Jis die song maak die Trane Los jis dis beautifully ❤
@musicandmoviesenbreakfromtvs2 ай бұрын
Ja dis 'n groot music ja ek hou van hom
@monicavandermerwe72782 ай бұрын
Wow... en ek hoor die song nou eers
@theresabadenhorst11564 ай бұрын
Dankie...dit was een van die beste songs wat my in lockdown vasgehou het
@LamourdeManielle9 ай бұрын
Hoekom maak mens 2 keer dieselfde fout? Ek sweer ek is klaar en kan nie meer nie
@tersialumley9009 Жыл бұрын
Wow🌑🐺🖤
@jilldezsenyi7361 Жыл бұрын
👋👋👋👋👍🧡
@lillynegrunewald5774 Жыл бұрын
Wat n great song , deur n baie hartseer egskeiding wat my bitter seer gemaak het, hyt my verraai verneuk, gecheat op my, maar nou weet ek dis nie liefde wat seer maak nie dis die blerrie persoon
@carlaludick-haynes7957 Жыл бұрын
nee liefde moenie seer maak nie...maak hoekom doen dit?
@kimbock8207 Жыл бұрын
Og Deon my hart is so seer..gaan deur diesele...og dis pynlik..j is my Theunsie,pragtige stem og...J het my en my vriend deur baie donker dae gedra og..
@rianacawood-if7ls Жыл бұрын
Al baie lekker gehuil op die ene, baie dankie Deon, een van my favourites!
@eloiseliebetrau74 Жыл бұрын
Narcissist is aakligste mense ooit, hardloop weg van hulle af!!
@jvrphoto-artlinda5028 Жыл бұрын
Net iemand wat hier deur is sal verstaan! Wow! Wel gedaan!
@NiniSwanepoel Жыл бұрын
Ek love die liedjie!
@temptressza2 жыл бұрын
Hi Deon, vandag hier op Vroue Dag 2022 slaan die lied my hard. ek is nou bietjie meer as 'n jaar geskei, na 20 jaar se getroude lewe... dit het my baie lank geneem om te besef dat liefde nie veronderstel is om mens minder as 'n koning of koningin te laat voel nie. dankie dat jy presies hoe ek voel getoonset het! Dra my groette aan Gertjie oor as julle weer gesels
@natashareynolds65102 жыл бұрын
Wow so mooi song
@francoislombard91502 жыл бұрын
HA LIEFDE ABSOLUUUT MAAK SO SEER
@marianabarker53902 жыл бұрын
Soooo mooi!! Mooiste stem!! En woorde!!💝
@sonjamacpherson80112 жыл бұрын
Sjoe Deon Groot hierdie liedtjie vat my deur so veel seer Jy is so Awesome
@ursulageyer62982 жыл бұрын
Die liedjie help so baie mense .meer as jy weet 🌸 waneer doen jy n show in die kaap?
@JRT9772 жыл бұрын
Jinne Deon, Ek dink jy is n stunnig vriend. Ek kyk jou musiek video's en als is net stunning sal graag eendag jou show wil kyk.
@madiedelange55612 жыл бұрын
Die song slaan hard as elke woord in pas met wat jy as persoon deur gaan🥺.. Luister hom omtrent 20 keer n dag🌸.. Help my baie deur die dag met wat ek als deur gaan.. Dankie Deon🙏🏻🙏🏻
@elizabetherasmus73613 жыл бұрын
Mooiste musiek! Praat met 'n mens se hart.
@elizebotha24203 жыл бұрын
Awesome Deon 💙
@elizebotha24203 жыл бұрын
Wow Deon. Dis so diep. Beautiful song 🥺🤗❤️❤️❤️❤️❤️
@ameliahayman7633 жыл бұрын
Dit voel altyd of liefde net seer maak, dalk tyd om ook weg te stap 💔
@williamkrugel11423 жыл бұрын
So mooi
@chrizellemeyer34873 жыл бұрын
Dit is hoekom ek musiek soooo baie waardeer, ons kan praat... en die note heel wat die hart nie kan nie...*!! Soms kos dit die seer om die mens te maak wie en wat jy bestem is om te wees!
@lehandrijacobs15173 жыл бұрын
Kom sing is Polowane asb oom😍😘
@nesheqbatach5773 жыл бұрын
En hier sit ek langs my ma se graf en will haar join op 30 ouderdome. Ek is moeg. Askuus will haar join op my ouderdom van 30
@ancoisnaude40873 жыл бұрын
Partykeer is dit omstandighede wat intree, wat buite jou beheer is, masr God is nog steeds groter en in beheer na al die jare, so n pragtige diep lied.. Ek dra dit diep in my hart in ons verhouding om my sterker te maak, God troos en is die grootste liefde....
@ancoisnaude40873 жыл бұрын
Jip, ek klou net vas aan God....
@ancoisnaude40873 жыл бұрын
Baie mooi, ons hou v jou songs...
@ancoisnaude40873 жыл бұрын
Jy mag maar sing, so pragtig, dankie
@ancoisnaude40873 жыл бұрын
So waar, so diep, sterkte, ons bid vir jou,
@charelbrand69753 жыл бұрын
Ek het die song nou geluister hier in die verte van die VSA en moet wragtag nou sê, nou verlang ek almal wie ek lief het. Great liedjie!!
@kenniej86664 жыл бұрын
Halo Deon dit is ek Megan wat saam jou gister aand n foto geneem het dit was by spiders web kan jy my omdhou
@jacky2580794 жыл бұрын
ken jou musiek al lank ,gaan jou kontak om op my troue te sing
@KappievTonder4 жыл бұрын
WOOOOOOOOOOOWW!!! Woorde het my verlaat! Dis amazing. Jys werklik geseënd!
@carolburger2144 жыл бұрын
Nice om weer Kwagga te sien.
@deidrebritz13984 жыл бұрын
Hierdie woorde het vanaand my lewe gered!
@carikesmith44954 жыл бұрын
Liefde maak nie seer nie... Selfsug doen. Ek looooove jou stem. Dit gee jou musiek soveel diepte en emosie! 💙
@ninadutoit19894 жыл бұрын
Liefde maak nie seer nie. Iemand wat nie weet hoe om lief te hé nie maak seer. Jys reg liefde kan nie seer maak nie. Jy is beter sterker. Dankie vir n awesome song waarby mens kan relate
@janellejacobs97114 жыл бұрын
Wow Deon! Ek luster nou WEER hierdie liedjie. Ek is so trots op jou dat jy deur al hierdie goed kon gaan en jouself en geluk kies. Jy het al soveel sukses behaal. En gaan nog baie!! Ons hou jou dop! Well done!!
@mariajacobs9034 жыл бұрын
Beautiful mens. My favorite soos altyd. Gedroom ons 2 ontmoet dit was mooiste droom. Hy Kom tel my op met Swart lumo Wat binne gebeur is pragtig. Sing my al mooi liedjies. Drink shampanje. Never did I have dream felt so real. Deon jy is my liefling gunsteling Sanger Eerste dag toe ons ontmoet nooit besef watse pragmens jy is Hmm glo stout agter daai glimlag. ❤️