Hendrik se Hoop | 3 Julie 2024
17:00
14 күн бұрын
Пікірлер
@MarthaMans-y1n
@MarthaMans-y1n 3 күн бұрын
❤❤❤
@MarthaMans-y1n
@MarthaMans-y1n 4 күн бұрын
@AdriStrydom-fl2ub
@AdriStrydom-fl2ub 10 күн бұрын
Steve sal altyd ons Ikoon wees die Legende Al Vir 40 Jaar jy bly die Beste Sanger ooit ons lief jou baie❤️❤️❤️
@ismarieblackbeard5363
@ismarieblackbeard5363 11 күн бұрын
TROTS OM OM N PIERIE MAMMA TE WEES GO PIERIES
@Charlenedefin
@Charlenedefin 16 күн бұрын
Amen jaaa verseker Steve is n rolmodel man wat staan Vir dit wat hy in Glo en in Wie hy Glo. ❤
@antoinettelerouxauthor2538
@antoinettelerouxauthor2538 19 күн бұрын
Ayn Rand is my gunsteling ook. Ek het haar werk begin lees toe ek 'n eesrtejaarstudent aan die Goudstadse Onderwyskollege was. Die boek wat ek toe gelees het was Anthem...
@antoinettelerouxauthor2538
@antoinettelerouxauthor2538 19 күн бұрын
Duisend dankies! Steve was reg van die begin af my gunsteling en hy is dit nog steeds. En baie dankie aan jou ook Steve. Jy doen dit nog steeds vir ons almal... 🤗
@alabreytenbach3038
@alabreytenbach3038 20 күн бұрын
Lunch time concerts, Staatsteater Pretoria (bestaan die Staatsteater nog?) After Dark...Groete Almamater
@user-li3xr1sj2m
@user-li3xr1sj2m 20 күн бұрын
Het vir Steve die heel eerste keer ervaar jare gelede met sy groep " Dusk" in 'n stadssaal ! Brilliant ! Het geweet hy gaan een van ons bestes word ! Love him ❤️
@franroos6249
@franroos6249 20 күн бұрын
Sooooo awesome 🎉
@richardselmarsterne9557
@richardselmarsterne9557 20 күн бұрын
When he landed at Jan Smuts airport there were 5000 fans to meet Stefaans when he appeared if you do not beleive me ask Gary player he was standing alongside Stefaans?
@richardselmarsterne9557
@richardselmarsterne9557 20 күн бұрын
Stefaans Mof maker he sounds like a 75 year old oxygen thief?
@olgamarshall8965
@olgamarshall8965 22 күн бұрын
Steve your voice are still the same wow.hello🎉
@yvonneels7849
@yvonneels7849 23 күн бұрын
Steve. Jy die beste. Steve het op getree by die pup. Big 5. Was so 6jaar terug. What a night. En photo van ons twee saam. Was nie plek vr ñ muis nie. Was just awesome. ........ And then the song Steve and Theuns sang together 😪. Gè Korsten....Steve......Theuns . ❤
@Kwazulujabul
@Kwazulujabul 23 күн бұрын
SA moet gaan kers opsteek by Ruanda, hoe om jou stede rommel vry en skoon the hou. Kigali die skoonste stad in Africa,
@tienierabie748
@tienierabie748 24 күн бұрын
Kan daar n groter sang nommer wees as Red gebed en agtet elke man...WOW
@carenhohne9452
@carenhohne9452 24 күн бұрын
Lekker man lekker!! Groete uit Perth, Australia
@user-wm8lo8ko3g
@user-wm8lo8ko3g 25 күн бұрын
EK WONDER WAT SÊ STEVE OOR SY SEUN WAT SY RUG OP SUUD-AFRIKANERS GEDRAAI HET, DIS Ñ SKANDE DAT DIE JONG MENSE NA RADIKALES TOE GAAN EN HUL RUG OP DIE LAND DRAAI
@marietjieswanepoel4253
@marietjieswanepoel4253 25 күн бұрын
Hy bly maar net die beste. Doen so voort en sterkte vorentoe
@mariejones2302
@mariejones2302 25 күн бұрын
Awesome interview Steve jy's a LEGEND ❤❤❤
@alistairfulton6316
@alistairfulton6316 26 күн бұрын
Baie mooi Steve. Dankie vir alle jou mooi musiek. Beste. Alistair.
@sloet-pt1qv
@sloet-pt1qv 28 күн бұрын
Nee wat, sit hom af, sit hom af....
@WEF-Badger
@WEF-Badger 28 күн бұрын
As Steve Hofmeyr try om soos Neil Diamond te sing dan weet jy hy is n groot fake en kan nie regtig sing nie.
@eliciaschultz6931
@eliciaschultz6931 28 күн бұрын
Steve jy is so amazing! Go Steve Go!
@sarahjanegrobler4396
@sarahjanegrobler4396 29 күн бұрын
*FANTASTIES, DANKIE STEVE!!!!* Jy is ons *Movie Star!!!* Ons *Beste Sanger* Ons *Bakleier vir Suid Afrika en Afrikaans!!!* Ons *Nice to chat to...always!!!* *BAIE DANKIE STEVE!!!*
@gerhard-jx4rn
@gerhard-jx4rn Ай бұрын
Bly weg van Ai
@gerhard-jx4rn
@gerhard-jx4rn Ай бұрын
Goeie ou dae
@gerhard-jx4rn
@gerhard-jx4rn Ай бұрын
Great video thanks
@gerhard-jx4rn
@gerhard-jx4rn Ай бұрын
Redgebed absolutely great
@gerhard-jx4rn
@gerhard-jx4rn Ай бұрын
Ja veertig Jaar terug het Ek gese Steve Gaan n Groot Gaan in sy musiek Bly net uit poltiek
@KobusSwart1260
@KobusSwart1260 Ай бұрын
Steve, het jou in Jacobsbaai gedurende 2007. ❤ ontmoet. Dit was n lekker kuier daardie aand. Mooi loop groete.
@Deon-dg8qs
@Deon-dg8qs Ай бұрын
Hou so aan.
@user-xi1hl6ss6j
@user-xi1hl6ss6j Ай бұрын
Ek is 'n vryskut Afrikaanse akteur in Johannesburg wat wens vir nog 'n Cilliers Brink wat my stad kan kom regruk. Ek stap vroeg soggens vir oefening en ek tel die vullis in my straat op - elke dag "nuwe" vullis... Mag ons die punt bereik dat daar NIE elke dag "nuwe" vullis by kom nie...
@JohanJacobs555
@JohanJacobs555 Ай бұрын
@JohanJacobs555
@JohanJacobs555 Ай бұрын
Dis my ringtone 😂❤
@user-hr6vq1jc8d
@user-hr6vq1jc8d Ай бұрын
I sd thanks 4 accepting the bribe and gave a bubbly chocolate to the person videoing me when I won a competition as a misfit queen. Steve u are the best.
@bushveldkid7640
@bushveldkid7640 Ай бұрын
Baie mooi gesê en gedoen. Liefde van America af.
@TraceyAnnDuPlessis
@TraceyAnnDuPlessis Ай бұрын
Be careful Steve there are a lot of Vegans and Vegetarians that are your fans. Groete van Lincoln, UK
@albertseegers3074
@albertseegers3074 Ай бұрын
Wat van die groot trokke wat die N 1 al 5 bane beset en die verkeer strem om te vloei, kan julle nie daardie trokke beperk tot die 2 stadige bane sodat die verkeer weer normaal kan vloei en baie minder ongelukke wees op die N1
@billyduplessis2370
@billyduplessis2370 Ай бұрын
Highjacking en betrokkenheid van Tswane metro Polisie?
@thyszondagh6541
@thyszondagh6541 Ай бұрын
Skakel net die ligte af wat bedags brand. Solar ligte op n paal beteken niks as die paal nie beskerm word met lemme dat nie teen die paal opgeklim kan word nie. Begin sommer in Valhalla om die veld.
@troy1709-h5f
@troy1709-h5f Ай бұрын
As motoriste wapens dra kan hulle hulself verdedig teen die rowers. Skiet om te dood!
@troy1709-h5f
@troy1709-h5f Ай бұрын
Verbrand rommel om elektrisiteit op te wek?
@Lientjie-ji1pc
@Lientjie-ji1pc Ай бұрын
Lekker gemaklike tog insiggewende onderhoud.
@christinemeyer7163
@christinemeyer7163 Ай бұрын
dis goed om te hoor,Cilliers!! Kry Tshwane eers weer reg en stewig
@jsvanderheever691
@jsvanderheever691 Ай бұрын
Almal is bewus dat die ooste bevoordeel word en die res is maar stief kinders.
@Bruingebak
@Bruingebak Ай бұрын
Steve, wat jou oor die jare so suksesvol gemaak het as ’n Suid-Afrikaanse, veelsydige kunstenaar is jou goue stem en die passie wat jy daarmee gemeng het. Ten spyte van al die maatskappye wat onder druk, hul borge van jou onttrek het; omdat hulle polities korrek moes wees', het jy volgehou. Dankie.
@anetsmith2301
@anetsmith2301 Ай бұрын
Ja nee kyk. Steve het n stem een uit n duisend en hy staan vir wat hy glo reg is👍😘love Steve
@humelize
@humelize Ай бұрын
Steve, jou liedjies is fantasties. Ons is mal oor Devon.
@attievanwyk3561
@attievanwyk3561 Ай бұрын
Steve my man....60 is fokkol.