Dankie dat ek kon deel in hierdie ongelooflike mooi Kerssangdiens. Sèēnwense uit Carnarvon vir elkeen van julle!!!🎉🎉
@Anna-MarieKruger-u8b29 күн бұрын
Dankie vir die Woord aan ons gebring Amen
@Anna-MarieKruger-u8bАй бұрын
Dankie vir die mooi boodskap Amen
@Anna-MarieKruger-u8b2 ай бұрын
Dankie vir die woord wat U vanmore wat deur God aan U gegee is aan ons kon oordrae geseende dag Amen
@MarieVanDerMerwe-ty5st2 ай бұрын
❤
@magrietpretorius5092 ай бұрын
Dankie Ds Diffie vir pragtige preek !Vir my so baie beteken . Ryke seën word Gemeente v Hartenbos toegebid !
@yvonnevandermerwe60833 ай бұрын
Dankie prof Stephan..
@MarthieBurger3 ай бұрын
Pragtig baie dankìe , prys die Here, van Klerksdorp
@Trotseer4 ай бұрын
Baie dankie
@Scott_Aussie4 ай бұрын
Ek bly in Australia en dis lekker om na die dienste te kan luister. Dankie
@brendaallers39004 ай бұрын
Dankie vir boodskap
@elizebarnard34214 ай бұрын
Hemelse Vader help my en gee my wysheid om te doen wat u van my verwag.
@magrietpretorius5094 ай бұрын
Ds De Ville baie dankie vir n pragtige preek Dit is al laat in die aand ,ek het onrustig in my binneste gevoel maar ek dank u vir hierdie preek want ek het reeds verander en van môre -oggend af die regte Lig met alles wat jou hart begeer !
@WinaBurger5 ай бұрын
Leef net een dag op n slag vir die Here.
@annettebekker46155 ай бұрын
Wonderlik-dankie Prof Stefan.
@alettajohannavanwyk53885 ай бұрын
Hoe lekker David om jou te hoor preek.... Dit is die eerste keer dat ek jou hoor preek....Jy preek pragtig! Só! hartséér! dat jou en Susan se paaie jare teruggelede geskei het.... Jy en Susan was die ideale paartjie.....Jou ouers en Susan se ouers en susters het vreeslik gehuil! Ja is maar die duiwelse werk gewees dat jul paaie geskei het!😢
@jacobagerber41256 ай бұрын
Baie dankie Ds Johan. Amen❤❤
@LouisSteyn-n4z6 ай бұрын
Baie dankie vir n ongelooflike boodskap wat dikwels duister is so helder en duidelik maak.Dankie
@LouisSteyn-n4z6 ай бұрын
Dankie vir die boodskap net vir my dat ek ook Jesus se kyk ondervind Dankie
@danietheart23336 ай бұрын
Dankie Johan vir die besondere boodskap en veral vir jou diepsinnige gebed. Groete Danie en André uit Wellington
@danietheart23337 ай бұрын
Dankie Divvie hier uit Wellibgton waardeer ons die voorreg om op die platvorm na die bemoedige voodskap te luister. Groete
@hannekefouche42527 ай бұрын
Baie dankie!
@Caroline-s7p8p8 ай бұрын
89jarige J.baai. Een v d eerste bdskappe waarna ek kon luister. Het al u lof besing, maar besef weereens u hetwysheid v God ontvang soos ʼn Salomo. Dankie Prof. Mag Hy u nog jare spaar om siele vir Hom te wen.
@annetjiejacobsz98359 ай бұрын
Ds Divvie, so dankie vir n wonderlike boodskap, wat vir my getref het weer, is dat ons, dankbaar moet wees vir die Heilige Gees in ons harte, sodat Sy krag van die opstanding, Sy hoop, Sy Liefde deel van my bestaan te maak tot wanneer Jesus my kom pluk. Baie dankie jou boodskappe het baie krag in ons lewens. Groete t. Annetjie en oom Thys Centurion. Ons trek einde April terug Klerksdorp en Doringkruin gemeente toe.
@drinettedeklerk9 ай бұрын
Baie mooi sang en diens.
@joanvandeventer290711 ай бұрын
Dankie vir die lig van Matt 5:15 Vader wat in die Hemel is, verheerlik Amen
@bruceandrew539711 ай бұрын
Baie dankie vir dié preek Dominee - bruce
@HanliedeJager11 ай бұрын
Dankie vd boodskap, Prof!
@hantiejonker525411 ай бұрын
Wat n wonderlike boodskap,,, Baie Baie dankie dat u die Woord so oop breek dat ek kan verstaan wat Jesus deur Sy Woord vir my armsalige mens wil se en leer.
@mariannameyer471911 ай бұрын
Klank van Patrick baie hol.....so kan hom nie juis hoor nie😢
@2659Marloth-ts6ew11 ай бұрын
...as dit is hoe iemand se stem toon klink toe hy sê "ek is elke keer opgewonde"....😮 En om te bid ons "smeek om God se Genade" terwyl die Woord in 1Petrus en op vele plekke in die dat dit ons deel is....wat 'n negatiewe trant....ek luister nie verder as al die " ons het groot geword met....." aggenee😢
@barbaraseibes4295 Жыл бұрын
Dankie vir die woord. In die wereld wat mense siel verkoop vir geld, en baie ander doen wat Die woord teenstaan. My vraag Is wie is my NAASTE?
@SusanDevilliers Жыл бұрын
Pragtig!!!!!!
@EricaCoetzee Жыл бұрын
LEWE VIR DIE HERE EN MAAK SY BELOFTES JOUNE GEE ALES VIR HOM STAP DIE PAD SAAM MET HOM..
@elsaoliver9073 Жыл бұрын
Baie innig dankie, Vader vir hierdie insigvisie
@elsaoliver9073 Жыл бұрын
Hemelse Insigvisie U ter eer. AMEN
@LouiseLudeke3 ай бұрын
Dankie vir n baie leersame boodskap
@ElizeWannenburg3 ай бұрын
P 52! A6@@LouiseLudeke
@JohannaBuxmann Жыл бұрын
The sound is very bad - the picture is good.
@JohannaBuxmann Жыл бұрын
There's no sound
@magrietpretorius509 Жыл бұрын
Dankie Ds u preek het vir my baie beteken Ek hoop en bid dat elkeen wat geluister het n Ligstraal vir Jesus Christus sal wees! Ek bid ook dat daar groot seën op NG Kerk Hartenbos se Desember -aanbiedinge sal rus ! Groete
@magrietpretorius509 Жыл бұрын
Baie dankie Ds Johan Pragtig ! Vir my baie beteken ! Seën op u werk !
@margariethaisabellalubbe6775 Жыл бұрын
Ek waardeer U boodskappe maar ek het n opregte vraag. Hoe deel U met Mattheus 28:19? Deel U met die waterdoop en alles wat daarmee gepaard gaan?
@AnnaChristina-ts8nv4 ай бұрын
❤😂
@AnnaChristina-ts8nv4 ай бұрын
Baie danki prof Stephan vir diè pragtige Boodskap AMEN
@marthievandermerwe4058 Жыл бұрын
Dankie vir hierdie boodskap. Ek het dit so nodig gehad. Ek weet dat Hy 'n doel het met my lewe.
@monrepos1001 Жыл бұрын
SHAAM JULLE DAT JULLE DIE SIEK JODE EN ISRAEL ONDERSTEUN WAY DIE PALESTEINE AL 75 JAAR UITGERGEL! die jode is anti-Chris en die sinnagoge van Satan lees die bybel openbaring 2:9
@marthievandermerwe4058 Жыл бұрын
Van vandag sal ek my gebed verander en bid vir die Christene wat vervolg en dood gemaak word.
@ninaerasmus6639 Жыл бұрын
Dankie Ds. Soos altyd WOW!!!!
@marthievandermerwe4058 Жыл бұрын
Dankie vir hierdie insiggewende boodskap.
@estelleloubser3283 Жыл бұрын
Ai dankie Stefan, dit was goed om te hoor dat as ek faal en ek tree verkeerd op en vra verskoning, dat God selfs dit kan gebruik vir 'n geleentheid om te' witness'🙏
@magrietpretorius509 Жыл бұрын
Dankie Ds Johan !Mag elkeen wat u boodsk gehoor het na vandag nie so suinig wees met al die LIEFDE wat on elke dag in oorvloed ontvang ! Seën op u werk !!Groete !
@magrietpretorius509 Жыл бұрын
Ds Willem Baie dankie vir Pragtige preek Vir my so baie beteken nou so nodig gehad ! Seën op u werk toegebid !