Dink jy sal Vrystaat toe moet kom en braai saam my 😂🍻 🍺 🍻 🍺 🍻 🥳
@riaanmosАй бұрын
Dude!!!! Jy klink soos ñ ou wat ek se musiek met ñ braai moertoe sal kuier... 🔥 🥩 Die bewoording jou bedoeling joh dit slaan raak wow 👌🏻
@riaanmosАй бұрын
Jou sopas ondek op IG en ek love jou musiek dude 👌🏻😎
@generaal_rallАй бұрын
Baie dankie man ! Dit is lekker om te hoor !
@riaanmosАй бұрын
@generaal_rall ek het sover alles amper geluister ek sal hulle nog almal like 👍🏻 was net besig om te bestuur 😆 maar glo my ieder en elke song is befok ek lovit 👌🏻 Hou asb aan wat jy doen, ek geniet dit baie..
@tiaandupreezАй бұрын
💪Beste tune. En KYK NOU WAT HET JY NOU KOM ONS MAAK AI MUSIEK IN AFRIKAANS BAIE MASSIVE🤩 BECAUSE WE JUST KNOW HOW 2
@UITGEWISAIАй бұрын
🎉❤ Massive Treffer, Zirk sal mos approve 🔥🔥Kom ons maak AI groot. Want ons is mos goed! 🤠🎉
@UITGEWISAIАй бұрын
My Favourite en Wat Het Jy Nou🎉😎👌Love jou creations. Ons almal gaan mos lekkker big gaan💪💯
@tiaandupreezАй бұрын
Jy het mooi gemaak met die een. Beste song wat jy kon re-create. Hy gaan groot gaan💪🔥
@NicovanderMerwe-c5kАй бұрын
1Ste comment voor die man famous word.
@ewaldvanloggerenberg3680Ай бұрын
Die stryd van n immigrant
@riaanmosАй бұрын
Befok!!! Geen ander woord nie!!
@willemraubenheimer63582 ай бұрын
Hierdie is fantasies. Straatligkinders revolusie, maar nog beter in 2024
@Christoffel112 ай бұрын
Lekker tune
@toscabrutus17812 ай бұрын
Intressant!
@martinvanvuuren2 ай бұрын
👍Cool
@theresayang54342 ай бұрын
what the hell- the fish are transforming and the shark looks like they are taking crack the longer the video plays.