Luister. Uit Shoaxing in China dankie Jesus vir u geboortedag wat ons kan herdenk N Kind vir ons Gebore Jesus❤
@KleintjieFouche11 күн бұрын
Dankie dankie
@soniaodendaal444322 күн бұрын
Prys die Naam van die Here ons God! Die ontvoerde jong man is ongedeerd en sonder enige losprys vrygelaat! Grote, Getroue, Wonderbare God en Vader!
@soniaodendaal444323 күн бұрын
Bid ASB saam met ons hier in Oos-Londen: 'n Pastoor van Oos-Londen se seun is gister ontvoer, en hulle verwag R5 miljoen vir sy vrylatingsgeld. Ek het vanoggend met hom gesels en ek sal later dalk 'n draai gaan maak. Dit is baie seer en vreesvol vir die gesin, veral vir die jong vrou van die seun. Ek is gevra om nie nou enige name te deel nie, maar asseblief, kan ons saam bid vir sy veilige vrylatings en vir wysheid vir die gesin in hierdie moeilike tyd.
@elkejansevanrensburg469225 күн бұрын
Ek het hierdie reeks geweldig geniet en ingedrink. Dankie.
@marius7733127 күн бұрын
Pragtig kerssange prys die Here
@DanieKnoetzeАй бұрын
Baie dankie.... Die Here seën julle!
@anitadebeer3152Ай бұрын
Such a pity there are all these adds during the sermon So distrakting 😢
@minettenortje5463Ай бұрын
🙌🙌
@minettenortje5463Ай бұрын
🙌🙌🙌
@Caroline-s7p8pАй бұрын
BAIE DANKIE vit hierdie bemoedigende boodskap. Vir my op die beste oomblik. Dit was tot seën in my situasie. Net goedheid en guns.
@carlogreyling131Ай бұрын
Such a great song! 🙏
@minettenortje5463Ай бұрын
🙌🙏
@ricomyburg8981Ай бұрын
Wow! Dit was so lekker om deel te kon wees van die👏
@NannavanwykАй бұрын
Loof die Heer! Mag die album 'n seën wees vir almal!
@NannavanwykАй бұрын
Loof die Here! Seën vir almal van die span.
@cezanneyАй бұрын
Hy's liefde!
@cezanneyАй бұрын
So spesiaal! Dankie vir die blessing julle!
@cezanneyАй бұрын
So mooi!
@cezanneyАй бұрын
We sing worthy worthy worthy!
@cezanneyАй бұрын
This remains one of my favourite songs! What a privilege to be a part of this team!
@cezanneyАй бұрын
Wat 'n voorerg!
@erikamalan1495Ай бұрын
Julle sang verwoord wat ek élke dag vir Hom wil sê....
@moniquestrauss4001Ай бұрын
Surround yourself with anointed music.🙌
@lighttheworldministries728Ай бұрын
Fantasties!
@minettenortje5463Ай бұрын
Waardig is die Lam! Wat ‘n voorreg🙏
@ElizeDuPlessis-b9eАй бұрын
Kersfeestyd is ook hartseer as jou geliefdes nie meer met jou is nie
@biancahugo9648Ай бұрын
Alle eer aan God!! Mag ons jubel en juig oor God se goedheid elke dag!!
@ElizeDuPlessis-b9eАй бұрын
Julle dit is ongelooflik en raak my hart aan. AMEN😢
@minettenortje5463Ай бұрын
Let everything that has breath praise the Lord!🎉
@ElizeDuPlessis-b9eАй бұрын
🙌🙌🙌
@ElizeDuPlessis-b9eАй бұрын
❤❤❤
@ElizeDuPlessis-b9eАй бұрын
Julle dit is so mooi Ek voel sommer die Heiligheid hier❤
@YolandiduPlooy-jy7uzАй бұрын
🙌👏
@PeterCleffАй бұрын
Ongelooflike vooreg om te kon deel wees! Wat 'n blessing!
@annemiejansevanrensburg82682 ай бұрын
Baie dankie vir 'n powerful boodskap 🙌
@daandeklerk-fl3ld3 ай бұрын
Prys die Here God vir n Geesvervulde diens. Ek geniet jul eredienste opreg met n.blymoedige hart. Jesus is ons Hemelkoning vir altyd, prys Sy Naam.
@dawiedekoker71033 ай бұрын
Lekker om jou te sien, Dirk! Groete uit Seattle VSA.