Botsende Standpunte: Die Staat
12:15
9 сағат бұрын
Botsende Standpunte: Die Ware
18:42
9 сағат бұрын
Botsende Standpunte: Die Goeie
9:04
9 сағат бұрын
Botsende Standpunte: Die Skone
14:13
9 сағат бұрын
Botsende Standpunte: Die Mens
14:11
9 сағат бұрын
Huis Karoo by Akademia
2:19
21 күн бұрын
Huis Magalies by Akademia
2:10
21 күн бұрын
Huis Hennops by Akademia
2:12
21 күн бұрын
Huis Daglelie by Akademia
1:35
21 күн бұрын
Huis Strelitzia by Akademia
1:53
21 күн бұрын
Huis Dahlia by Akademia
2:22
21 күн бұрын
Wees 'n volronde student by Akademia
0:39
Kampusopedag 2024
1:47
Ай бұрын
Akademia bied BA (Taalstudies)
1:23
Eerstejaarskamp 2024
1:54
5 ай бұрын
Die Akademia-koor | Sonvanger
3:04
Botsende Standpunte: Woke-isme
13:05
Botsende Standpunte: Grense
11:17
7 ай бұрын
Botsende Standpunte: Verandering
13:02
Botsende Standpunte
0:39
8 ай бұрын
Ouernavorsingsveldtog 2023
0:54
8 ай бұрын
Akademia-manssêr
3:09
8 ай бұрын
Пікірлер
@mikelouw7488
@mikelouw7488 3 күн бұрын
Dis baie Mooi!
@matthewoliver9900
@matthewoliver9900 4 күн бұрын
Kyk na die feodale stelsel, politiek, ekonomie, teologie, wetenskap als verenig. Kyk na die feodale stelsel, die lewe was hard, honger en ongemaklik
@louisfourie7756
@louisfourie7756 23 күн бұрын
Aai die liedjies is gespeel in die inryteater die sand toe my Pa sy hartaanval gehad het
@malosekunutu7066
@malosekunutu7066 24 күн бұрын
😊😮
@prinsatsalyahu
@prinsatsalyahu Ай бұрын
Hoe koop 'n mens 'n woord? Of is dit sarkasme? 😂
@user-xi1hl6ss6j
@user-xi1hl6ss6j 3 ай бұрын
Heerlike gesprek met die klem op "gesprek" wat herinner aan die "Oop Gesprek" waarvoor NP v Wyk Louw so lief was. As akteur giggel ek uiteraard innerlik effens oor die gebruik van die beeld van die verhoog wat verleen word aan tradisie. Soortgelyk gebruik die akteur 'n ander karakter vanwaar hy sy lewensbeeld oordra. As mens in die normale gang van sake dra jy 'n masker en hou jy 'n wag voor jou mond, maar... As akteur in karakter word daar van jou verwag om daardie karakter in sy volle omvang van goedheid of boosheid te vertolk...❤
@ernestvanzyl8124
@ernestvanzyl8124 3 ай бұрын
Liewe Hemel!!! Fantasties!
@amelialegrange5112
@amelialegrange5112 4 ай бұрын
Pragtige koorsang .
@ajswanepoel911
@ajswanepoel911 4 ай бұрын
Ons voorouers draai in hul graf om om te sien wanneer hierdie terroriste organisasie afiliasie en leerintstansie dit in die monument gebou doen . En die kerk waaruit buthelezi nie eers mag begrawe word nie hy het meer vir SA in 94 verkiesing geveg as wat die VF + gedoen het . Hulle het 'n Afrikanerakkoord ppgestel wat deur corné Mulder ingedien is met die skrywe van die grondwet, maar hy het dit weer teruggetrek. En nooit weer daarna ingedien nie.
@user-zh1fv2jd6o
@user-zh1fv2jd6o 5 ай бұрын
Pragtig gestel en sinvol beredeneer!
@joeyodendaal8974
@joeyodendaal8974 5 ай бұрын
❤PRAGTIG!!!❤ UITSTEKEND!!!👏🏻👏🏻👌🏼Op Pta FM gehoor, sal meer v julle op radio wil hoor!!! 👏🏻👏🏻🙌🏻🙌🏻❤️
@dinkbybels
@dinkbybels 6 ай бұрын
Baie dankie vir die goeie onderhoud en insigte - is daar 'n spesifieke boek van of oor Burke wat voorgestel kan word om te lees oor die klassieke konserwatisme ?
@AkademiaSpens
@AkademiaSpens 3 күн бұрын
Beste @dinkbybels Dr. Daniël Maritz het die volgende boeke voorgestel: Enige boek van Rodger Scruton oor konserwatisme is baie goed. ʼn Meer onlangse boek wat verskyn het, is Conservatism: A Rediscovery van Yoram Hazony. Ons hoop dit kan jou help.
@altaroode4044
@altaroode4044 7 ай бұрын
Baie dankie! Hemelse sang! Mag die son ook vir julle skyn. Wat van 'n optrede volgende jaar by ons gemeente?
@elsjeschoombee4210
@elsjeschoombee4210 7 ай бұрын
Pragtig!!
@hendriksnyman4215
@hendriksnyman4215 7 ай бұрын
Goeie Christen!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! Well done julle. Dit is bevange!!!!!!!!!!!!!!!!
@tiaandupreez
@tiaandupreez 8 ай бұрын
🎉❤
@joeyvanderheever9179
@joeyvanderheever9179 8 ай бұрын
Armand jy is net so TALENTVOL soos jou pa!!! Jy maak ons trots!!!❤
@betssteenkamp1773
@betssteenkamp1773 8 ай бұрын
Wie is jou Pa?🎉
@johannesbrits3861
@johannesbrits3861 8 ай бұрын
Baie goed gedoen Wihann en al die manne. Behou altyd die gees en bou op kultuur!! Bly om te sien almal is aan die Bokke se kant.
@mpho_mhlambi9789
@mpho_mhlambi9789 8 ай бұрын
🔥❤🥳
@damionstols3890
@damionstols3890 8 ай бұрын
Martin jy maar Pappa so trots Sal nooit vergeet wat jy vir ons gedoen het nie dankie lewer 😎😁
@isabelkoen9344
@isabelkoen9344 8 ай бұрын
Pragtig Armand. Jy is n ster👏👏👏👏👏👏👏👏👏
@frikkie
@frikkie 8 ай бұрын
Ek is bly om te sien dat die sêr-kultuur aan die gang gehou word. Dankie Akademia!
@Carltheman69
@Carltheman69 8 ай бұрын
🇿🇦❤
@PremiumSA
@PremiumSA 8 ай бұрын
Die oorlog vir kultuur en naggeslag, gaan op verskeie slagvelde gevoer word. Onder andere in die arenas van idioligie, identiteit en roeping. Ongewapen, sal krygers moet veg met hul kop, nie met 'n vuurwapen nie. Dit is dus uitstekend om so 'n kranige spesmag bevelvoerder in jul linies te kon kry. Wel gedaan en sterkte met die stryd wat voorlê! AD FUTURUM PER FONTES!
@marygrosser70
@marygrosser70 10 ай бұрын
Pragtig!!
@AkademiaSpens
@AkademiaSpens 10 ай бұрын
Baie dankie!
@janettedebeer1896
@janettedebeer1896 10 ай бұрын
Pragtig!
@AkademiaSpens
@AkademiaSpens 10 ай бұрын
Dankie!
@riancornelius5113
@riancornelius5113 11 ай бұрын
Trots op Jean-mari!
@pierrevandyk9242
@pierrevandyk9242 Жыл бұрын
Albei van julle nuwe "te-weet komelinge" in my kennis veld 😄. Vanoggend geleer van Alida deur artikel wat sy geplaas het en in soeke na inligting oor haar ontdek ek jou kanaal Rika. Dankie vir 'n goeie basis gesprek.
@yolandibanard
@yolandibanard Жыл бұрын
Hy lyk sommer na n 'lekker' mens om mee te gesels. Dankie vir die onderhoud
@fickliebenberg3134
@fickliebenberg3134 Жыл бұрын
Julle is oulik!😂
@kaydeefick5698
@kaydeefick5698 Жыл бұрын
Hierdie was n goeie onderhoud, baie insigewend! Welgedaan!
@rikabuitendag797
@rikabuitendag797 Жыл бұрын
Ja voorwaar n insperasie. Ons sien ook jy staan jou man in "The real housewifes van Pretoria." n Mens se agtergrond en opleiding speel darem n groot rol in n mens se lewe, veral as n mens in vreemde situasies kom. Sterkte vorentoe.
@damienabsalon
@damienabsalon Жыл бұрын
She appears to be too much of a goodie two shoes. Hoofdogter vibes. I don’t trust her one bit. Something about her is off putting
@haasklaw764
@haasklaw764 Жыл бұрын
Niemand in hierdie kommentaar boksie nie. Minder as 300 kyke. Mense verstaan nie hoe belangrik en invloedryk hierdie twee mans is nie. Hul is besig, saam met Carel Boshof en Flip Buys, om 'n die fondasies van die toekoms van die Afrikaner te bou. Eendag gaan hul op ons 'Mount Rushmore' wees. Hul is N. P. van Wyk Louw manifest. Dit is 'n absolute voorreg om hierdie rewolusie in reële tyd te ervaar.
@cornelbezuidenhout8343
@cornelbezuidenhout8343 Жыл бұрын
Sjoe jy is sowaar ń pragtige mensie...so trots op jou..❣❣
@kotienaude2335
@kotienaude2335 Жыл бұрын
Jy klink amazing en lief v d Here wat vir my ñ ongelooflike eienskap is. !!
@gizzyandme
@gizzyandme 2 жыл бұрын
Ek het die reg om die video te like!!! Well done Akademia!!
@salomienboshoff1847
@salomienboshoff1847 2 жыл бұрын
Rhona - jou pragtige hart is 'n inspirasie! Jou opregte eerlikheid en storie is iets wat ek nastreef! Wat 'n voorreg om jou te ken!
@zhaq1234
@zhaq1234 2 жыл бұрын
As n student van akademia wil ek vir almal wat oorweeg om by akademia aan te sluit gerus stel dat dit waarlik n lewens veranderende universiteit is.
@pauliberg3492
@pauliberg3492 2 жыл бұрын
jy is !!! maar n xtra soort spesiale vrou♡♡♡...
@ilsesaaiman5452
@ilsesaaiman5452 2 жыл бұрын
Knap gedaan Rachel 🌹
@lindysteyn4598
@lindysteyn4598 2 жыл бұрын
So opgewonde hieroor!
@andrebadenhorst1455
@andrebadenhorst1455 2 жыл бұрын
Baie geluk Akademia met hierdie ongelooflike mylpaal!
@hendrickswart4122
@hendrickswart4122 3 жыл бұрын
Die kinders wil graag in Afrikaans studeer, maar party kan nie eens goeie Afrikaans praat nie. Let wel ek sê "goeie" en nie "suiwer" nie. So arm 💔 Afrikaans is juis DIÉ taal waarin mens jouself so GOED kan uitdruk, omdat Sy so na aan die aarde en ons herkoms is. Mag Akademia die jong mense verryk met trots in ons eie EN ons afkoms. Ek glo steeds in my mense en elkeen van die jonges ❤
@henricodeklerk3168
@henricodeklerk3168 3 жыл бұрын
Meeste afrikaanse mense het n baie groot misverstand (in my ervaring) oor wat presies filosofie is en daarom word filosofie gereeld krimineel onderwaardeer in ons kultuur.
@francoisvanzyl429
@francoisvanzyl429 4 жыл бұрын
Welgedaan Akademia, Welgedaan!!! Voorentoe beweeg julle!
@MoogleKnightt
@MoogleKnightt 5 жыл бұрын
Nee kyk... Trotser as wat ek nou voel... was ek laas toe die Springbokke Wereld Beker gewen het. Kan nie wag om te begin by Akademia nie
@dawidbrunette2721
@dawidbrunette2721 5 жыл бұрын
Is dit 'n Nike advertensie? 😆
@karincoetzee2916
@karincoetzee2916 6 жыл бұрын
Fantasies! 👏👏👏
@heinsteenberg9067
@heinsteenberg9067 6 жыл бұрын
Ongelooflik
@secretariaat.denederlanden5157
@secretariaat.denederlanden5157 6 жыл бұрын
Van harte gefeliciteerd met dit prachtige gemeenschapsproject. Jan G.R. Verleysen