SHIFT (Music by Franco Prinsloo)
4:03
NEXXUS ART COLLABORATION #3
1:02
Жыл бұрын
NEXXUS ART COLLABORATION #2
0:42
Жыл бұрын
NEXXUS ART COLLABORATION #1
0:36
Жыл бұрын
Пікірлер
@sannieerwee1240
@sannieerwee1240 3 күн бұрын
Sjoeeeeee! Hoe absoluut genotvol!!! Prys die Here!
@Boselfi
@Boselfi 4 күн бұрын
Incredible! Can't stop listening!
@glenturrell4485
@glenturrell4485 6 күн бұрын
A truly beautiful composition, beautifully performed and recorded. Thank you so much!
@glenturrell4485
@glenturrell4485 6 күн бұрын
Beautiful, beautiful in every department and dimension. Heartfelt thanks to all concerned for making me proudly South African. MORE PLEASE!!
@glenturrell4485
@glenturrell4485 14 күн бұрын
Beautiful work! Thank you for keeping choral music alive.
@nikilandella6136
@nikilandella6136 20 күн бұрын
Gorgeous! Oh my whole soul!
@jacoleroux4403
@jacoleroux4403 25 күн бұрын
Dag, Franco. Hoe kry ek die bladmusiek vir hierdie werk? Dis onbeskryflik mooi😢
@MrFrancoprinsloo
@MrFrancoprinsloo 21 күн бұрын
Jy is welkom om my te kontak by [email protected] Die bladmusiek is beskikbaar SATB (divisi) met orrelbegeleiding, SATB (divisi) a Capella asook SA met klavierbegeleiding.
@jacoleroux4403
@jacoleroux4403 20 күн бұрын
​@@MrFrancoprinslooek het so gemaak. Verfris die e-pos rekening. Ek wag vir die repliek. Dankie, hoor.
@amelialegrange5112
@amelialegrange5112 29 күн бұрын
Pragtig ! Die begeleiding is soooo uniek en die kinders geniet hulle gate uit 👏👏👏👏
@Boselfi
@Boselfi 29 күн бұрын
WOOOOOW
@philipdevos4287
@philipdevos4287 29 күн бұрын
Die Tsitsikammamamma in die Tsitsikammabos voer haar Tsitsikammakietsie Tsitsikammakietsiekos. Toe sê die Tsitsikietsie: “Ek is Tsitsikatjielus vir ’n Tsitsikatjiepiering vol van Tsitsiskatjievis. Die Tsitsikammamamma maak toe kamma ’n verskoning en sê daar is g’n Kietsiekos in die Tsitsikammawoning. Toe sê die Tsitsikietsiekat: “O Kietsiekatgedorie!” En dis die end van die Tsitsikammatsitsikietsiestorie.
@jacoleroux4403
@jacoleroux4403 Ай бұрын
Pragtige verwerking van die werke van ongetwyfeld die "royals" van Afrikaanse musiek - Laurika Rauch en Chris Torr".
@franduran-xj8hj
@franduran-xj8hj Ай бұрын
oddly enough I found an almost identical motif in the piano melody as in an argentinian tango...
@amelialegrange5112
@amelialegrange5112 Ай бұрын
Sooooo mooi !!! Pragtige suiwer kinderstemme .
@edwinbalgemino7182
@edwinbalgemino7182 Ай бұрын
How can I purchase your Salve Regina and this piece ?
@MrFrancoprinsloo
@MrFrancoprinsloo Ай бұрын
You are welcome to purchase the Salve Regina diretly from me by sending me an email: [email protected]
@franduran-xj8hj
@franduran-xj8hj Ай бұрын
it`d be so good having the lyrics...
@amelialegrange5112
@amelialegrange5112 Ай бұрын
Soooooo mooi !!!!!!
@vcme2353
@vcme2353 2 ай бұрын
Franco Prinsloo makes the beautiful melodies.
@lianamarais7410
@lianamarais7410 2 ай бұрын
Dankie vir die boodskap die werk
@nestoryerasmus3511
@nestoryerasmus3511 2 ай бұрын
Beautiful
@rianahayes84
@rianahayes84 2 ай бұрын
'n Baie groot jammerte dat die klank van die jong manne se stemme en die klavier nie baie duidelk is nie. 🥲 Sou graag wou hoor wat die woorde was.
@lilipotgieter6263
@lilipotgieter6263 13 күн бұрын
Hallo. Gaan soek gerus na die Affiekoor se 2024 playlist. Hulle het n̈ beter opname van die lied. Hierdie opname was gedoen deur Supersport Skole tydens ATKV finaal en die klank is ongelukkig nie wonderlik nie.
@clintvanderlinde6405
@clintvanderlinde6405 2 ай бұрын
Great piece!
@geitenkampsejos
@geitenkampsejos 2 ай бұрын
af.wikipedia.org/wiki/Heks_van_Hexrivier; Hier volg die gedig oor hierdie verhaal, geskryf deur S.J. Pretorius:[7] As maanlig oor die berge blink, so wit soos daglumier, dan sien jy oor die rotspunt wink die heks van Heksrivier: Hoog oor die kranse soos 'n mis wat oor die afgrond styg - so hang sy bo die duisternis wat ewig onder swyg. Die storie gaan die jare t’rug nog voor die Grote Trek, kort na die Hugenote-vlug is die verhaal voltrek. Sy was die mooiste in die buurt; hy was van edel bloed; en lang sou dit wel nie geduur’t van hul mekaar ontmoet tot: ,,Ek bemin jou!” en: ,,Ek ook, ,,maar as geluk se pand: ,,gaan pluk die disa teen die rook- ,,blou krans se hoë wand, ,,die disa aan sy lang-lang steel ,,wat oor die rooisand straal, ,,daar uit die dood se bek, sy keel, ,,moet jy vir my gaan haal!” Hy’t haastig oor die werf geloop; sy fluister in sy oor: ,,Ek het jou ewig lief, my Hoop! ,,As ek jou moet verloor…” Hy worstel teen die kronkelpad al langs die kranse op; hier moet hy vastrap, daarso vat, tot by die hoogste top, die top van Liefde en - en Dood. Hy sien die wêreld wyd, dis alles helder, skoon en groot. Toe gaan hy lê: daar splyt die rots, hy sien die disa dans met sagte gloed; hy strek en strek. Maar toe begin die krans te wankel in die dood se bek. Hy stort en gryp die liefdeskroon wat in sy vingers knak; hy hoor die wind se helse hoon- lag, sien verbaas hoe vlak na vlak van lig en skadu bring. 'n Duisend voet daaronder het eers sy val tot stuit gebring waar waters stortend donder. 'n Wagter het sy lyk gekry nog in sy hand die blom; ’t skemer op 'n draagbaar by die voordeur ingekom. Een enkel kreet…toe val sy neer en daarna was sy stom en toe die dae gaan en keer haar sinne wou nie kom. En in haar kamer moes hul haar gedurig binne sluit want elke maannag, skoon en klaar wou sy die berge uit. Soms het sy net sy naam genoem en nagte deurgesnik, of uitgeroep: ,,Ek is verdoem!” Haar oë groot van skrik. Een volmaan-nag het sy ontsnap, en in haar lang rok, wit, die donker bosse ingestap, net van een droom besit: Om hom uiteindelik te vind. Toe op die rotspunt, skerp, staan sy, klein-eensaam soos 'n kind een noodlotstond. Toe werp sy haar die dieptes af na waar haar minnaar wag, waar hy haar wegtrek na die graf en in die waters lag… Nou sê hul, as dit maanlig is, dan sien jy bo die duister iets vorm soos 'n wolk, 'n mis, dan staan sy daar en luister hoe uit die waters soos 'n wonder sy stem styg uit die nag, hoe kom uit windluid klowe onder sy roep weemoedig-sag: ,,Kom hier na my, my soet-beminde, waar mos is, en 'n krans ons wegskuil van die woeste winde wat oral waai. Hier dans die wildeblomme in 'n gloed van lig; kom af na my! Kom af! Dat ons oplaas ontmoet om nooit, nooit weer te skei; maar dag en nag in goud en blou aan warme hart ons druk: ons droewe jeug voltooi, in nou en ewig se geluk!
@ИванСнегирёв-б1д
@ИванСнегирёв-б1д 2 ай бұрын
Ну почему когда поют они такие прелестные а на улице они оторвы?
@SebastiaLlort
@SebastiaLlort 2 ай бұрын
Bien , bien cultura 👍 música 🎶 👏 canto educación 👏, valores de Europa que no deberíamos perder , cuidado ...!!!!
@daviddaniel438
@daviddaniel438 2 ай бұрын
God bless you all family ❤
@Opusss
@Opusss 2 ай бұрын
Beautiful piece. Beautiful choir. Thanks for sharing
@MrFrancoprinsloo
@MrFrancoprinsloo 2 ай бұрын
Thank you so much!
@littledolllost6236
@littledolllost6236 2 ай бұрын
anyone know how to find the original text translated to English? Would like to understand this better.
@MrFrancoprinsloo
@MrFrancoprinsloo 2 ай бұрын
(A Free Rhymed Translation) Sing to me your hush-rush lullaby, A song before it’s time to sigh, A song before it’s time to fly, And with my silly little ditty, I’ll drift away to dreams so pretty. Yesterday, I found a little bird That fell into the stream, Now its songs have flowed away Into my hush-rush dream.
@surfboy344
@surfboy344 2 ай бұрын
​@MrFrancoprinsloo thank you for the translation
@Lords1997
@Lords1997 2 ай бұрын
Absolutely beautiful, and a joy to listen to! Sung in “Afrikaan”
@MrFrancoprinsloo
@MrFrancoprinsloo 2 ай бұрын
Thank you so much!
@S.N.F_Games
@S.N.F_Games 2 ай бұрын
I saw this video in my recommended, when I saw the title I first thought it was Dutch language(my native) because of the resemblance haha.
@MrFrancoprinsloo
@MrFrancoprinsloo 2 ай бұрын
It is sung in Afrikaans!
@jpapillon47
@jpapillon47 2 ай бұрын
🥰🥰👌👏👏💐💐💐
@danteabrahams86
@danteabrahams86 3 ай бұрын
Baie mooi❤
@MrFrancoprinsloo
@MrFrancoprinsloo 2 ай бұрын
Baie dankie!
@cmaitre2
@cmaitre2 4 ай бұрын
Magnifique ! Merci !!!
@user-wd9fs2gd6z
@user-wd9fs2gd6z 4 ай бұрын
Dis ongelooflik. Franco, jy’s sowaar ‘n meester in wat jy doen.
@MrFrancoprinsloo
@MrFrancoprinsloo 4 ай бұрын
Baie dankie! Ek waardeer die kompliment opreg!
@sonjalowevermaak8801
@sonjalowevermaak8801 7 ай бұрын
Sjoe dis ontsettend mooi
@MrFrancoprinsloo
@MrFrancoprinsloo 21 күн бұрын
Baie dankie Sonja!
@allapolacca_choir
@allapolacca_choir 7 ай бұрын
😊
@annabednarska6605
@annabednarska6605 7 ай бұрын
@elzbietatargosz8476
@elzbietatargosz8476 7 ай бұрын
Piękne wzruszające wykonanie, Niebo się otwiera😇
@giannifazio990
@giannifazio990 7 ай бұрын
Bravo complimenti bella composizione e bella interpretazione.
@MrFrancoprinsloo
@MrFrancoprinsloo 7 ай бұрын
Thank you!
@DavidSeekolaMusic
@DavidSeekolaMusic 7 ай бұрын
Amazing 🇿🇦
@AntoinettevanDongenDamen
@AntoinettevanDongenDamen 7 ай бұрын
Wat fijn om in dit koor te mogen zingen.
@ThulaBlessing
@ThulaBlessing 8 ай бұрын
Baie mooi! ❤
@estherwatkinson6424
@estherwatkinson6424 9 ай бұрын
Yes! Beautiful!
@pamelaanneoosthuizen9875
@pamelaanneoosthuizen9875 9 ай бұрын
Ethereal. 🎶❤
@MrFrancoprinsloo
@MrFrancoprinsloo 9 ай бұрын
Thank you so much!
@lesleysalvestrin-collins6141
@lesleysalvestrin-collins6141 9 ай бұрын
This is fabulous.
@burthuffman2802
@burthuffman2802 10 ай бұрын
Very nice. Wow.
@MrFrancoprinsloo
@MrFrancoprinsloo 10 ай бұрын
Thank you so much!
@voxchamberchoir
@voxchamberchoir 10 ай бұрын
Such an amazing memory! We would love to sing this stunning composition again!
@alankruza997
@alankruza997 11 ай бұрын
Absolutely lovely. And the acoustics make it sound even more ethereal. Vox Chamber Choir and its director are among the world’s finest. Thank you for this video.
@MrFrancoprinsloo
@MrFrancoprinsloo 10 ай бұрын
Thank you for your kind words!
@jadharjane6318
@jadharjane6318 11 ай бұрын
Beautiful. I have never enjoyed a composition using this text this much. Amazingly done Maestro!
@hennievavanaswegen9392
@hennievavanaswegen9392 11 ай бұрын
Ek is totaal gestremd...kry nie die boodskap nie. Begelei dit met WOORDE asseblief
@gabrieladryan5719
@gabrieladryan5719 Жыл бұрын
So different, so great! Nice how the background noises helped to create an urban atmosphere.
@MrFrancoprinsloo
@MrFrancoprinsloo 11 ай бұрын
Thank you so much!