Ai Stella, my hart gaan uit na kindertjies, wat in kinderhuise is! En ek besef meteens hoe dankbaar ek moet wees, vir alles wat ek het! Dankie Jesus!!❤
@storietydsaamstella17 сағат бұрын
@@AnnPetroFaasen dis so hartseer
@JanineRoos-ps7ri8 күн бұрын
Oulik
@erikaoberholzer937317 күн бұрын
Dankie het dit vandag nodig gehad
@storietydsaamstella9 күн бұрын
Erika, ons hemelse Pappa weet wat ons nodig het
@AnnPetroFaasen17 күн бұрын
Dankie Stella dat jy hierdie stories, vir ons kan voorlees, met jou "spesiale stem!"❤
@storietydsaamstella9 күн бұрын
Dankie liewe Petro
@JanineRoos-ps7ri17 күн бұрын
Is daar nie ook ander stories nie?
@rinabradley703818 күн бұрын
Dit is so mooi storie ❤
@rinabradley703818 күн бұрын
Dit was nou 'n goeie storie 😅
@storietydsaamstella9 күн бұрын
Dankie. Onthou, Martin se hele boek voorhelees en verwerk deur myself is beskikbaar teen slegs R100. Whatsapp my by 0828879778 as jy wil bestel. Liefde, Stella
@AnnPetroFaasen19 күн бұрын
Ja laat ons nie nalaat om dinge vir iemand te doen of saam te doen nie ...... môre is dalk te laat!😢
@storietydsaamstella9 күн бұрын
Net so. Tyd saam ons mense is kosbaarder as goud.
@Manda-zf3qi19 күн бұрын
Sjoe! Dis baie mooi Stellatjie. 🥰
@storietydsaamstella9 күн бұрын
Dankie. Martin Cawood is n wonderlike skrywer. Ek love sy stories. Onthou sy hele boek opgeneem en verwerk deur myself is beskikbaar teen slegs R100. Whatsapp my by 0828879778 as jy belang sou stel. Baie liefde, Stella
@AnnPetroFaasen22 күн бұрын
Goeie storie, baie geniet. Wys net wat gedoen word om te kan wen! 1:22
@storietydsaamstella9 күн бұрын
Is waar ne?
@Manda-zf3qi24 күн бұрын
Sjoe! Hoe sad. 😞
@storietydsaamstella22 күн бұрын
❤
@AnnPetroFaasen25 күн бұрын
Pragtig dankie Stella!❤
@rinabradley703825 күн бұрын
Di was treffend 😢
@rinabradley703826 күн бұрын
Baie dankie - treffend ❤😊
@rinabradley703826 күн бұрын
Komies mooi!
@rinabradley703826 күн бұрын
Baie dankie - dit is pragtig 😊❤
@rinabradley703826 күн бұрын
Dit het nou my dag sonskyn gegee! 😅
@AnnPetroFaasenАй бұрын
Mag net voorspoed en goeie gesondheid, julle deel wees, asook die seën van die Here, met jou bediening in 2025.
@storietydsaamstellaАй бұрын
Baie dankie liewe Petro. Be blessed & be a blessing
@ladolcevita9082Ай бұрын
Gelukkige Nuwe Jaar vir jou en familie Stella.🎊🎉❤
@JemimaStrydomАй бұрын
Dankie Stella
@jeandewet4324Ай бұрын
Lieflik dankie 🙏🏻
@storietydsaamstellaАй бұрын
Dis n plesierigheid. Hou gerus dop, ek gaan elke dag n storie uit MynerMartin se boek plaas
@jeandewet4324Ай бұрын
🙌🏻🙏🏻♥️
@Manda-zf3qiАй бұрын
Kosbare storie. Dankie Stella vir die pragtige voorlesing. 🥰
@storietydsaamstellaАй бұрын
@followers
@storietydsaamstellaАй бұрын
@subscribers
@Manda-zf3qiАй бұрын
Hi Stella. Ek het jaaaaare terug (omtrent 29 jr.) in Calitzdorp se ouetehuis gewerk, Vygieshof. Ek weet nie hoe lyk Calitzdorp vandag nie, maar daai jare was dit 'n baie oulike klein dorpie. Baie wynplase 😄😋🍷 en baie vriendelike mense. 🥰
@storietydsaamstellaАй бұрын
@@Manda-zf3qi Dis steeds n klein dorpie met baie wynplase en vriendelike mense🫶
@ElizeJansevanRensburg-p3xАй бұрын
So mooi ousus❤❤❤
@ElizeJansevanRensburg-p3xАй бұрын
So mooi en rustig❤❤❤
@ElizeJansevanRensburg-p3xАй бұрын
Heerlik❤❤❤
@WoooofitАй бұрын
Lekker geluister ❤
@martha44290Ай бұрын
Ag ek het dit nou geniet😀Baie dankie
@Greenpastures79Ай бұрын
Me too Martha!
@AnnPetroFaasenАй бұрын
Mag die Jirre jouse binneste roer en mag suffel goedgeit jou slat lat jy eintlik loep en skaam kry oor alle genade! Ek het in die Kalahari grootgeword.
@AnnPetroFaasenАй бұрын
Ja so dink ek terug aan covidtyd 2021. Hy sou nie eens geweet het as ek vir hom 'n beertjie gegee het nie! Gee terwyl jy nog kan!❤❤❤
@AnnPetroFaasen2 ай бұрын
My gebed is dat ons, ons lig so sal laat skyn, sodat almal in ons dink, doen en sê, die lig van Jesus sal ervaar!❤
@AnnPetroFaasen2 ай бұрын
So waar! Waardeer mekaar terwyl hulle nog daar is!!❤
@Manda-zf3qi2 ай бұрын
Ja ou Stellatjie, jy's baie bevoorreg. So baie van ons het nie meer ouers nie. Aai, geniet hulle en waardeer hulle en sê vir hulle jy's baie lief vir hulle. 🥰😊
@AnnPetroFaasen2 ай бұрын
Ons hier in Pretoria, is ook dankbaar vir die heerlike reën, na die vreeslike hitte! Dankie Jesus!❤
@JemimaStrydom2 ай бұрын
My innige simpatie aan die famielie, RIP, baie dankie vir al jou herhinneringe...
@rinabradley70382 ай бұрын
Amen 🙏
@ladolcevita90822 ай бұрын
Dankie Stella ❤
@AnnPetroFaasen2 ай бұрын
Dankie vd teruggaan in tyd, met hierdie musiek. My ver terug laat dink en verlang!!❤
@storietydsaamstella2 ай бұрын
Music borrowed kzbin.info/www/bejne/hZ-pnatogdOlb7Msi=WF-lKOQ49efawvef
@Manda-zf3qi2 ай бұрын
Stella, ek skryf vir jou hier uit Limpopo uit. Ek het 'n vriendin in Pretoria wat élke dag vir my jou audio stuur wat sy op Bakkiesblad kry. (Ek het dit nie...Facebook). Ek wil net vir jou sê ek geniet die tydjie saam met jou elke dag en jy maak die lewe mooier vir my. Wat jy doen...maak 'n verskil. Baie dankie Stella. God's rykste seën en........... Wait for it....... BE BLESSED & BE A BLESSING! 🥰😍😇😘🤩🤗
@storietydsaamstella2 ай бұрын
Jy maak my dag. Bakkiesblad...😂😂😂 die mees innnoverende afrikaanse woord wat ek nou wraggies in n lang tyd gehoor het. My hart maak bommelakiesies wanneer ek hoor dat my storietyd n verskil maak êrens in iemand se lewe. Jy is n huge blessing vandag. Ek sien dam jy kan op youtube inskakel. Als wat ek op Bakkiesblad pos pos ek ook op youtube. Nou ja, ek hoop jyt aangesluit op youtube. Druk net die SUBSCRIBE knoppie.
@beryltriegaardt7112 ай бұрын
Afrikaans my taal.
@rinabradley70382 ай бұрын
Lekker tye!!
@AnnPetroFaasen3 ай бұрын
Dankie vir jou lig wat jy in ons lewens laat skyn. Ouma is in my gebede!!❤
@storietydsaamstella2 ай бұрын
Dankie vir die saad wat jy in my bedienning so gereeld saai. Dankie dat jy gereeld saam luister en dankie dat jy so n blessing is vir my en ander. Jy is kosbaar.
@AnnPetroFaasen3 ай бұрын
So wonderlik om te besef, hoe Groot ons God is! Alles so pragtig gemaak .... en dit vir ons! Dankie Stella, die gedagtes gaan sommer nou ver!!!