Sequence 01 8
14:34
13 жыл бұрын
1985See8mm
4:41
13 жыл бұрын
Sequence 01 7
1:03
13 жыл бұрын
Sequence 01 6
2:11
13 жыл бұрын
Sequence 01 5
2:39
13 жыл бұрын
Sequence 01 4
2:34
13 жыл бұрын
1984Dbn8mm
4:19
13 жыл бұрын
1983sctbrg8mm.avi
2:13
13 жыл бұрын
1983Frik8mm.avi
2:08
13 жыл бұрын
1983fam8mm.avi
2:07
13 жыл бұрын
1983Baba8mm.avi
1:45
13 жыл бұрын
1981Hike8mm.avi
3:37
13 жыл бұрын
1980Wed8mm.avi
3:01
13 жыл бұрын
1980PreWed8mm.avi
0:47
13 жыл бұрын
1980Plaas8mm.avi
2:55
13 жыл бұрын
1980H_moon8mm.avi
3:53
13 жыл бұрын
1980Brixt8mm.avi
1:01
13 жыл бұрын
1960jannie8mm.avi
1:28
13 жыл бұрын
8mmClip21.avi
3:49
13 жыл бұрын
8mmClip20
0:51
13 жыл бұрын
8mmClip19avi.avi
2:07
13 жыл бұрын
8mmClip18avi
1:57
13 жыл бұрын
8mmClip17avi.avi
1:25
13 жыл бұрын
8mmClip16.avi
1:54
13 жыл бұрын
8mmClip15.avi
0:59
13 жыл бұрын
8mmClip14.avi
2:57
13 жыл бұрын
8mmClip13.avi
4:31
13 жыл бұрын
8mmClip11.avi
0:51
13 жыл бұрын
8mmClip10.avi
2:29
13 жыл бұрын
Пікірлер
@stephandeswardt5802
@stephandeswardt5802 11 ай бұрын
Hoe goed om eerstehandse inligting te hoor!
@NicoVanStaden-q5o
@NicoVanStaden-q5o Жыл бұрын
Mag hierdie satanskinders vir ewig brand in die Groot Vuur Verderf !!!
@lappieslabuschagne2428
@lappieslabuschagne2428 2 жыл бұрын
Ons mense het bitter swaar gekry. Die tyd het nou weer aangebreek . Steeds verpes die vuilgoed ons. God sal beslis.
@RudiGreyson
@RudiGreyson 4 жыл бұрын
Ouma 'Moeder' was my ma se ouma en derhalwe my ouma grootjie. Frik is my ma se neef; ek is so bly dat my broer die gevind het.
@annemarievanderwesthuizen5962
@annemarievanderwesthuizen5962 5 жыл бұрын
10:26 Nee Frikkie hule slaan dood... Aaklig....
@debeerflicks
@debeerflicks 9 жыл бұрын
Meer inligting oor ouma Hester de Beer kan gevind word in die publikasie "Familie-geskiedenis van 'n DE BEER-STAMLYN IN SUID AFRIKA oor drie honderd jaar" op die issuu.com website. Die link is issuu.com/witblits/docs/debeer_stamboek Hester en Frederik is die sewende geslag.
@esmariekotzee5011
@esmariekotzee5011 9 жыл бұрын
Baie dankie vir die oplaai van die hartseer woorde. Mens hoor altyd hoe swaar het ons mense gekry in die konsentrasie kampe, maar min hoor ons hoe dit regtig gegaan het. Dankie ouma Hester, U is seker by Jesus se voete, waar U behoort.
@jandebeer7898
@jandebeer7898 9 жыл бұрын
So bly om te sien daar is belangstelling in die Geskiedenis onder ons jong mense. My broer Frik het die onderhoud gevoer as 'n jong seun (seker so 16 jaar oud). Was later professor by Unisa en is nou afgetree. As jy meer van ouma Hester will lees kan jy die publikasie "Familie-geskiedenis van 'n DE BEER-STAMLYN IN SUID AFRIKA oor drie honderd jaar" te sien kry by issu.com. Sy is onder die sewende geslag en daar is heelwat interesante stories en staaltjies uit haar lewe. Die link is issuu.com/witblits/docs/debeer_stamboek
@esmariekotzee5011
@esmariekotzee5011 9 жыл бұрын
Baie dankie. Ek gaan verseker bietjie lees.
@anjoret
@anjoret 9 жыл бұрын
Hoe kosbaar is haar woorde... hoe diep is haar hartseer...
@michaelrodgers8896
@michaelrodgers8896 10 жыл бұрын
Ongelooflik interessant. Baie dankie.
@stephanepretorius3203
@stephanepretorius3203 10 жыл бұрын
Dankie hiervoor. Ek gebruik dit in my Graad 8 Afrikaans Huistaal klas ter inleiding van die verhaal Gezina en die bruin wind deur Maretha Maartens.
@2babyface21
@2babyface21 12 жыл бұрын
pathetic
@2babyface21
@2babyface21 12 жыл бұрын
what is this all about