Nee wat, na so paar happe dans tot die wat nie kan dans nie. And who cares of dit reg is of nie solank hulle dit geniet!😅
@charne2677 Жыл бұрын
Wow
@wmtarr8862 жыл бұрын
this is hilarious, I know it isn't meant to be funny
@wmtarr8862 жыл бұрын
the humour in this is that someone might have to learn how to do this
@boetbehn14412 жыл бұрын
Baie dankie, dit help regtig baie
@micycle64742 жыл бұрын
Which are the more popular ones? (Great videos thx)
@riaancronje18912 жыл бұрын
Is lekke jolly
@sumarievanheerden12272 жыл бұрын
nou vra ek myself af..wie kyk na die kak... ai
@HeleenBuckle2 жыл бұрын
Jy doen, en jy doen die moeite om te comment ook.
@misssita1043 жыл бұрын
My gunsteling dans💓
@buchanan3132484 жыл бұрын
Need to come to the same place for a sunset recording
@duaneras65374 жыл бұрын
Waar is julle
@mia-neliebenberg54924 жыл бұрын
Hahahahahahahahahahahahahah ek hou van dit
@Tracks7774 жыл бұрын
nice content
@dewaltduplessis21555 жыл бұрын
Thankyou so much guys for these tutorials, they help alot
@user-db8kj8so7f5 жыл бұрын
Too confusing ur giving to many this that and the other
@micahbell58714 жыл бұрын
Ja nee oë. As ek doen wat sy sê ek moet doen, my vreemde dink ek doen dit verkeerd
@fionarykenberg82635 жыл бұрын
Love it
@tarigwena6 жыл бұрын
Amazing workout :-)
@alegacyfounder7 жыл бұрын
Thanks for this video series -- it finally all makes sense! These are by far the best basic-step tutorials I've seen on the sokkie
@MovadoOnline7 жыл бұрын
Thanx for the positive feedback! Check out the full Ons Love Sokke DVD, at Takealot.com. DVD also includes 2Step & Waltz Tutorials + a couple of more advance Sokkie moves. www.takealot.com/seller/dancesation?sellers=12348
@chrismi-rindaloth50247 жыл бұрын
I love the fact that you explain the techniques and the principles behind them properly.
@phimzatwentig61287 жыл бұрын
0:49 classic LOL
@teamvisasandtravelteam15057 жыл бұрын
Pragtig julle tweetjies
@tdrawsa7 жыл бұрын
Wonderlik. Wil nou vakansie hou en dans!
@dancingbuddy58447 жыл бұрын
Our favorite #sokkiesurf entry !!
@delisesaunderson80707 жыл бұрын
Ons gesin eet ten minstens 1x n week lensies... lief die smaak
@vlogbotha29897 жыл бұрын
Lekker Movado! Kom ons subscribe aan mekaar se kanale? N Sub vir n Sub!
@mellowmasseur17607 жыл бұрын
Ek het volgende week n sokkie by die skool. Watse klere is die gemaklikste om mee te sokkie
@MovadoOnline7 жыл бұрын
Persoonlik gaan dans ons sommer in jeans, tekkies, en enige gemaklike hemp / top, as ons vir 'social' sommer net uitgaan club toe en gaan dans. (Mans is meer as welkom om in 'n kortbroek te dans as dit regtig lekker informeel is, en dis warm) Ons Dames-Dans-Teachers gaan selfs baie keer sommer in ons oefen broeke clubs toe om te gaan dans, want dit sit die gemaklikste en is ook meeste beweeglik. Iets soos 'n skipant of 'n jazzpant (ook bekend as yoga pants). Soms trek ons dan net 'n kort rompie bo-oor dit aan, om 'n meer vlyende, vroulike 'look' te gee. Hemp / Top: Verkieslik lekker 'breathable' materiaal wat jou nie onnodig EXTRA sal maak sweet nie. Dans kan 'n lekker goeie workout wees, so as jy weet jy sweet maklik / baie (veral vir die mans), en jy is vanplan om HEEL AAND op die dansvloer te boer, vat vir jou 'n extra droe hemp saam. Vir Dames, as jy besluit om bietjie op te dress, en wil gaan vir 'n rompie en 'n mooi toppie, of 'n rokkie, let op die volgende: Trek ALTYD 'n sjoebroeke/hotpant onder enige rompe / rokke aan as jy gaan dans sodat jy NIE die hele wereld 'flash' as jy in die rondte gespin word of gedrop en gedip word nie. Oppas vir fancy toppies of rokkies met los hangende punte of enige iets wat in die pad kan kom van gemaklik dans. As dit nie 'n fancy opdress party is nie, gaan vir so gemaklik as moontlik! Jy is daar om te dans en dit te geniet, nie om 'n model-kontrak te probeer los slaan nie. Indien dit wel 'n fancy opdress party is, kies 'n outfit waarin jy wel maklik kan beweeg, en nie bang is 'n naat bars of so iets as jy te veel beweeg nie :) Hoop die raad help. Laat weet ons gerus hoe dit gegaan het met die Sokkie, neem fotos en videos en kom deel dit met ons op ons Facebook Bladsy: facebook.com/MovadoOnline/ Movado Groete :)
@fransiekleinhans4087 жыл бұрын
Pragrig.... Nou kan jongmense sommer by hul eie huise privaat leer SOKKIE....