Heilge GOD Heilge Magtige Heilige Alomteenwoordige ontferm U oor ons onwaardige siele
@nath78748 ай бұрын
Brings tears every time.
@ritasullivan552110 ай бұрын
Pragtig! ☦️
@marcelbas10 ай бұрын
Wat fantastisch om de Heilige Liturgie ook in het Afrikaans te kunnen horen. En ek verstaan Afrikaans: ek het die taal vir die afgelope 35 jaar bestudeer. En omtrent tien jaar gelede het ek Ortodoks geword. Dankie vir hierdie pragtige kombinasie van die twee beste elemente in die wêreld, en daarbo.
@margelatutrandafirulgalben3156 Жыл бұрын
Foarte frumos! Cea mai frumoasă muzică din lume!
@simplenature7217 Жыл бұрын
Oh wow...!❤
@margelatutrandafirulgalben3156 Жыл бұрын
Really amazing
@ManiphestoMen Жыл бұрын
Glory to God!
@ManiphestoMen Жыл бұрын
Beautiful video and the perfect reminder of my short stay at the bedehuis in Robertson some years ago. Thanks for making this and please continue!
@shelleywoodgauld9593 Жыл бұрын
Just Glorious... Such beauty... A great blessing to my soul...
@adripeterovna-6762 Жыл бұрын
So beautiful ❤
@margelatutrandafirulgalben3156 Жыл бұрын
Incredible beautiful indeed.
@MrRickkramer Жыл бұрын
Mooi in elke taal ☦️🙏🏻 maar jullie koor is ook echt goed 👍🏻
@farmeryaeg Жыл бұрын
ganz toll
@farmeryaeg Жыл бұрын
Absolutely beautiful.
@littlerateater Жыл бұрын
kan u asb timestamps op die video sit?
@littlerateater Жыл бұрын
Goeie dag, Kan u asb die n hele kerk diens se sang in n Playlist sit asb, met titles. Ons is n piepklein gemeenskap wat nie mense het wat Kan sing nie, ons is in die noord kaap in n baie klein kerk
@orthodoxmusicortodoksemusi9473 Жыл бұрын
Hallo daar. die volle dienste is in hierdie playlist kzbin.info/www/bejne/qZXVpWWYaNOrgck
@orthodoxmusicortodoksemusi9473 Жыл бұрын
Die Afrikaanse subtitels sal nog kom!
@orthodoxmusicortodoksemusi9473 Жыл бұрын
Hier is die Liturgie soos wat ons dit destyds basies opgeneem het, met die note.. ortodoksekerk.files.wordpress.com/2014/07/goddelike-liturgie-met-musiek-smolenski.pdf
hier die volle teks van die blye lig Album www.dropbox.com/s/pxv26mdfdc1z0ro/Blye%20Lig%20se%20teks.docx?dl=0
@anoniem9830 Жыл бұрын
Plaas asseblief ook die tekste van hierdie pragtige liedere.
@orthodoxmusicortodoksemusi9473 Жыл бұрын
Hier is die Liturgie soos wat ons dit destyds basies opgeneem het, met die note.. ortodoksekerk.files.wordpress.com/2014/07/goddelike-liturgie-met-musiek-smolenski.pdf
hier die teks van die blye lig Album www.dropbox.com/s/pxv26mdfdc1z0ro/Blye%20Lig%20se%20teks.docx?dl=0
@helenbaroutsos8116 Жыл бұрын
Baie aangrypend, baie dankie 🙏
@Bellg2 жыл бұрын
Wat mooi om ook bij de Afrikaners de orthodoxie aanwezig te zien. Prijs de Heer.
@Nina_Mo22 жыл бұрын
Thank you🙏
@Woef_de_Wolf2 жыл бұрын
Mooi prachtig
@johanhermanliebert40332 жыл бұрын
Dankie baie daar is nie baie afrikaanse goed op die internet nie en dankie vir jou moete ek waardeur dit baie en ek sal sê al die mense wat die ook kyk waardeur dit ook so baie
@margelatutrandafirulgalben3156 Жыл бұрын
From all the orthodox music on internet this is the best!
@margelatutrandafirulgalben3156 Жыл бұрын
Are you orthodox maybe? If I may ask. I am a Romanian orthodox living in Mount Athos Greece.
@margelatutrandafirulgalben31563 жыл бұрын
I would like to see a live service.
@margelatutrandafirulgalben31563 жыл бұрын
This is divine.
@mj-meyer3 жыл бұрын
Hierdie is verby pragtig! Ek trek sommer Robertson toe! Ek het gladnie geweet dat ons Afrikaanse Ortodokse het nie. Daar is hoop vir Suid Afrika!
@orthodoxmusicortodoksemusi94733 жыл бұрын
Ons is bly jy geniet die musiek MJ! Kom kuier gerus vir ons gemeente hier die berge!
@margelatutrandafirulgalben31562 жыл бұрын
There is hope indeed
@margelatutrandafirulgalben3156 Жыл бұрын
Are you orthodox Afrikaner maybe? If I may ask. I am a Romanian orthodox living in Mount Athos.
@DaFooling3 жыл бұрын
Wow, as a Greek-South African the Greek/Afrikaans rendition of ‘Christ is Risen From the Dead’ was very touching.
@ConsciousCaracal3 жыл бұрын
Deel gerus.
@makingsmokesince7611 ай бұрын
Is jy Ortodoks?
@ConsciousCaracal3 жыл бұрын
Goed gedoen.
@ConsciousCaracal3 жыл бұрын
Pragtig.
@ConsciousCaracal3 жыл бұрын
'n Ware skat op KZbin.
@margelatutrandafirulgalben31564 жыл бұрын
Wonderful!
@marcelbas4 жыл бұрын
Pragtig. Baie dankie! Heer, staan ons by.
@bertusoosthuizen82074 жыл бұрын
Duisend dankies vir die Christus passievolle gebaar om die CD's aan almal beskikbaar te stel . Ek beleef die inwoning van Christus in ons almal op 'n ongekende wonderlike ,verkwikkende ,behoefte versorgende en voorsienende manier deur die inlewing van hierdie liturgiese voorstellings . Baie dankie vir wat julle doen by Bedehuis Bethanië ons waardeer dit opreg . Dankie dat julle nie vashaak by die finansiële voordele wat die CD's kon inbring nie . Die opbrengs sal oneindig groter wees as gevolg van hierdie liefdes gebaar . Dit is nie dat mense nie die CD's wil koop nie ,maar dit raak logisties moeiliker om dit by 'n mens se adres afgelewer te kry . Die vrye toegang van die wat dit nie kan bekostig nie ,is prysenswaardig . Dankie ook aan Vr Zacharias van Wyk en Vr Jakobus van der Riet en elkeen van hulle talentvolle medewerkers vir die vestiging van Afrikaanse liturgiese tekse en sang . Dit is onbeskryflik kosbaar ! Ryke seeninge van God ons Vader word elkeen toegebid !