Lekker Riaan!! Regte tyd vir die see & strand :D #ek bly by die see ;)
@JohandriMulder2 күн бұрын
Awesome 👌 👏 👍 🎉
@wallacebelzaserbotha65202 күн бұрын
Jy lyk oud my Bra... Nice song - Van Bethal
@JacquesDuPlooy2 күн бұрын
Gaan jy nog musiek maak
@Maryann5632 күн бұрын
❤❤❤
@Thardtjnr-c5w2 күн бұрын
Lekker treffer ons is nou op vakansie by KZN😎
@rickyhadlow25802 күн бұрын
Wow awesome lied🎶 Riaan
@rockybiscuit10033 күн бұрын
Perfekte tyd om die song te ontdek soos ek by die huis aan kom na my laaste dag van werk vir die jaar en my visvang gerei reg kry om n paar haaie en kabeljouwe te vang
@adelleboshoff80973 күн бұрын
🌊✌️✨️
@yohunboth123 күн бұрын
lekker.. sit hier by Hartenbos in die tent en die wind waai ons weg. maar verkier die vitamiene see!
@jacobenade3115Күн бұрын
Byt vas ons weer raak net lekkerder🎉
@cindycardy7167Күн бұрын
Se hallo Vir my vriendin Ansie, ASB 😂
@BiancaRoets-g8s3 күн бұрын
🎉 Treffer 🎉
@freddiehendriks11563 күн бұрын
Lekker man....Jip Die wind doen iets in ons harte❤
@marcofourie56043 күн бұрын
Lekker treffer. Ek is van saldanha
@marnusels57203 күн бұрын
Dink ek kort ook vitamiene see...
@ruanrusn62473 күн бұрын
Baie mooi
@dehanerasmus275010 күн бұрын
Ek wil eendag jou hand skut vir die goeie musiek wat jy maak
@ShakirahDuToit-y9s12 күн бұрын
😂😂
@ShakirahDuToit-y9s12 күн бұрын
Riaan benade en Demi lee Moore is Soo mooi😢😢😢😢😢😢😢😢❤❤❤❤
@alyssabandaid154814 күн бұрын
I think we are related. I wonder how
@JacquesDuPlooy20 күн бұрын
Riaan leef jy nog
@andrevisser1021 күн бұрын
Wow😢
@JacquesDuPlooy23 күн бұрын
Riaan leef jy nog 😢
@elizmatruter38126 күн бұрын
❤
@estherstrydom30128 күн бұрын
Regtig aangrypend! So trots op julle optrede op AIG, al sit ek hier ver in Napier, Overberg.
@sarel1100Ай бұрын
Hospital
@ThelmaBenadeАй бұрын
Dis n baie mooi lidjir. Ons skaaphondjie se naam is Lilly. Die liesjie word altyd op radio Pta deur Francois vir haar gespeel.
@anthonielegrange8688Ай бұрын
Gauteng is somer goor hoe mis ek nou nylstroom
@robertobalarezo7863Ай бұрын
At 2:08 there's a bit of the lyrics missing. It doesn't match with the song.. What's the right line there?
@pietiebeyers5237Ай бұрын
Epic tune dude! Luister dit gereeld 💚🙏
@chantelvanrooyen8255Ай бұрын
Sjoe dis diep ❤
@martinfrits1348Ай бұрын
Lieflik, hart-rukkend! Dankie...
@AfrikanerBoerАй бұрын
Hoekom hierdie Lied nie orals op platforums Nr 1 hardloop nie, verstaan ek nie. Die is Boer MOOI!!!!!
@AdriBotha-m7h2 ай бұрын
Chad Myers is the only one that has been involved with this case and has
@mitabouwer96182 ай бұрын
I simple Love this song Riaan, I feel like there's a deep message,I can't get the English translation anywhere and that bothers me so much😔I really would like to know the meaning of it.Mita from Mozambique 🇲🇿
@6-t-nine1242 ай бұрын
im not sure if the video is a actual movie but it is can i get the name and if not someone should really think of making it into one bc just wow
@NicoleBowlesNix2 ай бұрын
Ek wens ek kan n dubble like op die song sit. Ek is baie mal oor die song. Die song en Spontaan is my twee favs maar ek kan nie dit se nie want all Riaan Benade se songs is vir my goed. Dankie vir all die lekker en mooi songs wat jy uit bring.
@hugolenelambrechts17842 ай бұрын
julle moet meer musiek saam maak. julle is fantaties
@twinklestar26182 ай бұрын
Wat is meer kosbaar as tyd, aandag en liefde?
@KayleighBoonzaaier-o9q2 ай бұрын
Ek hou van jou musiek ❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤
@LucyPretorius3 ай бұрын
Wat huil jy oor n vrou... grow a pair and sack up.