Shabbat Shalom, dankie vir n siels verykkende boodskap
@christellejooste57998 сағат бұрын
Shabbat Shalom
@johanbrits38769 сағат бұрын
Dankie Riaan dis n mooi doen boodskap.....Shalom
@FrancisDutoit10 сағат бұрын
Dankie pastoor Riaan vir die boodskap jy verduidelik alles so mooi geseende dag
@christinepieterse807210 сағат бұрын
Shabbat Shalom Ja Riaan mense kan baie gou begin om misbruik te maak jou goedheid, begin verwag dat jy moet help Wanneer jy die streep trek, kan hulle nogal baie lelik optree😢
@MarieClegg10 сағат бұрын
Dankie Pastoor.
@MarieClegg10 сағат бұрын
Amen.
@corrienortje201610 сағат бұрын
Shabbat Shalom van uit Fochville
@sandrapotgieter7488Күн бұрын
Dankie Riaan vir n pragtige boodskap...!!
@deonpotas8282Күн бұрын
Amen dankie vir die boodskap Riaan hallelujah
@corrienortje2016Күн бұрын
Hallelu"YAH SHALOM
@christinepieterse8072Күн бұрын
Shalom Riaan, ek het dadelik gedink aan wat in Psalm 15 staan Baie dankie, soos altyd is hierdie boodskap ook lewens veranderend en so baie leersaam Wees geseend 🎉❤❤❤
@johanbrits3876Күн бұрын
More Riaan...dankie dit was n mooi boodskap
@Heinrichnel-n6gКүн бұрын
Dankie vir die mooi boodskap,
@jeandavids91572 күн бұрын
Shalom past Riaan Abba alle Eer Lof en Aanbidding aan U vir past Riaan vir hierdie WOORD wat ons kom red uit die dood! Abba ek kies vandag om nie weer diensbaar te word aan die slawerny vd sondige natuur nie, maar om vas te staan in die vryheid van Meester Yah'shua!!! So, so, soo dankie past Riaan Hallelu-YAH!
SÓ BROODNODIG OM DÍT TE HOOR, DIT GAAN DIE MOEITE WERD WEES OM DIT TOE TE PAS IN MÝ LEWE... HALLELUJAH! BAIE DANKIE PASTOOR RIAAN ABRIE... GOD SEÉN U EN FAMIELIE... SHALOM
@babsiegroesbeek14634 күн бұрын
Dis so die waarheid
@alidavaneeden63334 күн бұрын
❤❤
@RodriguezMontana-qb4pk4 күн бұрын
Baie dankie vir hierdie woord dit is wat die mense moet hoor nogmaals ..BAIE DANKIE...
@Marina-dw9pn4 күн бұрын
Shalom. Dit is die waarheid.
@johanburger65464 күн бұрын
Amen!
@wiekiemaritz75816 күн бұрын
Hallelujah
@heinrichatjustonsite31827 күн бұрын
waar het jy jou pastoor papiere gekry? ook by die jesuiet geinfiltreerde teologiese fakulteite?
@sandrapotgieter74887 күн бұрын
SHABBAT SALOM!! Dankie vir n leersame boodskap...
@jeandavids91577 күн бұрын
Alle Eer Lof en Aanbidding aan Vader YHWH vir past Riaan wat hierdie Woord tot n nuwe begeerte vir aanbidding tot ABBA! kon bring. Soo dankie past Riaan en Heleen! Shabbat shalom aan elkeen!
@anniekrugel98657 күн бұрын
Dankie vir hierdie insiggewende boodskap.
@christellejooste57997 күн бұрын
Dankie vir die boodskap.Shalom
@MagdalenaBeukes7 күн бұрын
So pragtig, dankie
@MagdalenaBeukes7 күн бұрын
PRYS VADER SE HEILIGE NAAM
@marygrosser707 күн бұрын
Treffende boodskap! Dankie!
@daleneschutte84617 күн бұрын
Hallelu'Yah
@daleneschutte84617 күн бұрын
Dankie Past Riaan v d bediening van woord. Shabbat Shalom al die volgers van Yahshua. Yahweh help ons om n voorbeeld te wees soos Yahshua. ❤
@desireemalherbe35087 күн бұрын
Riaan baie dankie vir hierdie boodskap van vandag ek het dit so nodig gehad. Shalom
@koosviviers99657 күн бұрын
Ek het jo verloor wat het jou n pastoor gemaak
@dollaoosthuizen6967 күн бұрын
Baie dnki vr hierdie boodskap pastoor. Ek ht dt so baie nodig