Aanlyndiens - Wanneer jy aan Jesus vat
14:58
Aanlyndiens - 'n Gesonde Kerk
16:06
Aanlyndiens - Moedersdag
18:00
3 ай бұрын
Пікірлер
@carolanngelderbloem3209
@carolanngelderbloem3209 5 ай бұрын
Amen
@wilmaconradie8382
@wilmaconradie8382 5 ай бұрын
Dankie Abba Vader vir die groot wonders en genade uit U hand. Amen 🙏 🙌 ❤️ 🙌
@moroavanthoahlane231
@moroavanthoahlane231 7 ай бұрын
Amen 🙌
@dorisbriedenhann8139
@dorisbriedenhann8139 7 ай бұрын
Amen die HERE is so goed en getrou
@hettiebotha8901
@hettiebotha8901 Жыл бұрын
Baie dankie!! Die Here lewe verseker. Ek is 26 jaar weduwee. Kan baie dinge vertel wat ek ervaar het. GOD IS EN BLY GETROU!! EK EER HOM!! 🤗🤗🤗
@elainerabe8323
@elainerabe8323 Жыл бұрын
Freddie gaan sien n berader da is vloeke wat op jou lewe gebreek moet word.God seen julle.
@Annmarieprinsloo
@Annmarieprinsloo Жыл бұрын
Dankie vir die mooi getuienis .God is Liefde Hy het jou gebede verhoor .Amen !!!!
@lidarall5346
@lidarall5346 Жыл бұрын
Dankie Here. Die God van wonderwerke. U is nog dieselfde God wat was en is 🙏
@christostrijdom6459
@christostrijdom6459 Жыл бұрын
AMEN,PRYS DIE HERE.
@bennycahn1854
@bennycahn1854 2 жыл бұрын
Sjoe, wat n inspirerende preek. So mooi uiteengesit. Dankie Pastoor
@gerdusbothma97
@gerdusbothma97 2 жыл бұрын
Amen. Die Heilige Gees is 'n tasbare teenwoordigheid in enige wedergebore christen se lewe. Ek dank God vir Sy voorsiening, leiding en liefde oor ons almal.
@scottyscott2378
@scottyscott2378 2 жыл бұрын
Idolatry. If those of us who are sports fanatics could display the same kind of enthusiasm and hero worship towards God as we do towards our chosen teams and sporting heroes, life would be wonderful. The same goes for stars from the entertainment world where we would brave extremely challenging circumstances to acquire expensive tickets and all the other accompanying challenges to attend live performances with hordes of people screaming, shouting and some even fainting. We can only pray for divine guidance to get our priorities right. The devil has so many avenues to tempt us humans.
@wandapammy8536
@wandapammy8536 3 жыл бұрын
uejau vun.fyi
@lidarall5346
@lidarall5346 3 жыл бұрын
Renewal of my mind through Christ. We are now of the same mind. REALY gasp this concept and it will change your life. Focus on what is good and pure and just.💙 you ARE who God says you are.
@bennycahn1854
@bennycahn1854 3 жыл бұрын
Dit is so n brilliant boodskap. So baie nodig vir die wereld vandag
@johangeldenhuys8572
@johangeldenhuys8572 3 жыл бұрын
Dankie Pastoor Danie...Daar is net een naam en dis die naam van JESUS in en deur elke storm!
@bennycahn1854
@bennycahn1854 3 жыл бұрын
So n insiggewende preek. Baie dankie
@gerdusbothma97
@gerdusbothma97 3 жыл бұрын
Amen. Dankie Patoor vir die boodskap wat as 'n werklike waarskuwing vir almal is om seker te maak dat ons in geregtigheid voor God staan deur Jesus!
@gerdusbothma97
@gerdusbothma97 3 жыл бұрын
Amen, dankie Jesus vir U genade en dat U absolute voorsiening vir my genoeg is. Ek is BESONDERS dankbaar dat Hy my gekies het om te deel in Sy heerlikheid, want daar staan geskrywe ...nie almal wst vir my sê Here Here, sal in die koningkryk ingaan nie... Hy kies ons, selfs ons verlossing is deur Sy hand van genade bewerk!!!
@lidarall5346
@lidarall5346 3 жыл бұрын
Amen.
@lidarall5346
@lidarall5346 3 жыл бұрын
Baie dankie. So van pas.
@user-iz7ys8pi1z
@user-iz7ys8pi1z 4 жыл бұрын
0:31 stock moving case study kzbin.info/www/bejne/r4msgXRridKGmLc
@jacquesbartlett5898
@jacquesbartlett5898 4 жыл бұрын
Dankie aan Tabernadei vir die onbaatsugtige opofferings en moeite.
@frikkievandermerwe
@frikkievandermerwe 4 жыл бұрын
Good morning everyone! Hope you are having a blessed day!
@edwardpienaar2805
@edwardpienaar2805 4 жыл бұрын
Dit was so bemoedigend. Ons sien uit na wanneer die Kerk weer oopmaak. Baie dankie aan al die pastore
@frikkievandermerwe
@frikkievandermerwe 4 жыл бұрын
Awesome! Wat 'n voorreg om saam hierdie span te kan bedien by Taberna Dei.
@douglasbrooks6809
@douglasbrooks6809 4 жыл бұрын
Good morning all
@lidarall5346
@lidarall5346 4 жыл бұрын
Dankie vir die gemeentespan wat dit moontlik maak vir ons as familie om nog saam die boodskap te geniet. Ons kan nie wag om weer saam onder een dak bymekaar te kom nie. Dit is die “waarheid”.