Jakobus 4
1:06:41
4 жыл бұрын
Die Tydlyn (105) - Pinkster
1:06:33
4 жыл бұрын
Пікірлер
@AnnetteReed-g3p
@AnnetteReed-g3p 17 күн бұрын
Baie dankie vir algehele waarheids leering.
@charleshopkins5736
@charleshopkins5736 24 күн бұрын
'n Kant-aantekening ('n komplementêre gedagte): die 45 sek. ná min 40:35 kan beste verstaan word mét die besef van die onderskeid tussen gees (voltooid) en siel (work-in-progess); anders kan die 30 sek ná min.54:15 verkeerdelik verstaan word asof daar nog iets skort...? Ja wel, maar nét in ons gedagtewêreld (siel). 2 Kor.3:15-18 werk met dieselfde ding: gedagtes/denke. 🙌
@charleshopkins5736
@charleshopkins5736 24 күн бұрын
Hier skyn die Lig❗️Dank die Here vir Sy openbaring deur hierdie bediening❤
@charleshopkins5736
@charleshopkins5736 Ай бұрын
So behoefte gehad dat die gesag praktiese toepassing vind - daar is dit noú❗️Halleluya❗️
@FreekTerblanche
@FreekTerblanche Ай бұрын
Ek hou die wet as n uitvloeisel van my verhouding met JESUS - nie as n manier om my redding te bewerkstellig nie. En dié wet sluit die hou van die Sabbat in. Ek hou nie die Sabbat soos die Fariseërs dit gedoen het nie (jy mag net soveel treë ver loop en's.) - ek hou dit as n rusdag soos VADER dit verduidelik in Exodus 20:11 - HY stel vir ons die voorbeeld van 1 dag uit elke 7 rus - HY weet natuurlik die mens het rus nodig! En HY spesifiseer ook watter dag! Ek beskou ook nie die Sabbat as rigied nie (MARKUS 2:27 En Hy sê vir hulle: Die sabbat is gemaak vir die mens, nie die mens vir die sabbat nie.) ń Stelling oor die rituele wat Broer Jan van praat in dié preek: Die hou van Sondag as rusdag is een van hulle!
@charleshopkins5736
@charleshopkins5736 3 ай бұрын
Hierdie is 'n SEMINALE BOODSKAP❗️❗️❗️❤
@charleshopkins5736
@charleshopkins5736 5 ай бұрын
Wel, dit klaar baie verwarring op❗️ Dankie🫡
@lindajonck3130
@lindajonck3130 5 ай бұрын
Amen
@charleshopkins5736
@charleshopkins5736 5 ай бұрын
Halleluya❗❗❗🤩
@AletGermishuizen
@AletGermishuizen 7 ай бұрын
Dankie dankie dankie vir die voorreg ❤
@MagrithaPRETORIUS
@MagrithaPRETORIUS 8 ай бұрын
Dankie Jan
@carolpieterse2716
@carolpieterse2716 8 ай бұрын
Die Waarheid maak vry!
@nehemiaagri3581
@nehemiaagri3581 9 ай бұрын
Dankir Johan vir 'n besonderse woord
@nelsoncasquilho9654
@nelsoncasquilho9654 9 ай бұрын
WOW..WAARDEUR JAN SE PREUKE
@elmavandenheever6126
@elmavandenheever6126 10 ай бұрын
Dankie vir hierdie kosbare boodskap. ‘n Bevestiging van Sy Gees in my en Sy liefde en omgee vir elkeen, sodat ek my fokus SYNE maak.
@elmavandenheever6126
@elmavandenheever6126 10 ай бұрын
Dankie Johan.
@marithafouche1650
@marithafouche1650 10 ай бұрын
Shelah
@annalaurikadegraaff472
@annalaurikadegraaff472 11 ай бұрын
Baie Dankie Johan
@GillianGregory-i6n
@GillianGregory-i6n Жыл бұрын
Word die 53 veryaling gebruik asb?
@ChristusgemeenteVaalharts
@ChristusgemeenteVaalharts Жыл бұрын
Gebruik die 33 vertaling.
@ChristusgemeenteVaalharts
@ChristusgemeenteVaalharts Жыл бұрын
33/53 vertaling ja
@Jacobofski
@Jacobofski Жыл бұрын
Gelofte dag. Die kruks van die saak is dat 'n gelofte gemaak is aan God en sommige van ons kom die gelofte nie meer na nie, en nou haal ek Prediker 5:4-6 aan, Ecc 5:4-6 Afr1953 4 (5:3) As jy ‘n gelofte aan God gedoen het, stel nie uit om dit te betaal nie, want daar is geen welgevalle in dwase nie. Betaal wat jy belowe. 5 (5:4) Dit is beter dat jy nie belowe nie as dat jy belowe en nie betaal nie. 6 (5:5) Laat jou mond nie toe om op jou liggaam ‘n sondeskuld te laai nie, en sê nie voor die gesant van God: Dit was ‘n vergissing nie. Waarom moet God toornig word oor jou stem en die werk van jou hande verwoes? En wat sê vers 6, presies wat in ons land gebeur, die werke van ons hande word voor ons oë verwoes. En nou val ek in my eie strik want so julle glo ek ook dat ons deur Jesus geregverdig was lank voor ons gebore was. Maar die feit staan vas dat ons voorsate 'n vaste gelofte gemaak het met die verwagting dat hul nasate een dag per jaar op sy sal sit as 'n dat van verering aan die Lewende God. U sê om 'n gelofte maak is onskriftuurlik tog word dit hierbo in vers 4 genoem. Ja ek het ook in my 'n ooreenkoms met God gemaak (eintlik my tweede keer) en later toe ek besef die fout wat ek gemaak wou die Jesus dit nie ongeldig verklaar nie. Want dit verg geloof om dit te vermag. En soos Jakob stoei ek met God vir 'n lang tyd en nou is dit amper dag en ek wil die Here nie laat gaan voordat hy my seën nie, want sonder Hom kan ek nie klaar kom nie. Want in 1999 by 'n duisend vyf honderd manne kamp het Hy soos 'n baie mooi vrou my voete onder my uitgeslaan. En binne twee dae dat ek julle herontdek het, het Jesus my voete weer twee keer onder my uitgeslaan. Want 2Kor 5:21 brand al vir 'n paar weke in my hart.
@johansounes1413
@johansounes1413 Жыл бұрын
Goeie dag. Hier is die skakel maar die lied is ook onder die opskrif geplaas.
@johansounes1413
@johansounes1413 Жыл бұрын
kzbin.info/www/bejne/qnnLiYd7etGbnassi=-vSw6xLBZb4s2HtX
@morneensaracompton4626
@morneensaracompton4626 Жыл бұрын
Sal julle asb onthou om die link te stuur van die liedjie. Groot asb.❤
@deliahniemandkadoshbride7440
@deliahniemandkadoshbride7440 Жыл бұрын
Baie goeie lering en Woord.
@deliahniemandkadoshbride7440
@deliahniemandkadoshbride7440 Жыл бұрын
Ons is geheilig en gereinig in ons gees, ons gees is in heilige volmaaktheid voor Hom...ons siele moet in heilige wandel en heiligmaking tot volmaaktheid kom tot by die dag van Jesus Christus.
@annalaurikadegraaff472
@annalaurikadegraaff472 Жыл бұрын
Dankie
@ChristusgemeenteVaalharts
@ChristusgemeenteVaalharts Жыл бұрын
Gaan luister gerus na die volledige diens op ons webblad goeienuus.co.za/index.php/goeie-nuus-media/woordopnames/message/die-tydlyn-224-die-sadduseers-en-die-opstanding/listen
@wienabaard6968
@wienabaard6968 Жыл бұрын
Julle moet asb kyk. Hierdie diens is nie volledig op KZbin nie!
@ChristusgemeenteVaalharts
@ChristusgemeenteVaalharts Жыл бұрын
Goeie dag. Ons het tegniese probleme ondervind. Hier is die skakel na die meer volledige een op KZbin. kzbin.info/www/bejne/gmfYdnema8enbqs Gaan gerus na ons webblad om die volledige mp3 audio weergawe te luister. goeienuus.co.za/index.php/goeie-nuus-media/woordopnames/message/die-tydlyn-224-die-sadduseers-en-die-opstanding/listen Seëninge.
@lorrainehopkins9442
@lorrainehopkins9442 2 жыл бұрын
52 x 4= 4 geseënde jare op die tydlyn😍
@nelsoncasquilho9654
@nelsoncasquilho9654 2 жыл бұрын
Miss you Piet
@janbrand636
@janbrand636 2 жыл бұрын
Middelpen! In die hart gespreek - Dankie!
@charleshopkins5736
@charleshopkins5736 2 жыл бұрын
Kosbaar, dankie
@morneensaracompton4626
@morneensaracompton4626 2 жыл бұрын
So baie dankie vir die boodskap!!!
@elizejoubert4517
@elizejoubert4517 2 жыл бұрын
So na my hart...!
@hendabrand4670
@hendabrand4670 2 жыл бұрын
Dankie dat ons waarlik vry kan wees om U droom te lewe!
@morneensaracompton4626
@morneensaracompton4626 2 жыл бұрын
Wow!!!!
@santebotha2730
@santebotha2730 3 жыл бұрын
Ek was in die Gemeente vanogged en het toe later weer na die boodskap geluister, hierdie keer saam met my ma. Baie dankie Mnr Pienaar. Dit was lekker om die woord te deel. Ek en my ma waardeer dit. Genade en vrede vir almal wat daar was en vir die wat ingeskakel het. Sterkte en seëninge vir julle.
@FreekTerblanche
@FreekTerblanche 3 жыл бұрын
Daar is twee oplossings vir die c19 uitdaging: Vir die een groep mense (waarvan ek deel is) wat glo die Bybel is letterlik waar - dat Adam die eerste mens was en dat GOD Hom letterlik uit stof gemaak het op die 6de 24uur dag na die Begin van alles, van SY Skeppingswerke EN van TYD , geld dié oplossing: GOD het gesê alles wat HY gemaak het is BAIE GOED - dus is ons immuunstelsel óók BAIE GOED teen enige iets wat satan teen ons liggame aanbring . Verder besit ons Goddelike Gesondheid volgens Jesaja 53:5 wat bevestig word deur Matt 8:17 en 1Petr. 2:24. Vir die res van die wêreldbevolking geld die volgende oplossing: Gebruik hydroxychloroquin, ivermektien , vitamiene D en C en asperiene en word gesond en bou so kudde immuniteit op. Dis uiters vreemd (onrusbarend) dat beide hydroxychloroquin en ivermektien wat al dekades lank gebruik word om ander siektes te behandel en waarvan die veiligheidsrekord baie goed is,verdag gemaak word deur gesondheidsowerhede - Schweizer se hospitaal apteker sê ivermektien is nou nog nie deel van die behandelingsprotokol nie. My kommentaar op Isak Burger se praatjie oor die 'entstof ' volgens hieronder: 'n Pandemie of 'n Plandemie? Baie hooggeleerde mediese wetenskaplikes is téén die inspuitings maar hulle word verhinder om op openbare media hulle kant te stel. Is die meerderheid altyd reg en is besluite wat uit vrees geneem word slim besluite? Is dit moontlik dat Heilige Gees my anders oortuig as ander kinders van GOD? Lees die vraag in 1Kon.22:24 en die antwoord in Miga se antwoord in vers 25. Dit is soos Isak sê - dis elkeen se eie vrye keuse en maak 'n ingeligte besluit - weet net as jy jou laat inspuit kies jy met 'n 100 % kans die dood in plaas van 'n 99.7% kans vir lewe (vir dié wat nié in Goddelike Gesondheid glo nie) - as jy nie die inspuiting vat nie. Dis my oortuiging deur Heilige Gees en al die geestelike leiers wat die inspuitings propageer is mislei. Ek is verstom daaroor! GOD se VREDE vir julle!
@Smithstockphoto
@Smithstockphoto 3 жыл бұрын
Ons gaan vir Oom Piet baie mis.
@KrugerAfricaSafaris
@KrugerAfricaSafaris 3 жыл бұрын
Amen
@tomfouche5858
@tomfouche5858 3 жыл бұрын
Amen.
@annalaurikadegraaff472
@annalaurikadegraaff472 3 жыл бұрын
Thanks for knowing you are loved in spite of .......
@andreventer7384
@andreventer7384 4 жыл бұрын
Ons kan net sê prys die Here vir die waarheid. Jan ek bid dat die Here jou sal dra want hierdie is nie mense kennis nie maar dit is kennis van bo.
@DeEersteOpstanding
@DeEersteOpstanding 4 жыл бұрын
Mooie taal 😁 en een mooie boodschap! 💖
@libbyrobertson8102
@libbyrobertson8102 4 жыл бұрын
Dankie baie vir hierdie Vaste Kos wat versadig😊
@morneensaracompton4626
@morneensaracompton4626 4 жыл бұрын
Geen streaming nie
@morneensaracompton4626
@morneensaracompton4626 4 жыл бұрын
Kan nie wag nie!!
@libbyrobertson8102
@libbyrobertson8102 4 жыл бұрын
Dankie baie
@morneensaracompton4626
@morneensaracompton4626 4 жыл бұрын
Wow
@anjofourie5892
@anjofourie5892 4 жыл бұрын
Dankie Jesus✝️🙌🙌🙌