Maklik vir n ou met 12 plase om te praat van transformasie.. wag tot jy netnet genoeg grond het om te oorleef en jy moet dan grond weg gee.
@jancovanderwesthuizen80705 ай бұрын
Ek het amper afgeskakel toe daardie BEE-twak begin, maar as dit maar een uit hul 12 plase is, is dit dalk nie die slegste idee nie. Kry hulle vir goedkoop van jou rug af