Yes yes.. wanieer laai jy weer vids?. Ek sien baie fotos van vis wat jy by auqa paridiso uit trek
@DylanKolesky-d3q5 ай бұрын
Waar het julle gevang
@jacovanheerden69525 ай бұрын
Verkleinwoorde 😂 Bietjie Stokkie Vissie Kolletjie Goedjies Bootjie Jeandretjie Al wat groot is is die vis
@madanglers46155 ай бұрын
😂En jou punt is
@FourieChristo5 ай бұрын
ek het ook 4 okuma 8k katrolle daai outjies vir die prys my nog nie n dag se kak gegee nie en ...
@madanglers46155 ай бұрын
Ja nee vir my ook nie love daai katrolle
@FourieChristo5 ай бұрын
nie geweet mens mag met jou duck op die dam by homestead gaan om te drop nie ..hmm sal moet gaan draai maak daar..hoe is die veiligheid daar deesdae ? ek was 3 jaar laas daar
@FrancoisVandyk-q3r5 ай бұрын
Lekker
@peterbrianwellsted97296 ай бұрын
Om aan te sluit by die dam is dit oop vir almal of net n sekere hoeveelheid wat n member kan wees
@zianhaasbroek45787 ай бұрын
Hi
@tanialabuschagne97067 ай бұрын
Ek bly in Benoni en is geintereseerd
@madanglers46157 ай бұрын
Dis goed skree as ek kam help met verdere inligting
@tanialabuschagne97067 ай бұрын
Waar vang jy hierdie karpe ❓️
@madanglers46157 ай бұрын
Ho Tania rietspruit carp haven harties baie pleke
@tanialabuschagne97067 ай бұрын
Watse damme mag jy hengel en hoe veilig is homested
@madanglers46157 ай бұрын
Jong Homestead iw n publieke dam so is n 50 50 dat iets kan gebeur ek het nog nooit moeilikheid gehaad daar nie
@tanialabuschagne97067 ай бұрын
Dankie
@CvdW57 ай бұрын
Lekker, well done en alle goeie dinge vooruit met die winkel 🤙
@madanglers46157 ай бұрын
Baie dankie ek waardeer as jy weet van mense wat belang stel oor produkte dan add ek hulle sommer op my groep stuur my jou nommer ook asb dan add ek jou ook as jy nie om gee nie
@madanglers46157 ай бұрын
0648427686
@CvdW57 ай бұрын
Dankie baie, het my nr ook laas week gestuur, nie geweet of jy hom gekry het, waardeer.
@madanglers46157 ай бұрын
Kan jy my dalk n boodskap stuur 0648427686
@christovanwyk5868 ай бұрын
Hoe kan ek aansluit?
@madanglers46158 ай бұрын
Stuur my n boodskap 0648427686
@ARMANDMEINTJES8 ай бұрын
Jy Sè winter boek net vlakwater....spelfout??
@madanglers46158 ай бұрын
Skies ja boek diep water
@ARMANDMEINTJES8 ай бұрын
Wat jy sè is baie goeie tips vir begin hengelaar op spesie, baie dankie...luister na elke woord!
@madanglers46158 ай бұрын
@ARMANDMEINTJES jy moet positief wees 1ste plek regte voer regte tyd. Regte dam moet nooit n moeilike dan target nie begin by m dam waar ky weet jy sal vis kry van daar af beweeg jy ns moeilike damme toe ek sal n video maak oor tips om te begin
@ARMANDMEINTJES8 ай бұрын
Dankie weer....oor 2 weke eerste 7 dae sessie....
@Johannes.S3058 ай бұрын
Kan jy dalk net ń kort videotjie maak oor jou approach by Aqua Paradiso en swims daar. Ek is ń nuwe lid daar en probeer net soveel as moontlik leer. Omdat dit ń moeilike dam is.
@madanglers46158 ай бұрын
Ek maak so
@johanbezuidenhout888 ай бұрын
More Ek sal like van meer info van die dam
@madanglers46158 ай бұрын
+27 76 847 5218 kan hom kontak
@CvdW58 ай бұрын
Altyd lekker om die videos te kyk dankie 🤙
@madanglers46158 ай бұрын
Dankie vir julle ek waardeer
@thomramos28528 ай бұрын
Love South African content. Good work 💯❤
@madanglers46158 ай бұрын
🙏🙏
@JDLabuschagne8 ай бұрын
Penna
@JDLabuschagne8 ай бұрын
Love it boeta❤
@Fishing-Bay-Reşo9 ай бұрын
@CvdW59 ай бұрын
By Homestead vandag en mense langs ons 19kg carp uit gehaal so 30min terug op boilies
@L-lp9fl9 ай бұрын
👍👌🎣
@DigItProtea9 ай бұрын
Great video dankie, braided lyn werk ook om beter te kan voel op die stok punt
@madanglers46159 ай бұрын
Ek stem 100% saam jou daar
@jacopowell41519 ай бұрын
Maak jy nie jou spomb stok korter as jou stok nie?. Ek haal so 1ft af per 3ft diepte anders is my voer agter my aas. Want die gewig drop en dan swing hy terug na jou toe tot hy die bodem haal en voer land en sink regheid af
@madanglers46159 ай бұрын
Nee wat ek gewoontlik doen is as ek besig is om te spomp dan staan ek op my merk gooi so 20 pomps dan 2-3 meter terug dan nog 20 spomps en dan die selfde vorentoe
@jacopowell41519 ай бұрын
@@madanglers4615 ek sien goeie plan
@adam42ize9 ай бұрын
Nice video man doen meer jy help baie mense mooi reg hou so aan ou bul
@madanglers46159 ай бұрын
Dankie ek waardeer
@quintusnortje81169 ай бұрын
Pella kom ons kap n rietvlei saam se net wane j kaans sien 🎉
@madanglers46159 ай бұрын
Reg so my vriend ek maak so ek gaan donderdag Mozambique toe as ek terug is dan reel ons
@fritzfouche66699 ай бұрын
Baie dankie vir nog n leersame video. Doen asseblief n video oor casting. Hoe dien jy jou marker werk. Waarvoor kyk jy met jou marker. Hoeverl spoms gooi jy. Hengel voor langs of op jou voets ensovoorts. Geniet Mozabiek
@madanglers46159 ай бұрын
Baie dankie ek waardeer ek het n klomp videos van casting en hoe om te spomp ens ek sal hom op youtube sit
@fritzfouche66699 ай бұрын
Kan nie wag om daai videos te sien nie!
@CvdW59 ай бұрын
Dankie vir die video, watse geure werk goed alles goed by Homestead?
@madanglers46159 ай бұрын
Dag se pynapple doen baie goed daar Tigernut met n pienk fake maize. Mulberry werk ook goed en dan natuurlik jou Hempsaad Oilie
@CvdW59 ай бұрын
Waardeer die terugvoer, dankie baie
@madanglers46159 ай бұрын
Geen probleem enige tyd welkom
@vernonjjf9 ай бұрын
Goeie punte.
@stephenwebb30699 ай бұрын
Baie dankie , goeie informasie.
@wollie43589 ай бұрын
Hi. Wat se spesiestrop sal jy in vaalrivier gebruik. Daars altyd n stroom
@madanglers46159 ай бұрын
Hallo ek sal beslis n ronmie rig gooi hy is baie stekter as ander en is reedelik swaar
@JDLabuschagne10 ай бұрын
Love it jason
@pieterlabuschagne7507 Жыл бұрын
Nice sessie en n nice video 👍
@madanglers4615 Жыл бұрын
Baie Dankie ek waardeer
@Okay-c5x Жыл бұрын
Well done guys great fish for a hard venue
@louistaljaard1765 Жыл бұрын
How would you approach a quick session, step by step what bait to use method ect? Thanks for the nice content
@madanglers4615 Жыл бұрын
I will upload a video soon thanks for the support man much appreciated
@eablitzzangling4951 Жыл бұрын
Lekker my maat baie mooi vis daai
@hooseinmahomed2094 Жыл бұрын
Lekker video. Thanks for sharing Bait information as well.
@hendrikvanderwalt5866 Жыл бұрын
💪💪💪💪💯💯💯👈👈👈💪👈💪💪💪👌👌👌👌
@hendrikvanderwalt5866 Жыл бұрын
BAIE BAIE GELUK VIR MONIC JOU GIRLFRIEND... MAG DAAR BAIE VELE MEER WEES.... GOLDEN THUMBS UP VIR JULLE BOETA....
@hendrikvanderwalt5866 Жыл бұрын
PRAGTIGE WERK... DAAI....BEASTY MODE SIEN JOU WEER HENDRIK.... 👈💯
@hendrikvanderwalt5866 Жыл бұрын
JOU FISH CARE... 💯👈
@hendrikvanderwalt5866 Жыл бұрын
GREAT JOB BOETA... EK HOU DAARVAN HEADS UP.... JY NR1.... GOLDEN THUMBS UP...
@madanglers4615 Жыл бұрын
Baie dankie oom hendrik ek Waardeer ek probeer maar🤝🤝🤝🤝🎣
@hendrikvanderwalt5866 Жыл бұрын
SLAMMERS BEASTY MODE.... ❤❤❤❤
@madanglers4615 Жыл бұрын
Hi hendrik hoe bedoel jy slammers
@louistaljaard1765 Жыл бұрын
Kan jy vernuut gaan vang daar? Ek wil daar gaan vang en ek is nuut hier in die area
@madanglers4615 Жыл бұрын
Yes pella jy kan verniet gaan pasop as jy oorslaap die boere jaag mens weg maar as jy gaan waar dit ver is onder na die water toe dans sal jy reg wees
@louistaljaard1765 Жыл бұрын
@@madanglers4615 baie dankie pella
@britsi5181 Жыл бұрын
dam?
@madanglers4615 Жыл бұрын
Naand Mnr is by Carp haven
@jerrardprins1942 Жыл бұрын
Ive noticed at homestead if you have more than 1 rod on a single spot the bites dont come or not as often. One rid with feed over it close to the margins work great for me, with another rod on a different margin spot. I hardly fish over 50m at homestead as most of my fish came ilat those distances with allot of blanks when i first started fishing at a distance on the middle of the dam.
@madanglers4615 Жыл бұрын
Yes i agree casting works best with minimum disturbance. 5 spomps after each run