As dit nie reen nie dan is julle boere vol self pity As dit baie reen dan is julle weer vol self pity. Ons public weet nie meer wat is reg vir julle boere nie
@anthonielegrange86882 күн бұрын
Wel niemand het gekla nie
@faniecremer4899Күн бұрын
Jy praat van 'julle boere', dus is jy nie 'n boer/landbouer nie. Gaan staan in 'n boer se skoene vir jare en beleef alles wat die natuur na hulle toe gooi: droogtes, siektes, oorstromings, plaas- aanvalle, ens.
@LavinaDaneelКүн бұрын
Sterkte julle. God sal julle deurdra.
@phillipodendaal86943 күн бұрын
Hi buurman, laat net weet of ons kan help erens, dinge lyk maar rof ook hier
@daleenalberts58293 күн бұрын
Wat is die ergste droogte of oorstroming?
@joeypieterse47053 күн бұрын
This is bad
@LorraineBirdsey4 күн бұрын
So sorry about all the damage and loss
@maartenandrenejooste57094 күн бұрын
Gerdehann Dink jy regtig jou musiek was nodig? Dit is nie ń “movie” nie??? Dink bietjie regtig aan die boere en diere en die nagevolge!!
@sion16773 күн бұрын
By hy is die content creator so dis sy keuse. Stupid comment.
@kotiebotha12764 күн бұрын
Sterkte! Soo jammer😢
@goodbarbenie54774 күн бұрын
The worst main natural catastrophes in the World is water. Not so much earth quakes, not much tornados or hurricanes or landslides or fire, hail, but rain and water 🌊. Water has killed more people in World than all of the above catastrophes...😢😮😢... The power of water is emense. It is life giver as well as a taker away of life, people, places and things...😢😮...😊😅
@dirkhanekom83234 күн бұрын
"Oorspoeling"? Verseker moet dit "lees" oorstroming!
@adriaanels65683 күн бұрын
Uiters swak taalgebruik.
@karelvanreenen82054 күн бұрын
Dit lyk erg, maar die water gaan goed wees vir die ondergrondse water tafel.
@annerlebarnard77845 күн бұрын
Dis verskriklik. Baie erg. Sterkte. Puik fotografie, Gerdehann.
@peetschabort10805 күн бұрын
Die Springbokvlakte.
@TjakaErasmus5 күн бұрын
En daar's nie meer iets soos noodhulp van die staat af nie. Inteendeel, hierdie vyandelike ANC regering verlekker hom!
@karenmyers6275 күн бұрын
Oh my! Poor farmers, poor animals. Sending hugs 😢
@antonhuman84462 ай бұрын
Oupa Sam. Oom Willie. Oom Johnnie. Sam. Sampie. William. Almal Liversage. Se wêreld ook daardie. Seker vir 'n honderd jaar al. Höeveld groete vir almal!