KZ
bin
Негізгі бет
Қазірдің өзінде танымал
Тікелей эфир
Ұнаған бейнелер
Қайтадан қараңыз
Жазылымдар
Кіру
Тіркелу
Ең жақсы KZbin
Фильм және анимация
Автокөліктер мен көлік құралдары
Музыка
Үй жануарлары мен аңдар
Спорт
Ойындар
Комедия
Ойын-сауық
Тәжірибелік нұсқаулар және стиль
Ғылым және технология
Жазылу
Worsie Visser - Topic
Hermias Cornelis Visser was 'n bekende Afrikaanse sanger. Visser was bekend vir liedjies soos Lekker ou Jan, Ek en My Meisie, Boesmanland, Gee die Hond Wind en Osbraai op Kromdraai. Hy is op 35-jarige ouderdom in 'n vliegtuigongeluk by Saldanha oorlede. Ná sy dood het dit bekend geword dat sy stembande besig was om in te gee en dat sy sangloopbaan waarskynlik verby was.
Visser se broer, Michiel, het die baskitaar in Worsie se Boesmanland-orkes gespeel. Hy het later self 'n paar CD's uitgereik, onder andere Kom kuier by my, Lekker Boesmanland, Hier's ek weer en Bitter snare.
Een van Worsie se kitaarspelers, Zirk Bergh, later 'n sanger uit eie reg, het homself en verskeie ander op 14 Desember 2013 om die lewe gebring.
Wynkan
9 жыл бұрын
Alleen
9 жыл бұрын
Dis My Kontrei
9 жыл бұрын
Die W.P. Bossanova
9 жыл бұрын
Lekker Ou Jan
9 жыл бұрын
Gee Die Hond Wind
9 жыл бұрын
Wiederschau
9 жыл бұрын
Brannewyn Laat My Staan
9 жыл бұрын
Springbok Toe
9 жыл бұрын
Sexy Ding
9 жыл бұрын
Plaasdans
9 жыл бұрын
Wag-'n-Bietjie-Bos
9 жыл бұрын
Stampie Boude
9 жыл бұрын
Warrelwind Verlange
9 жыл бұрын
Пікірлер