Africa we are koisan mense van Africa coloured salute 👍👍
@RoyalQueenSharonCoetzeeShawАй бұрын
Ek het my begrafnisplan gekanselleer omrede ek orals 'n TARGET is, m.a.w. ek het nie op die huidiglike oomblik 'n begrafnisplan nie. Sharon Coetzee Shaw.
@RoyalQueenSharonCoetzeeShawАй бұрын
Goeie môre. Sharon Coetzee (Shaw).
@vickeybasson6856Ай бұрын
Ai my eie pragtige mense gone but not forgotten Oompie en Tannetjie.❤
@patrickrichards6000Ай бұрын
Cool 👍
@avrildewee3815Ай бұрын
This is so beautiful! 🙏
@elisauls715Ай бұрын
🎉🎉🎉😊
@MonicaWilliams-n5n2 ай бұрын
Jah man ai en ai rastafari
@janherholdt19482 ай бұрын
Hierdie is Amazing!
@ßłůəMhôõñĞõĐĐəššĞõĐĐə-z9c2 ай бұрын
Origalul Dude The church frears you above all pope knows ausumungly that you are a Seraf sent by Mosthigh ❤ Kissyour gurl down below make live to her she is your Sreangh blessed be
@ßłůəMhôõñĞõĐĐəššĞõĐĐə-z9c2 ай бұрын
Die Liefde Cris Bra Budhadadhdadha Take care of your Church Catholic the Pope poes aswell Talkolo Cameli8n Chirsti Galitori Balmokolkoldolkolsil Love you Bru Prefectly handle fuck them seed innersunt love Chirs thye cant toush your Beatufull love keep wruting your are Perfect Brha ❤ L8ve you much my HollyWoid Gurls ³⁶ l8ve and supory you in ☆
@ßłůəMhôõñĞõĐĐəššĞõĐĐə-z9c2 ай бұрын
Spirit
@FranklinLewin-t9t2 ай бұрын
Best of best bonita
@DESMINESMITH8GMAIL.COMSMITH3 ай бұрын
Nou so You go girl Gaan voort metie goeie werk
@helen46523 ай бұрын
Rus in Vrede. Mooi lang man met mooiste stem.🛐🙌✝️❤️
@emilegalexander3 ай бұрын
Dit maak my rêrig vies as mense Standaard Afrikaans, die jongste Afrikaans variant, beskryf as suiwer Afrikaans. Asof die Ander variante onsuiwer en minderwaardig is. Afrikaans het baie variante elkeen met sy eie geur en elke variant het sy pleknin mengelmoes. Standaard Afrikaans is nie suiwer Afrikaans nie. Dit is Standaard Afrikaans.
@martinvanschalk59733 ай бұрын
Almal weet lees is belangrik, maar niemand lees nie.
@ikbintom4 ай бұрын
Ek stem 100% saam met hom
@afrikaanseliefdesverhaleen56814 ай бұрын
Aha, nou het ek ook iets geleer, dankie dokter Melodie de Jager! Ek wens daar was iemand soos jy in my Laerskooljare.
@mohsinmoney0074 ай бұрын
Shout out my cuzzy moe he's the real og
@mohsinmoney0074 ай бұрын
Who's here in 2024 guys ???
@LotusFlower04094 ай бұрын
Comments disappear
@LotusFlower04094 ай бұрын
Hy is my tipe mens. Pragtige mens. Dankie
@alicewood33244 ай бұрын
this guy has a magic voice. I've listened to so many times. He is my fan.
@jevaughnmanewil11014 ай бұрын
😂
@TheJenecke5 ай бұрын
Goed om te weet
@sharonstrauss11465 ай бұрын
Thank uoi for making this video.But the next one use a change in the background music.Even though we as a people go through too much we are still happy.❤🎉
@RishenNohur5 ай бұрын
I have a test on u next time pls speak English 😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😑😭😭😑😭😭😑😭
@thabilemaseko74154 ай бұрын
Mee took bro imma cry he must speak English
@afrikaanseliefdesverhaleen56815 ай бұрын
Jy is so oulik Lyntjie! Mal oor jou.
@leonaseptember90185 ай бұрын
Heelik ek het dt probeer..Beste plaatkoekie ooit...regtig veerlig en smaaklik.Dankie
@wadeodonoghue18876 ай бұрын
Ai man dit lyk lekkerder daar in die woestyn teenoor hier in die stad van veel. Vir eerlikheid, opregtheid en vrye uitdruking is Afrikaans so goed dat did self die woestyn blome laat bloos.
@lizvantonder55026 ай бұрын
Baie dankie, jy maak die gesprek so interessant
@pleasantmemorieseducation-ican7 ай бұрын
Raakgevat.🌸
@JbVlad7 ай бұрын
Baie dankie. Die Frikkadal resep gaan ek defnitief probeer.
@francoistruter95007 ай бұрын
Mooi
@ritadelange11107 ай бұрын
😭
@Newbegin6287 ай бұрын
Sooooo mooi!!! Aaaa iemand praat nog my taal wat in die gange van my hartkamers rondspoel op soek na ..... en so kan ek net aanhou skryf en skryf
@toscabrutus17817 ай бұрын
Camille Jy is n Ster! Baie dankie vir die mooi sing in Afrikaans!
@ilanaafrika97678 ай бұрын
Meisies julle het dit uit ❤
@don-richardsparks62228 ай бұрын
@Dirkvwesthuizen ons kan jou nie verantwoordlik hou vir ons mense se kak besluite in musiek nie. Jy kapitaliseer op dit. Solank jy nie jouself verloor in al die stront nie
@vitorloucao87268 ай бұрын
Ek love it ... My mense ..... Viva Northern cape ..port nolloth
@PetraMyburgh-vr1kj9 ай бұрын
Mamre was n wonderlike plek toe Ek daar gewerk het in 1996. Ek mis die mense van Mamre. Was in die behuisingskantoor. Die perde in die strate en die kalmte. Liefde van my.
@hennieroets31899 ай бұрын
dankie vir you moeite. dit help vir my!
@chrissherrard82899 ай бұрын
David se Hallo
@warcommand4609 ай бұрын
Respect
@Uzzifooty9 ай бұрын
In watter graad was hy toe die tannie hom met haar selfoon afgeneem het?
@stefniehatzimichael2099 ай бұрын
Oulik❤ Ek is 60, praat afr&eng, My seun is ook Theodore Gift of God'❤
@isrbillmeyer10 ай бұрын
Fanstastiese agtergrond. En ek moet se - ek is nou al in my vyftigs - maar Sproetjies is een van die liedjies wat wanneer ek die woorde saamsing altyd op stadium vir my 'n knop in die keel en traan oor die wang gee al die jare...
@Forxtay11 ай бұрын
More videos please
@aryanras11 ай бұрын
Ek wil kom kuier daarso, Noord Kaap is die plek waar jy vir jou Skepper ontmoet.