Victoria falls   Swing
1:55
6 ай бұрын
Victoria falls   Zipline
1:38
6 ай бұрын
Voer
4:51
6 ай бұрын
Mielie Kuilvoer
7:44
8 ай бұрын
Huistoe
9:59
8 ай бұрын
Citrusdal tot Guano Cave
11:19
9 ай бұрын
Weskuspad tot Citrusdal
11:38
10 ай бұрын
Weskus Pad
14:49
10 ай бұрын
Strandfontein tot Rico se baai
13:18
Lambertsbaai tot Strandfontein
11:47
Kaapstad tot Lambertsbaai
10:26
10 ай бұрын
Dag 1 ..Weskus toer
4:58
10 ай бұрын
Welkom by ons Weskus toer
0:58
10 ай бұрын
Пікірлер
@rynoagenbach4728
@rynoagenbach4728 3 ай бұрын
die dolfyne is eintlik tornyne
@PetraMyburgh-vr1kj
@PetraMyburgh-vr1kj 3 ай бұрын
Pragtig!
@PetraMyburgh-vr1kj
@PetraMyburgh-vr1kj 3 ай бұрын
Waar woon julle? Hier van Velddrif.
@majiet4885
@majiet4885 4 ай бұрын
Well done oom hennie lyk goed
@MultiGielie
@MultiGielie 4 ай бұрын
ons kyk aandagtig
@hendrickvanderwesthuizen1766
@hendrickvanderwesthuizen1766 5 ай бұрын
Jammer die musiek is harder as sy stem …… onhoorbaar
@backroadchronicles
@backroadchronicles 6 ай бұрын
Mooi! 🤣
@MultiGielie
@MultiGielie 6 ай бұрын
Wonderlik
@johangeyer2610
@johangeyer2610 7 ай бұрын
Is dit jou nuwe masjien ?
@luisnunes7933
@luisnunes7933 8 ай бұрын
Fine video! Good maize! Greetings from Portugal.
@johannmaritz5354
@johannmaritz5354 8 ай бұрын
Dit nie die regte caravan vir daai paaie nie, maar baie goeie video .Blaas wiele af tot 08 bar sit traction control af
@DeanMann-lq9wp
@DeanMann-lq9wp 9 ай бұрын
Hello...Love ur show..but,,, PLEASE set the volume of background music lower so i dont have to set MY volume so high just to hear ur naration(talk) ....subtle is the key !
@jjhout5988
@jjhout5988 9 ай бұрын
Jammer dat ander mense so mors en nie worry nie. Hul dink nie daaraan dat hul eendag weer soontoe sal wil gaan.
@Heinrichnel-n6g
@Heinrichnel-n6g 9 ай бұрын
Intresant, gedog julle gaan daai nag slaap op daai sandpad.
@johannmeiring4208
@johannmeiring4208 9 ай бұрын
20000 jaar gelede, groooooote griet?. Was daar dan ń almanak? Wonder wie het dié twak uitgedink het. 😂
@joyfredbaartman6305
@joyfredbaartman6305 9 ай бұрын
My wereld daardie
@MrGoMario
@MrGoMario 9 ай бұрын
I have said this before and I will say it again... Pulling a caravan is the quickest way of transforming your 4x4 into a 2x4 😂 Now that's OK if you are in SA or BW or NAM but if you are in Mozambique or Tanzania or DRC... You'll come home without a caravan 😅
@gideonmouton
@gideonmouton 9 ай бұрын
Ek het nog n Paar Jaar gelede daar gekamp.
@gideonmouton
@gideonmouton 9 ай бұрын
My geboorte dorp. Ai ek verlang baie.🙏🙏🛐👍
@Charl309
@Charl309 9 ай бұрын
Daai explorers is swaar soos olifante
@timsherwood2
@timsherwood2 10 ай бұрын
What drone are you using, just interested .
@DN-kz7xl
@DN-kz7xl 10 ай бұрын
The one good thing about driving an Isuzu is the fact you can tour anywhere in the whole world and no matter where you get stuck or have break down, there will be someone with a Toyota to rescue you.
@nigel22347
@nigel22347 9 ай бұрын
And when the Toyota gets stuck, along comes the Pajero
@Deontjie
@Deontjie 3 ай бұрын
I wish I can afford an Isuzu again. Once you have gotten used to the luxury drive experience, you will hate your current bakkie.
@christopherhambly2874
@christopherhambly2874 10 ай бұрын
I completely into Agreement with this Prayer and Affirmations in the Mighty name of Jesus Christ. Amen Hallelujah ❤❤❤
@theoduplessis3286
@theoduplessis3286 10 ай бұрын
Wil jou so graag volg. Maar kan ongelukkig niks hoor wat jy sê oor die harde musiek. Daar is so min afrikanse mense wat in hul moedertaal kommentaar lewer.
@de3301
@de3301 10 ай бұрын
Pragtig kan nie wag om dieselfde roete te doen nie. 😊
@backroadchronicles
@backroadchronicles 10 ай бұрын
Baie interessante video! 🙂
@jj56x7.5mm
@jj56x7.5mm 10 ай бұрын
Baie dankie waardeer die upload
@peterrau8177
@peterrau8177 10 ай бұрын
Harde bande is gewoonlik die "swaarste" vrag in sagte sand. Ek sal voorstel blaas al 6 bande af tot 1 bar.
@Funtana1962
@Funtana1962 10 ай бұрын
Vassit is onkunde.
@DN-kz7xl
@DN-kz7xl 10 ай бұрын
If you have never gotten stuck in your life, it is amazing. Kudos.
@larsthor9691
@larsthor9691 10 ай бұрын
What Tyre pressure where you running on the Caravan wheels in the soft sand ???
@arie407
@arie407 10 ай бұрын
Prachtige beelden , groeten uit Nederland
@salieshaunsmuts6209
@salieshaunsmuts6209 10 ай бұрын
Mooi videos hoor, ek dink maar net as julle daai 18 rim verander na 17 of 16 dan sal julle nie so baie vassit nie 😅
@TheunsEloff-g3e
@TheunsEloff-g3e 10 ай бұрын
Musiek musiek, asb kan nie hoor wat jy se nie!!
@Groot_G
@Groot_G 10 ай бұрын
Interessant! Lyk my dinge kan lelik skeefloop as dit skeefloop. Sonder die waentjie sou julle seker nie vasgesit het nie, of hoe?
@Deontjie
@Deontjie 10 ай бұрын
Slaap somaar volgende keer in die bakkie.
@robertbotha2308
@robertbotha2308 10 ай бұрын
Wowww Wowww Wowww 👌🙌
@robertbotha2308
@robertbotha2308 10 ай бұрын
❤... Sooo soo Lekker❤
@JanvanGreunen-n4m
@JanvanGreunen-n4m 10 ай бұрын
Baie mooi Hennie, ek reis lekker saam. Dankie
@GordonWilcox-i3e
@GordonWilcox-i3e 10 ай бұрын
Lyk baie leke wens ons was saam
@JanvanGreunen-n4m
@JanvanGreunen-n4m 10 ай бұрын
Baie mooi, dankie vir die deel.
@Danc34rt
@Danc34rt 10 ай бұрын
Lekker om saam met julle te toer!
@eileenspamer
@eileenspamer 10 ай бұрын
ceNor
@MultiGielie
@MultiGielie 10 ай бұрын
Awesome sien uit na al die nuwe footage
@MultiGielie
@MultiGielie 11 ай бұрын
Hi sien uit daarna om die te volg sterkte