Пікірлер
@FazilaJulius-yk2zh
@FazilaJulius-yk2zh 8 ай бұрын
Baie mooi ,pragtig
@cherileedelcarme1003
@cherileedelcarme1003 Жыл бұрын
Wow loooove it
@maggieharmse9565
@maggieharmse9565 Жыл бұрын
Baie dankie, dis so mooi!!
@amandag5971
@amandag5971 2 жыл бұрын
Altyd die waarheid!!! Dankie Here!
@highlandsmusic8362
@highlandsmusic8362 2 жыл бұрын
Amazing!
@Christjesus732
@Christjesus732 3 жыл бұрын
This is such a beautiful song
@preciousradebe8096
@preciousradebe8096 3 жыл бұрын
Will download this for Oupa, amazing song!
@preciousradebe8096
@preciousradebe8096 3 жыл бұрын
Jesus Christ of Nazareth is the way, whoever believe in him shall have internal life! Thanks, Hillsong Team...
@sandracoetzee3553
@sandracoetzee3553 3 жыл бұрын
Ons is dogters van n KONING. Pragtig
@zolimak927
@zolimak927 3 жыл бұрын
Dankie Here 😢
@johannabalie7474
@johannabalie7474 3 жыл бұрын
Pragtig. Geluk Ds en Juffrou Mouton aan julle met jul dogter se pragtige talent. Al die eer aan die Here.
@chantelgeyser3913
@chantelgeyser3913 4 жыл бұрын
Dis baie mooi
@Taylor-zo9xt
@Taylor-zo9xt 4 жыл бұрын
N
@Taylor-zo9xt
@Taylor-zo9xt 4 жыл бұрын
N
@heathdafeath
@heathdafeath 4 жыл бұрын
Yayayay Dankie Hillsong! I wanted a new one so bad
@weknowhisvoice9296
@weknowhisvoice9296 4 жыл бұрын
Ons het nooit die dag wat die laaste manier is om hemel toe te gaan nie, deur Jesus gedoen. Ons het almal verkeerd gedoen in die wiggies van die sonde, die dood. Jesus het in 'n vrye sonde geleef en die sonde van iemand geneem. wie in homself glo, het homself opgeoffer, sodat ons deur die geloof in Jesus die ewige lewe kan bid tot die Vader wat God is in Jesus Naam, en vra dat God homself aan u sal openbaar in die tyd dat hy goed leef. Jesus is die enigste manier om hom op Jesus te vertrou en hom te laat begaan deur te leef soos hy geleef het soos hy gehoorsaam was aan sy leerstellings. Leer by God, ons Skepper, wat die oorsprong is van die definisie van liefde en moraliteit, nie mans se lering nie, mans se idees van sogenaamde moraliteit of man se opinies dat 'n man net 'n skepping is, is die skepper van hoe ons die lewe moet leef buite God se leringe, is 100 persent verkeerd. Bid tot God en vra dat Hy sal maak dat jy soos Jesus vergewe en vergewe. Ek is lief vir jou, mag almal liefhê, vrede, en vergifnis versprei na julle almal in die naam van Jesus
@WayneKitching
@WayneKitching 4 жыл бұрын
Baie mooi. Ek is seker outyds, maar dink "Wie die Seun bevry/ is waarlik vry" klink beter as "Wie die Seun vry maak/ is waarlik vry." Ek hou meer van die Nederlandse weergawe as die Afrikaanse een, but to each their own...
@jacobtack1945
@jacobtack1945 5 жыл бұрын
Kan iemand die vrae beantwoord? Wat is ons Hemelse Vader se Naam? Watter dag is die rusdag? Hoe kry ons 3 dae en 3 nagte van Goeie Vrydag tot die 1ste dag? Wanneer is ons Messias gebore?
@dirkhoekstra727
@dirkhoekstra727 4 жыл бұрын
1) "Ek is" 2) Ons rus is in Jesus Christus (ons Messias) en nie op 'n spesifieke dag nie. Die ou verbond is verby en ons lewe onder Genade en nie meer onder Wet. 3) Vrydag, Saterdag, Sondag.....3 dae....Wie het gesê daar was 3 nagte ook?? 4) Presiese dag is irrelevant. Algemene verstaan onder teoloë is dat dit is bietjie meer as 2000 jaar gelede. Daardie verstaan is vir my goed genoeg. Die presiese details voeg geen waarde by tot my geloof in Christus nie. Ek glo in sy geboorte, lewe, sterfte, opstanding, opvaring na Hemel en daarna die koms van die Heilige Gees. Ek glo ook dat die gawes van die Heilige Gees soos genesing, praat in tale en profetiese woord steeds in effek is en dat ons "moet stap in daardie gawes". Die belangrike vraag is HOEKOM het Jesus vir jou aarde toe gekom en vir jou gesterf?
@jacobtack1945
@jacobtack1945 4 жыл бұрын
@@dirkhoekstra727 Baie dankie Dirk dat jy die moeite gedoen het om te antwoord. Ek vra hierdie vrae omdat weinig mense die regte informasie het. 1. Kom ons kyk na die eerste antwoord. “Ek Is” is nie ons Vader se Naam nie maar spreek van wie Hy is: Kyk na die volgende verse, Elohim beteken “Mighty One/God”: Exo 3:14 And Elohim said to Mosheh, “I am that which I am.” And He said, “Thus you shall say to the children of Yisra’ĕl, ‘I am has sent me to you.’ ” Die Hebreërse teks lees: ’eyeh ’asher ’eyeh, die woord ’eyeh kom van die woord “hayah” wat beteken om te bestaan, maar in die Aramese skrif in vers 14 lees dit : ayah ashar ayah. Dit is ‘n verduideliking van wat Sy Naam beteken, wat geopenbaar word in vers 15, naamlik: יהוה. Exo 3:15 And Elohim said further to Mosheh, “Thus you are to say to the children of Yisra’ĕl, ‘יהוה Elohim of your fathers, the Elohim of Aḇraham, the Elohim of Yitsḥaq, and the Elohim of Yaʽaqoḇ, has sent me to you. This is My Name forever, and this is My remembrance to all generations.’ Ons Vader beklemtoon dat ons nie Sy Naam tot niet moet bring nie: Exo 20:7 “You do not bring the Name of יהוה your Elohim to naught, for יהוה does not leave the one unpunished who brings His Name to naught. Die Hebreërse woord vir “naught” is om te “shava”. Wat beteken om tot niks te maak nie. Dis presies wat die mensdom gedoen het. Hulle Noem Hom nie “Ek is” nie, maar hulle noem Hom “Here”in Afrikaans “Lord” in Engels. Ons Vader Yahuah/YHWH(יהוה) het ons hierteen gewaarsku: Jer 23:27 who try to make My people forget My Name by their dreams which everyone relates to his neighbour, as their fathers forgot My Name for Baʽal. Ba’al is Hebreërs vir “Here/Lord”, hier is ‘n woordeboek beskrywing: Baal. "The name of many deities of the Semitic peoples" [Klein], late 14c., Biblical use is from Hebrew Ba'al , literally "owner, master, lord," fromba'al "he took possession of," also "he married;" related to Akkadian Belu (source of Hebrew Bel ), name of Marduk. Also related to the first element in Beelzebub. Baal | Define Baal at Dictionary.com So wat het gebeur? Die duiwel maak dat die mensdom Yahuah se Naam verander na “Ba’al” sodat alle eer na die duiwel gaan. Dieselfde het gebeur met die Naam van ons Messias! Wat het die wetgeleerdes weggeneem? Act 4:18 And they called them and commanded them not to speak at all nor to teach in the Name of יהושע. Ons Messias het dieselfde Naam as ons Vader, Hulle is Een. Joh 10:30 “I and My Father are one.” Hier is Sy Naam voordat ons Mesias gekom het: Isa 47:4 Our Redeemer, יהוה of hosts is His Name, the Set-apart One of Yisra’ĕl. Hy het aarde toe gekom om ons te red, en Sy Naam word toe “Yahuah wat red” = Yahusha = יהושע Daarom het ons Messias Yahusha die volgende waarskuwing gegee: Joh 5:43 “I have come in My Father’s Name and you do not receive Me, if another comes in his own name, him you would receive. En wat het die Kerk gedoen? Hom genoem by die naam van ‘n ander- Jesus. Ons Messias was nie ‘n Griek nie, Hy het ‘n Hebreërse moeder, gebore uit die Joodse stam Yahudah. En Sy Vader is die Elohim van die Hebreërs. Exo 5:3 And they said, “The Elohim of the Heḇrews has met with us. Dus het ons Vader en Mesias ‘n Hebreërse Naam: יהוה 2. Jou antwoord aangaande die Sabbat, is ‘n versinsel van die duiwel. Jou antwoord is wat die kerk jou leer. Maar wat sê Die Heilige Woord? Hier is jou problem, ons Vader verander nie, en Hy Sê spesifiek dat Hy nie Sy verbond gaan verander nie. Die verbond is die 10 gebooie: Psa 89:34 “I shall not profane My covenant, Neither would I change what has gone out from My lips. Hy herhaal in die NT dat Hy onveranderbaar is! Heb 6:17 In this way Elohim, resolving to show even more clearly to the heirs of promise the unchangeableness of His purpose, confirmed it by an oath, Daar is nie ‘n skadu van verandering in Hom nie. Jas 1:17 Every good gift and every perfect gift is from above, coming down from the Father of lights, with whom there is no change, nor shadow of turning. Jy sien, die ewige verbond is geseël met die verbondsteken, die “Sabbat dag”. Exo 31:16 ‘And the children of Yisra’ĕl shall guard the Sabbath, to observe the Sabbath throughout their generations as an everlasting covenant. Exo 31:17 ‘Between Me and the children of Yisra’ĕl it is a sign forever. For in six days יהוה made the heavens and the earth, and on the seventh day He rested and was refreshed.’ ” Exo 31:18 And when He had ended speaking with him on Mount Sinai, He gave Mosheh two tablets of the Witness, tablets of stone, written with the finger of Elohim. Geteken met Sy Eie vinger. “ A sign forever!” Vir ewig hou nie op nie, dus gaan nog steeds aan, vandag. Yahusha Messias het gesê, dat ons moet bid dat ons vlug nie op die Sabbat dag moet plaas vind nie. Hier in Mt 24, het Hy die eindtyd met Sy disieples bepspreek. Maw die Sabbat dag is steeds geldig in die laaste dae! Mat 24:20 “And pray that your flight does not take place in winter or on the Sabbath. Bevestig in: Heb 4:9 So there remains a Sabbath-keeping for the people of Elohim. Nêrens is die Bybel sal jy kry dat Yahuah die Sabbat verander het na die 1e dag of enige dag nie! 3. Wie het gesê daar was 3 nagte ook?? Die Bybel sê daar was 3 nagte ook! Mat 12:40 “For as Yonah was three days and three nights in the stomach of the great fish, so shall the Son of Aḏam be three days and three nights in the heart of the earth. Weereens leuens wat deur die kerk aan sy mense verkoop word. Omdat die kerk die Heilige feeste van Lev 23 uit hulle leering gehaal het, is daar baie wat die Christendom nie verstaan nie. Paasfees is een van hulle. Daar bestaan 2 soorte Sabbatte. Weeklikse Sabbat, op die 7e dag(Saterdag) en Hoë Sabbatte wat die Heilige Feesdae is. Alle Sabbatte het ‘n voorbereidings dag, sodat jy kan voorberei en sodoende nie hoef te werk op die rusdag nie. Ons Messias was op die hout gespyker op die dag van “Passover”, wat die voorbereidings dag was vir die dag van “Ongesuurde brode”. Daar is ‘n vertalings fout in die Bybel, wat dit byna onmootlik maak om te verstaan, as jy nie die Fees dae begryp nie. Maar hier is die verse wat dit wel duidelik maak. Mar 15:42 And when evening had come, because it was the Preparation Day, that is, the day before the Sabbath, Mar 15:43 Yosĕph of Ramathayim, a prominent council member, who was himself waiting for the reign of Elohim, came, boldly went in to Pilate and asked for the body of יהושע. En hierdie vers bevestig dat dit ‘n Hoë Sabbat was, en nie die weeklikse Sabbat nie: Joh 19:31 Therefore, since it was the Preparation Day, that the bodies should not remain on the stake on the Sabbath - for that Sabbath was a high one - the Yahuḏim asked Pilate to have their legs broken, and that they be taken away. Yahusha was dus op hierdie voorbereidings dag voor “Ongesuurde Brode” op die hout gespyker, en moes afkom voor sononder, want die volgende dag begin met sononder. Vandag nog in Israel begin die dae met sononder, soos dit in die Bybel geskryf is. So as ons dan tel: Three days and three nights Wed night - night one. Thu day - day one. Thu night - night two. Fri day - day two. Fri night - night 3. Sat day - day 3. 4. Kersfees? Jy is heeltemaal reg, die geboorte is nie belangrik nie. Die Heilige Skrif is duidelik dat ons nie kersfees moet vier nie(Jer 10:1-4). En so wrintie waar, die kerk besluit dat dit die grootste feesdag in die kerk moet wees. Yahusha se geboorte is nie eers op 25 Des nie. Maar die kerk sing in kerstyd van die Messies wat gebore is op hierdie dag(wanneer) hulle dit vier. Dit is ‘n leuen. So hier is nou die problem. Die kerk leer sy mense die volgende: Die Naam van ons Vader - Here = ‘n leuen, breek die 3e gebod en 9e gebooie. Die Naam van ons Messias - Jesus = ‘n leuen, breek die 3e gebod en 9e gebooie. Onderhou die 1e dag rusdag - Sondag. = ‘n leuen, breek die 4e gebod en 9e gebooie. Daar is nog baie ander leuens wat die kerk vir sy gemeente lede leer. HIerdie is maar net dat jy sal verder begin soek na die waarheid. Jas 2:10 For whoever shall guard all the Torah, and yet stumble in one point, he is guilty of all. As jy enige vrae het, moenie huiwer om my te vra nie. Jy kan my epos as jy wil [email protected] Shalom Jacob
@dirkhoekstra727
@dirkhoekstra727 4 жыл бұрын
@@jacobtack1945 Dankie dat jy dit wat ek vermoed het bevestig het. Jy is deel van die Sacred Name Movement. Ek doen navorsing op Christelik-gebaseerde sektes soos Jehova's Witnesses en Mormonism al vir jare. Ek is ook bewus van julle en weet reeds wat julle glo en wat julle nie glo nie. Ek is deel van 'n NCMI-netwerk kerk in Suid Afrika. 'n Bybel-gebaseerde, Gees-vervulde, kerk met 'n visie om meer vir Jesus te ken in verhouding en om Jesus bekend te maak aan die wereld. Wat glo in die 3-eenheid van God, wat glo dat Jesus se werk aan die kruis voldoende is vir ons redding en ons dus deur Genade alleen gered is. En wat glo dat ons werk doen vir die Koningkryk as VRUGTE van ons redding en nie as verpligtinge om ons nog tot redding te bring nie. Ek bid dat die Here vir jou 'n openbaring gee van wie Hy werklik is en dat jy 'n lewendige verhouding met Hom soek. Ontrek jouself uit jou sekte en begin die Nuwe Testament oorlees soos 'n kind of soos iemand wat niks van Christenskap weet nie en wat dit vir die eerste keer lees. en vra die Heilige Gees om dit oop te maak vir jou.
@jacobtack1945
@jacobtack1945 4 жыл бұрын
@@dirkhoekstra727 Ek is baie dankbaar vir jou positiewe reaksie. Ek was 'n Christen vir meer as 40 jaar, en ons as familie het deur 'n moelike tyd gegaan, en ons lewe met ons Vader en Yahusha (op daai stadium Jesus), baie verdiep. Hy het ons gewys op foute in die kerk teologie, foute in die Bybel en false leering. Ek is nie deel van 'n kerk of sekte nie. Maar wat baie interesant is, daar is baie van ons daar buite wat so glo. As jy meer weet van die 2 huise studie en leer dat Yahuah Sy volk Yisrael in 2 verdeel het, en met hulle volhou in hulle sondige lewens hy Homself van beide huise geskei het. Yahudah se straf was oor in 536BCE en 'n gedeelte van Yahudah het terug gekeer. Hulle was die Jode toe Yahusha op die aarde geloop het. Yisrael/Ephraim was nog verpreid en hulle het eers terug gekeer in 2009. Daarom dat daar nou baie terug keer na Yahuah toe. Ek sal met graagte die Bybel verwysings vir jou gee as jy belang stel. Die deel van Yisrael se straf was dat hulle met die nasies sou assimileer, daarom dat hulle ander gelowe aangeneem het, en ook die begin van die "hybrid" geloof van die Christendom. Hulle geloof is oor die Messias, nie van die Messias nie, omdat hulle nie leef soos Sy voorbeeld wat Hy vir ons gegee het nie. Bewys vir my asb, waar lees ons dat die Sabbat dag na Sondag geskuif is? Wys vir my asb wat Ons Vader se Naam is en ons Messias se Naam is( Hy het nie 'n Afrikaanse of Engelse Naam nie). Wys vir my asb waar in die Heilige Skrif ons vrygetsel word van die Wet van Moses. Wys vir my asb waar in die Heilige skrif sê dit dat ons nie meer die Heilige feeste moet vier nie. Wys vir my asb waar in die Bybel beveel dit ons om Kersfees te vier(die belangrikste fees in die Christelike geloof). Moet asb nie vir my jou opinie gee nie, maar die Woord van ons Vader. Hy leer ons wat Hy van ons wil hê. Glo my dit is deur die Gees Van Yahuah en Yahusha dat ek hierdie kennis van die waarheid ontvang het. Sy Woord moet die waarheid wees. Daarom moet ons in werkilikheid saam stem, mav die menslike tradiesies en die Bybel vertalings foute, het daar vals teolohie in die kerk ingetree. Mar 7:6 And He answering, said to them, “Well did Yeshayahu prophesy concerning you hypocrites, as it has been written, ‘This people respect Me with their lips, but their heart is far from Me. Mar 7:7 And in vain do they worship Me, teaching as teachings the commands of men.’ Mar 7:8 “Forsaking the command of Elohim, you hold fast the tradition of men.” Mar 7:9 And He said to them, “Well do you set aside the command of Elohim, in order to guard your tradition.
@jacobtack1945
@jacobtack1945 4 жыл бұрын
@@dirkhoekstra727 EK het hier vir jou 'n prentjie geskets, miskien kan jy daarop 'n bietjie lig gee van jou perspektief. Yahusha ons voorbeeld Ons Messias het: 1. Sy Vader by Sy Heilige Naam genoem: (YHWH), en ons is beveel om dit nie tot niet te bring nie. Om Hom by ‘n ander Naam te noem, doen ons presies dit. Joh 17:6 “I have revealed Your Name to the men whom You gave Me out of the world. They were Yours, and You gave them to Me, and they have guarded Your Word. Ons Messias se Naam (Yahusha), het die kerk tot niet gebring om Hom iets anders te noem, by ‘n Griekse naam. Daarom het ons Messias die volgende gesê. Joh 5:43 “I have come in My Father’s Name and you do not receive Me, if another comes in his own name, him you would receive. Ons Vader het geweet dit gaan gebeur, daarom die volgende vraag: Pro 30:4 Who has gone up to the heavens and come down? Who has gathered the wind in His fists? Who has bound the waters in a garment? Who established all the ends of the earth? What is His Name, And what is His Son’s Name, If you know it? 2. Ons Messias het die Sabbat onderhou: Die kerk doen dit nie, en so nog ‘n gebod gebreek. Die Sabbat is ‘n baie belangrike deel van Yahuah se reddingsplan, dit is ook die teken van die ewige verbond wat Vader met Sy kinders het. Luk 23:56 And having returned, they prepared spices and perfumes. And they rested on the Sabbath according to the command. Die Sabbat bly: Heb 4:9 So there remains a Sabbath-keeping for the people of Elohim. 3. Ons Messias het die Skriftelike feeste gehou. Die kerk het dit uit die teologie verwyder en met hulle eie sakramente vervang, sodoende baie dinge nie begryp nie. Deu 16:16 “Three times a year all your males appear before יהוה your Elohim in the place which He chooses: at the Festival of Unleavened Bread, and at the Festival of Weeks, and at the Festival of Booths. And none should appear before יהוה empty-handed, 4. Ons Messias eet kosher: En die kerk eet enige iets: Isa 65:3 the people who provoke Me continually to My face, who slaughter in gardens, and burn incense on altars of brick; Isa 65:4 who sit among the graves, and spend the night in secret places, who eat flesh of pigs1, and the broth of unclean meat is in their pots, Ons Messias het Tzitits gedra: Mar 6:56 And wherever He went, into villages, or cities, or the country, they were laying the sick in the market-places, and begged Him to let them touch if only the tzitzit of His garment. And as many as touched Him were healed. As jy dan nou na die Christelike kerk kyk, hulle doen niks wat ons Messias gedoen het nie!!! Maar Christene doen: Kersfees, Paasfees(nie soos in die Woord nie), Sondag rusdag, en noem ons Vader “Here” wat die naam van ‘n heidense god is. Ons Messias het niks gedoen wat die kerk doen nie!!! Die vraag is, was ons Messias vir ons ‘n voorbeeld? Eph 5:1 Become, then, imitators of Elohim as beloved children. Col 2:6 Therefore, as you accepted Messiah יהושע the Master, walk in Him, 1Jn 2:6 The one who says he stays in Him ought himself also to walk, even as He walked. 1Pe 2:21 For to this you were called, because Messiah also suffered for us, leaving us an example, that you should follow His steps, Ja Hy was ons voorbeeld, so waarom volg jy die voorbeeld van die vals messias?
@theoburmeister2171
@theoburmeister2171 5 жыл бұрын
Well done constant en jou spannetjie! Keep them coming
@annajansenvanvuuren1228
@annajansenvanvuuren1228 5 жыл бұрын
Sjoe. Dankie Here Jesus Christus vir die prys wat U betaal het sodat ek vry kan wees.
@zansplaylists9066
@zansplaylists9066 6 жыл бұрын
@ballitoleefgemeente4082
@ballitoleefgemeente4082 6 жыл бұрын
WOW!!! Baie dankie. ONS soek meer asb. CD is amazing. Alle eer aan God!!!!
@user-pb2jm2ei7v
@user-pb2jm2ei7v 6 жыл бұрын
!!!!!!!!!!!!!! :DDD!!!!!!! Maak asseblief meer!
@dievissermangetuienis6582
@dievissermangetuienis6582 6 жыл бұрын
Baie dankie vir dit, terwyl ek besig om te studeer in Kaapstad CPUT luister ek hierna en dit is so mooi en in hierdie besige tyd net n wonderlike herinnering dat ek eerstens n kind van die Allerhoogste God is, voor my familie en studies en enigiets anders.
@meabotha
@meabotha 6 жыл бұрын
Dankie dankie dankie!
@cederickelllis3639
@cederickelllis3639 6 жыл бұрын
woah!!!