Пікірлер
@KobieBurger
@KobieBurger 41 минут бұрын
Dankie ❤ vir die SUIWER WOORD ❤️
@remerautenbach3391
@remerautenbach3391 Сағат бұрын
Waardevolle geskiedenis.Dankie vir die deel van die geskiedenis.Ons reis deur distrikte en dorpe,die opoffering en stryd van ons voorgeslagte,is onbekend en gaan by ons verby soos die kilometers op ons voertuie se afstandmeters. Plaas asb die inligtingsbronne waarin die tipe geskiedenis gelees en oorgedra kan word.Daar is n groot behoefte daarvoor.
@karllangner1579
@karllangner1579 10 сағат бұрын
Dankie vir die boodskap. Ek het die Boek; So het hulle gesterf. Daarin lees jy die storie van Lötter en Wolfaardt.
@gerhardvanzyl4821
@gerhardvanzyl4821 10 сағат бұрын
Amen!!
@conniebodenstein3266
@conniebodenstein3266 14 сағат бұрын
Baie dankie ds Gustav. Dit is belangrik dat hierdie gebeure in ons volksgeskiedenis nie verlore gaan nie. Wat belangriker is, is dat ons altyd bewus moet wees van ons voorouers se onwrikbare geloof in God Drie-enig. Mag ons en ons nasate ook so sterk staan soos hulle.
@jeankorff3286
@jeankorff3286 15 сағат бұрын
Hoe swaar het die Afrikaner nie onder die engelse gehad.! So hartseer die geslag van vandag het nie daardie diepe afhanklikheid en geloof in onse God en Vader...
@gerhardlesch3615
@gerhardlesch3615 16 сағат бұрын
Dit vernietig enige liefde vir 'n engelsman van die empaaier.
@samsonkjoseph6087
@samsonkjoseph6087 20 сағат бұрын
Baie hartseer...
@stellamcgill1972
@stellamcgill1972 Күн бұрын
Baie dankie ds Opperman vir die deel van hierdie geskiedenis
@willemrabie6188
@willemrabie6188 2 күн бұрын
Vers 6 in sy aktule berekenis: Die HERE sal tel as Hy die name van die VOLKE onder wie daar uitverkorenes is/ opskryf. So kan ons glo dat Hy ook die naam van die Boere/Afrikanervolk opgeskryf het toe hulle as 'n volk ontstaan het. Ons sal in ons gereddes as lede van hierdie volk een van die volke van God wees wat volgens Openbaring 21:24 in die lig van die Nuwe Jerusalem sal lewe. God se metode om sy koninkryk te laat kom/was dwarsdeur die Bybel 'n volksmetode soos dit duidelik blyk uit sy roeping van Israel as 'n organiese volk en sy indeling van die volke rondom die twaalf stamme van Israel (Deuteronomium 32 :8). Volgens Handeling 17:26 het God grense tussen die volke gestel SODAT hulle die Here kon soek. In die mengelmoes van die multinasionale staat (Babel) verwilder die volke. Die ontstaan van volke is 'n skeppingsordening van God wat Hy in die natuur laat realiseer.
@andriesbuys2373
@andriesbuys2373 2 күн бұрын
Herinneringe wat ons nader aan God se geregtigheid in Christus neem ... Ek herleef tans die geskiedenis met die skrywe van 'n kort oorsig (vir studente wat amper niks van die geskiedenis van ons land weet nie) van die vroee 1800's tot vandag ... en ek het weereens tot die besef gekom dat die meeste van ons (spesifiek die Afrikaner) slegs in bree trekke of slegs die hoofmomente (opskrifte) van ons land se geskiedenis ken. Hoe kan ons dan leer uit ons geskiedenis om nie weer die foute van die verlede te herhaal nie (soos Pres. Paul Kruger dit tereg gese het en dit vir die nageslag neergepen is). Mag ons weer die geskiedenis opdiep om daaruit te leer en ook daardeur die wonderwerke van die Here te herdenk - want wie anders as God het in Sy Raad die geskiedenis van die Afrikaner bepaal ... AB
@emmiestoffberg4339
@emmiestoffberg4339 2 күн бұрын
Baie-baie dankie ds. Vir Psalm 133 nog een van my gunsteling Psalms. Alhoewel al die Psalms gunsteling Psalm is. Die hele Woord van die HERE is vir my gunstig. U breek die Woord altyd so mooi oop en voed die kudde van die HERE. Mag die Opperherder u altyd gebruik om Sy skape te voed en agter die Herder aan te lei nes ń trop skape agter die herder gelei word.
@martievanderlinde4351
@martievanderlinde4351 3 күн бұрын
Here u alleen is my ewge Herder
@alanreynolds5430
@alanreynolds5430 3 күн бұрын
You do not have to translate to English - I could feel in my heart what she is feeling - Back to 1800 WOW!
@andriestheunissen9525
@andriestheunissen9525 4 күн бұрын
Dankie Ds. vir hierdie preek dit het so tot my hart gespreek en my versterk in my lewe in Jesus Chrstus
@petroduplessis9423
@petroduplessis9423 5 күн бұрын
Baie dankie.
@emmiestoffberg4339
@emmiestoffberg4339 5 күн бұрын
Prys die HERE want Sy goedertierenheid is geweldig oor ons en Sy trou tot in ewigeheid. Baie-baie dankie ds. vir die Woord bediening u stig leer en vermaan ons in opregtheid en liefde. U verbreed ons kennis mrt die Woord bediening. Mag die HERE u ryklik seën en nog baie jare in Sy diens gebruik. Ook baie dankie Suster Ina vir u harde arbeid in die werk van die HERE. Die HERE sal u ook ryklik seën en jul beloon vir jul arbeid in Sy diens.
@alanreynolds5430
@alanreynolds5430 5 күн бұрын
After all this time there is still a need for helpful words - Thank you providing these helpful words.We all need them English Afrikaans,Black and White. If we do not understand our past we cannot plan our future.
@namibiasaf
@namibiasaf 5 күн бұрын
Hulle oordeel kom
@florisslabber1758
@florisslabber1758 5 күн бұрын
Wat n wonderlike preek. Dankie Ds Gustav Opperman.
@petr7856
@petr7856 5 күн бұрын
In die “woke” tyd waarin ons ons bevind het die internet gearriveer om ons, soos nooit tevore, in te lig oor sake waarvan nooit nie aandag aan gegee moet word nie; nie uit haat vir die wat hierdie dade gepleeg het nie, maar as 'n geskiedkundige anker vir wit Afrikaanssprekende nageslagte.
@annetjieroos9104
@annetjieroos9104 5 күн бұрын
Dankie Ds Gustav
@JohannaVanZyl-vk2po
@JohannaVanZyl-vk2po 5 күн бұрын
@poortwagter9226
@poortwagter9226 6 күн бұрын
Loof die HERE, o my siel, en alles wat binne-in my is, sy heilige Naam... Dankie vir nog 'n Waarheidspreek, ds Gustav; mag die HERE u seën.
@HermanHavinga
@HermanHavinga 6 күн бұрын
Dankie.Die musiek saam met praat werk nie...!
@lenyamaha2433
@lenyamaha2433 6 күн бұрын
Vervloek is die britte. Hul beurt is op hul voorstoep en hulle besef dit nie.
@dirkbrits4261
@dirkbrits4261 6 күн бұрын
Awesome wat ons Vader kan doen as ons dink alles is vernietig.
@betssteyn-vd9sq
@betssteyn-vd9sq 6 күн бұрын
Ek is jammer maar vir die Engelse goed het ek niks tyd nie
@martievanderlinde4351
@martievanderlinde4351 6 күн бұрын
Baie dankie ds.
@faniekemp
@faniekemp 6 күн бұрын
Sewe km buite Uniondale op die Port Elizabeth pad net na Die Poort is monument opgerig vir Kmdt. Gideon Scheepers en sy Kommando wat uitkyk op die berghang waar hulle in gevegte met die Engelse garnison op die dorp was en Uniondale ingeneem het. Uniondale was daai tyd streng beskerm deur onder meer ses forte waarvan een gerestoreer is. Fanie Kemp
@martievanderlinde4351
@martievanderlinde4351 6 күн бұрын
Baie dankie ds
@martievanderlinde4351
@martievanderlinde4351 6 күн бұрын
Dankie ds Gustav
@gertjooste9558
@gertjooste9558 6 күн бұрын
Is daar ooit n engelsman tereg gestel vir wat hulle aan die boere hulle vroue en kinders gedoen het
@wihan6574
@wihan6574 6 күн бұрын
The Australian, Breaker Morant
@gerhardlesch3615
@gerhardlesch3615 6 күн бұрын
@@wihan6574 Die Engelse het hom as 'n skaap ter slagting vir hul oorlogsmisdade misbruik, nie dat hy onskuldig was nie.
@gertjooste9558
@gertjooste9558 5 күн бұрын
@@wihan6574 Dankie
@annavermmaak2649
@annavermmaak2649 7 күн бұрын
Ja dis erg, maar terwille van ons eie siel moet ons hulle vergewe,die Woord sè dat God ons Regter is.
@roeteroestof3896
@roeteroestof3896 6 күн бұрын
Elke knie sal buig voor sy SKEPPER eendag. Dankie magnie vergeet, met respek vir deursetting vermoë van ons voorgeslag ..LOOF en PRYS die Here, Amen
@jeankorff3286
@jeankorff3286 7 күн бұрын
En so is die wiel ook besig om te draai vir die Engelse vir wat hul aan ons volk gedoen het. Hy was 'n kind....😢
@gerhardlesch3615
@gerhardlesch3615 7 күн бұрын
Kan van die Engelsman ooit gesê word: Vergewe hulle, want hulle het nie geweet wat hulle doen nie?
@jeankorff3286
@jeankorff3286 7 күн бұрын
Hulle haat ons tot vandag. Nooit is daar verskoning gevra vir die konsentrasiekampe ...
@theunssnyman6310
@theunssnyman6310 7 күн бұрын
Nee, die engelsman haat ons volk, tot vandag toe nog. Eks genee om die selfde sentiment te handhaaf.
@Daniel-jk8dz
@Daniel-jk8dz 7 күн бұрын
dankie
@janduplessis4785
@janduplessis4785 7 күн бұрын
Baie dankie Ds. vir dit wat jy vir ons doen op volks gebied met Geskiedenis en ons boonop verserk met die suiwere Wood bediening.
@samsonkjoseph6087
@samsonkjoseph6087 7 күн бұрын
Die Britse het baie goddeloosheid.gedoen.
@roeteroestof3896
@roeteroestof3896 9 күн бұрын
Amen
@doksamos
@doksamos 11 күн бұрын
Baie dankie, Ds!
@adalizasmit9097
@adalizasmit9097 12 күн бұрын
Dankie Ds
@gerhardvanzyl4821
@gerhardvanzyl4821 12 күн бұрын
Amen en Amen!!
@andriestheunissen9525
@andriestheunissen9525 12 күн бұрын
Dankie Ds. en dankie oo dankie ook Mev. Opperman vtr die aanstuur van hiedir wonderlike preek sodat ons wat ver is daarna kan luister.
@florisslabber1758
@florisslabber1758 12 күн бұрын
Dankie Ds Gustav Opperman. U verduideliking so kragtig en treffend.
@KobieBurger
@KobieBurger 13 күн бұрын
Dankie vir ALLES... AMEN
@jfkmuldermedia
@jfkmuldermedia 13 күн бұрын
Dis mooi. Dankie Ds. Gustav.
@florisslabber1758
@florisslabber1758 13 күн бұрын
Dankie. Pragtig Ds Gustav Operman.
@neelspotgieter6835
@neelspotgieter6835 13 күн бұрын
Baie dankie ds Gustav.
@emmiestoffberg4339
@emmiestoffberg4339 13 күн бұрын
Baie-baie dankie ds. Ja ons moet elke dag sorg dra om gereed te wees. Want die duiwel looprond soos ń brullende leeu en soek wue hy kan verslind.
@florisslabber1758
@florisslabber1758 14 күн бұрын
Dankie Ds Gustav. My vraag is waarom Brittanje nooit verskoning vra nie.