KZ
bin
Негізгі бет
Қазірдің өзінде танымал
Тікелей эфир
Ұнаған бейнелер
Қайтадан қараңыз
Жазылымдар
Кіру
Тіркелу
Ең жақсы KZbin
Фильм және анимация
Автокөліктер мен көлік құралдары
Музыка
Үй жануарлары мен аңдар
Спорт
Ойындар
Комедия
Ойын-сауық
Тәжірибелік нұсқаулар және стиль
Ғылым және технология
Жазылу 25 М.
Jay du Plessis
Hy is die stoutseun van Afrikaanse popmusiek wat enige partytjie behoorlik aan die gang kry. Dis al veertien jaar sedert hy sy solo-album uitgereik het (Solo in 2010, #DisHoeOnsRol in 2013, So Lank Sal Ek Jou Liefhê in 2017) en byna elke uitreiking spog met platinumstatus vir verkope.
Ná Eden het Jay op sy eie pad vertrek. En sedertdien eggo Jay se rekordsukses in elke projek wat hy aanpak, of dit nou die indrukwekkende versameling duette saam met Lianie May is, of sy eie materiaal.
Jay spog ook met buitengewone, uitsonderlike internetsukses en sy nuutste partytjietreffer, Stoutgat het net soos al sy voriges, die ligte uitgeskiet. Lê Bietjie Langer staan bykans op 17 miljoen strome en sy duet met Riaan Benade, Rowwe Bliksem, 'n allemintige 29 miljoen strome.
Met talle SAMA en Huisgenoot Tempo-toekennings asook vyf platinum en drie dubbelplatinum albums agter sy naam, hou Jay duidelik van goeie geselskap.
3:17
Jay du Plessis - Dis Hoe Ons Rol (Afrikaans is Groot 2013) #afrikaansisgroot #afrikaans #live #
8 ай бұрын
3:11
Jay - Stoutgat (Liriekvideo)
Жыл бұрын
3:10
Jay - Dis Hoe Ons Rol (Offisiële Musiekvideo)
2 жыл бұрын
3:24
Jay - Is Ek Nie Die Een (Offisiële Musiekvideo)
2 жыл бұрын
3:12
Da Vat Hy (Live At Sun Arena - Time Square, Pretoria / 2019)
4 жыл бұрын
7:14
Eden Medley (Live At Time Square Sun Arena, Menlyn Maine / 2018)
4 жыл бұрын
3:24
Jay du Plessis - Lê Bietjie Langer (Live At Time Square Sun Arena, Menlyn Maine / 2018)
4 жыл бұрын
3:49
Jay - Lê Bietjie Langer
6 жыл бұрын
3:36
Jay - So Lank Sal Ek Jou Liefhê
7 жыл бұрын
Пікірлер
@AgnesCramer
12 күн бұрын
Hi yes angle im south african im in durban awesome lv yr songs lets sokkie sokkie jive tango lv to u and fam its jan 2025 ❤❤❤
@sarinasteyn1121
14 күн бұрын
Jay du plessis
@AgnesCramer
24 күн бұрын
Hi awesome yr songs touches ones hart lets dance and sokkie sokkie its jan 2025 lv to u and fam lets hear of yr songs skattie ❤❤🎉🎉
@leonmiguel459
12 күн бұрын
Are you S.African?
@leonmiguel459
12 күн бұрын
Oh, you've chosen one of the most beautiful places on earth to be born in :)
@MarleneVanAswegen
25 күн бұрын
Love it🎉
@MikylaJenkins-d9z
28 күн бұрын
Hi
@BiancaJacquelineWawrzinek
Ай бұрын
Dankie
@GeraldHoney
Ай бұрын
lkr man
@francoisjacobs5826
Ай бұрын
Lekker Afrikaans hou baie van die music
@berniceminnie7430
Ай бұрын
South Africa music
@HestrianaLombard-r6q
Ай бұрын
I love you Jay❤❤❤
@waylenjones8051
2 ай бұрын
Love die song is awesome
@sarel1100
2 ай бұрын
Ford Ranger Bakkie
@MikylaVanDerwesthuisen-m5s
2 ай бұрын
❤️❤️❤️❤️my glas Bly vol ❤❤
@MikylaVanDerwesthuisen-m5s
2 ай бұрын
❤
@eugen-gelrod-filippov
2 ай бұрын
Alexander Petrov Afrikaans geleer en 'n sanger in Suid-Afrika geword?😄
@magdalinefourie8965
2 ай бұрын
Jy darem ❤
@sarel1100
3 ай бұрын
Toyota Quantum LWB Bus
@sarel1100
3 ай бұрын
Together Mzansi
@sarel1100
3 ай бұрын
Mercedes-Benz Sprinter Panel Van
@San-mariDaffue
3 ай бұрын
Love 💕 Mooi😢
@IllandraBester-lv7fs
3 ай бұрын
Ek luister die liedjie omtrent elke dag❤😂
@ChantelleVaneeden-iw1rv
3 ай бұрын
🎉Jay jy kan sing maak nie saak nie jy kan baie mooi sing🎉
@JoyceEls
4 ай бұрын
Awesome
@EthanSolomons4eva
4 ай бұрын
Bro just took me back to the days🙌
@fransvisser2568
4 ай бұрын
Is die by die aarbei fees???
@Janwildlifetransportations375
4 ай бұрын
Song is flippen awesome
@NgumeritizaKatuuo
4 ай бұрын
Jy sing mooi
@ChrisnaJansenvanVuuren
4 ай бұрын
Wens om jou so te sien in lywende lywe Jay by een van jou shows
@kowielouiseswart7819
4 ай бұрын
Jou musiek is baie lekker 🎉
@nicoduplessis1633
4 ай бұрын
Lekke mnr Jay....🎉
@cornellfurter4576
4 ай бұрын
jay cool liedjyie🙋🙋🙋🙋🙋🙋🙋🙋🙋🙋
@-a5344
4 ай бұрын
Mooi!
@MarkoFerreira
4 ай бұрын
Ooi
@MarkoFerreira
4 ай бұрын
Ek het n groot lober
@estellevosloo9785
4 ай бұрын
Ek is een 😂
@Lauhan-e3s
4 ай бұрын
Ek was daar
@philipvanderwesthuizen-fc7xi
5 ай бұрын
Wie is jy
@philipvanderwesthuizen-fc7xi
5 ай бұрын
En ek se die ou wat gecoment het
@deidrescheun7005
5 ай бұрын
🎉🎉🎉🎉🎉😢😊😊😊😊😊😊🎉🎉🎉❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤
@HaileyBotha-x5c
5 ай бұрын
jy sing mooi❤
@HaileyBotha-x5c
5 ай бұрын
❤❤
@chalbal
5 ай бұрын
Love my Afrikaans people....but their music is awful
@madeleinebritz1978
5 ай бұрын
It's not so it's great I'm Afrikaans
@PetrusVOGES
5 ай бұрын
Jou ma's pous
@reinachvermaak4405
5 ай бұрын
Hallo
@fransodutoit1000
5 ай бұрын
🎉
@yolandedawson2208
5 ай бұрын
Mummy shark rated in
@IOSARBX
5 ай бұрын
Jay du Plessis, nice video keep it up
@JacquesStrydom-k3n
6 ай бұрын
🎉🎉🎉
@losdankie8431
6 ай бұрын
Dit is mooi ❤
@GertJansenvanVuuren-h1q
6 ай бұрын
Sien jy jou vrpu? Dis hukm jy so bright smile het lol cute
@GertJansenvanVuuren-h1q
6 ай бұрын
Lol nice song jy inspireer mense om gelukkig te bly in die lewe Jay dankie xx
@amuscalues8127
6 ай бұрын
Die is so daie mooi song ❤❤❤