n vry Boervolk!
@wikusaugustyn3872
@wikusaugustyn3872 Жыл бұрын
Alle eer aan Onse Vader wat in die Hemel is! Hy is ons toevlug en bergvesting. By Hom is ons veilig en Hy sal Sy engele aangaande ons bevel gee om ons te bewaar op ál ons weë!
@eddiedalziel666
@eddiedalziel666 Жыл бұрын
When God makes a covenant with HIS people HE goes to battle for those who are HIS and on their behalf, you lose no good trying to fight the Omnipotant Holy God. Prayer gets the wheels of mercy turning.
@riaanpotgieter475
@riaanpotgieter475 Жыл бұрын
"He that dwelleth in the secret place of the most High shall abide under the shadow of the Allmighty" Psalms 91:1 16 Desember is Dungaansdag, Geloftedag.... Die dag van God se verlossing, ons oorwinning in die naam van Jesus Christus, God ons Almagtige hemelse Vader. Die God van Israel 🇮🇱, die God van Abraham, Isaac en Jacob. Blessed is the Name of our Lord our God, Blessed is His Holy Name 🙏 🙌 ❤️ 🌹 🇮🇱 💕
@riaanpotgieter475
@riaanpotgieter475 Жыл бұрын
Chaka understood the importance of peace with the white man...... Dungaan not!! There was trade and a peace treaty for land and safe passage, but Dungaan was deceitful!! Luring Piet Retief and his men under a "flag of truce" to his kraal, to murder them and wipe out the Voortrekkers. Dungaan believed in witchcraft. I strongly believe all the settlers - Dutch, French, Portugese, German came to seek land, peace away from the Roman Catholic church, to be able to worship the one and only God - the God of Israel 🇮🇱 the God of Abraham, Isaac and Jacob. That was not meant to be..... Britain only seeked power, wealth - their greedy lust to conquer and enslave!! If the attacks and murder from Zulu tribe wasn't enough, the English killed our woman and children in concentration camps, waging war against the Boers ........a holocaust on it's own. Not to mention the crusades - murder, rape, plunder in the name of the cross, and the Jewish Nation targeted. It is believed that the Anti-christ will be from the Assirian Empire - The Roman Empire 😳 The Vatican, Roman catholic church and the British monarchy has a lot to answer for in the day of judgement. And now..... 28 years after "Apartheid" and the ANC government, their "puppet" Malema sings "Kill the Boer kill the Farmer" It is worldwide known that there is evidence and witnesses that proves that Malema is one of the "masterminds" behind the murders of the white farmers, and off course the ANC says it is just normal attacks and random crime. The Lord is still our God, His Holy Spirit lives in us, we are protected by the blood of Lord Jesus Christ. God has given His Angels charge over us.... regardless the colour, creed or nation. The day of the rapture is neigh.... the day of the 2n coming and wrath of the Lamb of God draws neigh 🙌🙏🌹❤️🇮🇱💕
@kenbird899
@kenbird899 Жыл бұрын
The canon and firearms had a much longer range than the spears and that was the decider, nothing else. The Bantu broke in panic and being non swimmers managed to drown themselves. The rest were shot from further than a spear can ever be thrown. All the myths about the Zulu alleged "soldiers" came from the writings of WF Fynn, who was an apprentice mortician in the UK, before migrating to Kzn where he took on 4 Zulu wives, living close to where the chief Shaka had his villages. Fynn mentions brass adornments worn by thousands of Zulu maidens, hardened steel and disciplined warriors, however the sub Saharans never evolved from the Stone Age to the Iron Age and thus brass was a pipe dream and the only iron available was pig iron, too brittle for use. That cancels the steel headed stabbing spear. Recently Cambridge university down graded Shaka to a legend on a level of Robin Hood - they both existed, but have no claim to infamy beyond folklore. In fact when Shaka's statue was unveiled at Durban airport no one knew what he looked like. He could have been a skinny midget or fat and obese. Recent artists have settled on their statues being of the actor who played Shaka in the TV series. Sadly, unproved folklore in history is beginning to be accepted as fact.
@christobosman5710
@christobosman5710 10 ай бұрын
One can see you are not from Africa , it is a tradition that black chives specially the Zulu tribe fat and big was ,it is still today a method of superity in the black tribes tridion , Zuma was one .
@sergeyleopard8872
@sergeyleopard8872 Жыл бұрын
'n voormalige valskermsoldaatbeampte van die Sowjet-Leër het voorheen in'n naburige huis gewoon. Hy het met groot respek gepraat oor Die Wit Leër van Suid-Afrika, veral oor die spesiale eenhede van hierdie leër. Hy het in Die 1980's as adviseur in Angola gedien
@dewetscheepers669
@dewetscheepers669 Жыл бұрын
FANTASTIES ! ! ! !
@robertferreiro3466
@robertferreiro3466 Жыл бұрын
Dankie..God
@vierkleursalwapper9592
@vierkleursalwapper9592 Жыл бұрын
Daai traktaat dra 'n vloek. Ons word nogsteeds gestraf, elke keer as Malema sê dat ons die land gesteel het. Dan gryp almal na die traktaat. Eksodus 23:32 Jy mag met hulle of hulle gode geen verbond maak nie.
@karenp8557
@karenp8557 Жыл бұрын
My God, hoe lief het U ons nie gehad nie, en nogsteeds maak U bemoeienis met ons. Dankie Vader, alle eer kom U toe.
@Wolf-hh4rv
@Wolf-hh4rv 6 ай бұрын
Thank you from Rhodesia for betraying us. And you gave away your country. What would the Voortrekkers think of you !
@RoelienC100
@RoelienC100 Жыл бұрын
Was vanoggend by die Gelofte Diens by Paardekraal Monument in Krugersdorp , Baie mense het bygewoon, ons sal NOOIT vergeet van die Gelofte nie!!!