Пікірлер
@Jana-qd2ix
@Jana-qd2ix 5 сағат бұрын
Julle tande lyk baie mooi
@YolandiParker
@YolandiParker 7 сағат бұрын
Hoe wonderlik is dit ... So trots op jou !!!
@Jana-qd2ix
@Jana-qd2ix Күн бұрын
🎉🎉trots op jou Annatjie🎉🎉
@AlettaMostert
@AlettaMostert 3 күн бұрын
NIEMAND weet wat gebeur ná die dood nie want niemand het al teruggekom om te vertel nie. Sorg net dat jy opreg glo en lewe jou lewe reg want dit bepaal wat met jou gaan gebeur na jou dood ❤
@Jana-qd2ix
@Jana-qd2ix 5 күн бұрын
Dit was n baie emotionele episode. Sterkte aan elke vrou.
@Jana-qd2ix
@Jana-qd2ix 5 күн бұрын
Julle dames kan trots wees op julself 😊
@brendaallers3900
@brendaallers3900 7 күн бұрын
Ek kyk vanaf Hartenbos..🌹
@mathildavanniekerk340
@mathildavanniekerk340 7 күн бұрын
Wat ń groot voorreg om deel te wees van die wonderlike geleentheid en program. Baie dankie aan Voelgoed en al die onbeskryflike borge
@nicolienjonker7744
@nicolienjonker7744 8 күн бұрын
@nanettejacobs7113
@nanettejacobs7113 9 күн бұрын
Jyt so mooi Hart. Mal oor jou hare so.❤
@Mm-ce5bq
@Mm-ce5bq 10 күн бұрын
Thanks
@LydiaAdams-w6z
@LydiaAdams-w6z 10 күн бұрын
Leer so Baie by jou
@NaomiBuurke
@NaomiBuurke 12 күн бұрын
Love hierdie! Well done dames!
@user-cn9qk1vw7i
@user-cn9qk1vw7i 14 күн бұрын
Waar was jy my hele lewe lank!!!!❤
@jrmull1866
@jrmull1866 14 күн бұрын
minderwaardigheid
@jrmull1866
@jrmull1866 14 күн бұрын
verwerping
@annatjiedreyer8998
@annatjiedreyer8998 14 күн бұрын
Wat n opwindende episode, baie geleer by dr Catherine se sessie. En well done aan die girls wat die gym sessie gedoen het, ek haal my hoed af vir julle . Ek het Episode 4 baie geniet.
@annamarieduplessis5099
@annamarieduplessis5099 14 күн бұрын
Het die episode vreeslik geniet. Het soveel uit Dr Cathrine se sessie geleer. Mens swem in die rivier waar jy lewe. Net jy kan besluit in watter rivier jy wil swem. Jul dames het hard geoefen. Baie trots op julle.
@amandasmith5627
@amandasmith5627 14 күн бұрын
Sjoe die journey wat ons al gestap het is amazing! Die verskil tussen wie ek begin het en wie ek nou is, ek is soveel meer in die healthy huis as die unhealthy een en daarvoor is ek so dankbaar! 🔥
@mathildavanniekerk340
@mathildavanniekerk340 14 күн бұрын
Wat ń wonderlike insiggewende episode. En dit was baie lekker om vir myself te lag ..... "hind sight is 20-20" .... ons het gesukkel met daai oefeninge! Lol😂
@LeandeBezuidenhout
@LeandeBezuidenhout 14 күн бұрын
❤🔥
@chanteschoeman7546
@chanteschoeman7546 14 күн бұрын
Ek love die program 🥳
@chanteschoeman7546
@chanteschoeman7546 14 күн бұрын
Love dit!🥳
@chanteschoeman7546
@chanteschoeman7546 14 күн бұрын
😂
@marthievandermerwe4058
@marthievandermerwe4058 15 күн бұрын
Dankie vir hierdie uitstaande boodskap. Gee my nuwe insig
@marlenevandermerwe1160
@marlenevandermerwe1160 16 күн бұрын
Baie dankie Allette ek kan heeldag na jou luister. Mag ons Vader jou oorvloedig seèn. Amen 🙏 🙌
@riaanventer8803
@riaanventer8803 18 күн бұрын
Jy is net wonderlik, hoop jou lewe hou aan met hierdie wonderlike raad.
@marlenevandermerwe1160
@marlenevandermerwe1160 20 күн бұрын
Ek kyk vanaf NZ. Dankie geseende naweek liefde ❤
@Jana-qd2ix
@Jana-qd2ix 21 күн бұрын
Sterkte aan elke dame 🌺
@VoelgoedTV
@VoelgoedTV 21 күн бұрын
Wat het jy gedink van Episode 3? Wie is tans jou gunsteling deelnemer?🤩
@Jana-qd2ix
@Jana-qd2ix 21 күн бұрын
Annatjie you go girl!!!
@chanteschoeman7546
@chanteschoeman7546 14 күн бұрын
Was mal daaroor!
@NaomiBuurke
@NaomiBuurke 21 күн бұрын
Die link wil nie werk nie.
@VoelgoedTV
@VoelgoedTV 21 күн бұрын
Hallo, Naomi ☺ Vreeslik jammer vir die ongerief! Hier is die regte skakel: voelgoed-leer.co.za/courses/ruk-jou-klerekas-reg
@VoelgoedTV
@VoelgoedTV 21 күн бұрын
Volg hierdie skakel om Sunet se Video Aantrekgids te kry tinyurl.com/h6882ay2
@karenvangreunen6962
@karenvangreunen6962 21 күн бұрын
Dis QR-CODE scan na matriek bootreis toe?
@VoelgoedTV
@VoelgoedTV 21 күн бұрын
Hallo, Karen☺ Vreeslik jammer vir die ongerief! Hier is die regte skakel: voelgoed-leer.co.za/courses/ruk-jou-klerekas-reg
@melels8322
@melels8322 22 күн бұрын
Hello oom ek will net se oom is n baie goei mens❤❤ God is ons bron
@maatjegerstner3270
@maatjegerstner3270 25 күн бұрын
Amen.... Dankie MY GOD VIR HIERDIE PRAGTIGE BOODSKAP.... VERHOOR ASSEBLIEF MY GEBEDE... IN U TYD EN WIL ALLEEN.... AMEN.... ✝️🙏
@VoelgoedTV
@VoelgoedTV 29 күн бұрын
Wat het jy gedink van Episode 2 van die Nuwe Jy-Realiteitsprogram?🤩
@Jana-qd2ix
@Jana-qd2ix 21 күн бұрын
Elke dame is uniek. My favourite is Annatjie Dreyer🌺
@chanteschoeman7546
@chanteschoeman7546 14 күн бұрын
Mal oor die program ❤
@joeykoen7395
@joeykoen7395 Ай бұрын
Dankie, vir hierdi Kosbare woorde so opbouend. Baie Danki❤
@sarahhenning2887
@sarahhenning2887 Ай бұрын
Voting for Charmain Faria
@millymcabe1565
@millymcabe1565 Ай бұрын
Milly mc Cabe Boston Belville Cape Town
@laureljulies9578
@laureljulies9578 Ай бұрын
Hys n mense mens, Hy leer my Om humble te wees met accomplishments en L, never forget your roots
@laureljulies9578
@laureljulies9578 Ай бұрын
Yesja... oom Biza SE chom dai
@thatsme172
@thatsme172 Ай бұрын
Ooohhhhhh die struggle is real.
@physiotherapyadmin3948
@physiotherapyadmin3948 Ай бұрын
Ek kyk vn uit Australlia dankie liefde
@marlenevandermerwe1160
@marlenevandermerwe1160 Ай бұрын
Ek is van NZ
@thatsme172
@thatsme172 Ай бұрын
Wow, pragtig. Lynette jy is so 'n opregte sprankel.
@marlenevandermerwe1160
@marlenevandermerwe1160 Ай бұрын
Baie dankie vir n wonderlike getuienis.
@juan-pauldemeillon5300
@juan-pauldemeillon5300 2 ай бұрын
Vaalpark
@martiebotha9107
@martiebotha9107 2 ай бұрын
martie Middelburg Tvl
@MaudeHale
@MaudeHale 2 ай бұрын
❤durban
@riekiedebeer3807
@riekiedebeer3807 2 ай бұрын
Lichtenburg