Ich kapiere fast nix but niceyou seem to be apastor god so dut ch? Gutes neues jahr
@eliseorffer727919 күн бұрын
Baie baie dankie vir hierdie mooi boodskap van liefde!...mag die Here ons help om ons liefde vir mekaar te laat uitstraal....elke dag!
@Marianne-n8n19 күн бұрын
Nuce to hear your language nldenke ich schön merry christmas to you
@lorraineneethling482 ай бұрын
Baie dankie ds N J vir die Kosbare boodskap van vanoggend
@lorraineneethling483 ай бұрын
Baie dankie Dominee N J vir die Kosbare boodskap!Mag ons met die hulp van die Heilige Gees daarvolgens lewe!
@MarietjieBoshoff6 ай бұрын
Baie dankie vir die mooi boodskap. Die Here seẽn jou.
@JoanMostert-dq2vd6 ай бұрын
Dankie vir n baie spesiale boodskap.
@MarietjieBoshoff8 ай бұрын
Baie dankie vir die mooi boodskap.
@gertpietersen62879 ай бұрын
Dankie Dominee vir die diens wat ek kan luister al is ek griep en in die bed.
@gertpietersen628710 ай бұрын
Dankie vir die mooi boodskap 🙏
@sandracoetzee6255 Жыл бұрын
Dankie Cornis
@monavanwyk2061 Жыл бұрын
Amen en Amen
@florisdemeyer3906 Жыл бұрын
Amen 🙏
@HenriettaHoniball Жыл бұрын
😂Baie mooi ngoeie les
@JacquesWalters-t1t Жыл бұрын
😂
@danlaurentiu276 Жыл бұрын
Very good presentation 👏🏼
@eliseorffer7279 Жыл бұрын
Baie dankie vir n wonderlike boodskap en die wete dat Jesus die waarheid is!!!
@elmienthom9825 Жыл бұрын
Dankie Simoné. Trots op jou! So dankbaar vir wat die Here deur jou doen; en dat jy tot Sy beskikking is. ❤
@lorraineneethling48 Жыл бұрын
Baie dankie vir die kosbare boodskap van vanoggend. Mag ons deur U Gees gelei, volgens hierdie vereistes van U Woord optree en doen!
@lorraineneethling48 Жыл бұрын
Baie dankie vir die Kosbare boodskap van vanoggend ds Cornis! Mag Jesus vir ons vashou dat ons nooit sal twyfel aan die Woord wat Hy vir ons gegee het sodat ons sal glo dat Sy Woord vir ons die Lig op ons pad is wat vir ons help om in die Waarheid te wandel en te weet hy is by ons!
@lorraineneethling482 жыл бұрын
Baie dankie Ds Cornis vir die Kosbare boodskap van vandag! Mag ons as medegelowiges die veantwoordelikheid neem om gelei deur die Heilige Gees as getuies in hierdie wereld as geroepenis deur U te lewe sodat ander U in ons lewens kan sien.
@lorraineneethling482 жыл бұрын
Baie dankie Ds NJ vir die Kosbare boodskap. Mag ons deur die volle wapen uitrusting aan te trek om sodoende die Krag van God te ervaar om die Bose tee te staan om as medegelowiges tot Eer van U te lewe!
@lorraineneethling482 жыл бұрын
Baie dankie Ds Cornis vir die kosbare boodskap van vanoggend. Mag ons as mede gelowiges bereid sal wees om van ons leiers in die gemeente te leer en te lewe volgens die voorbeeld wat Jesus vir ons gestel het toe hy op aarde was!
@lorraineneethling482 жыл бұрын
Baie dankie vir die kosbare boodskap! Mag ons deur Jesus gehelp word dat ons as mense so sal kan lewe dat ons lewens vir Jesus aanneemlik kan wees!
@lorraineneethling482 жыл бұрын
Baie dankie vir hierdie Kosbare boodskap. Mag ons deur God se Genade gelei word om met liefde en as mense van die lig te kan lewe!
@leoncoetzee81372 жыл бұрын
Baie dankie Cornis vir die boodskap van bemoediging. Leon en Sandra.
@leoncoetzee81372 жыл бұрын
Báie dankie NJ.
@eliseorffer72792 жыл бұрын
Baie dankie Cornis...wonderlike boodskap!
@eliseorffer72792 жыл бұрын
Baie dankie NJ...wonderlike boodskap
@leoncoetzee81372 жыл бұрын
Baie dankie NJ. Leon en Sandra
@leoncoetzee81372 жыл бұрын
Bake dankie Cornis.
@leoncoetzee81372 жыл бұрын
Baie dankie Cornis. Seen Vir julle!!!!!?
@leoncoetzee81372 жыл бұрын
Baie dankie NJ. Help ons om nederig te bly. God seen jou. Leon en Sandra
@cieliedejager83813 жыл бұрын
Baie Dankie vir opbouende Boodskap.
@lorraineneethling483 жыл бұрын
Kosbaar! Mag ons deur die Heilige Gees bekwaam gemaak word om daardie lieflike geur van die Evangelie te versprei!
@corevisser46973 жыл бұрын
I I hi hi
@leoncoetzee81373 жыл бұрын
Baie dankie NJ.
@danietheart23333 жыл бұрын
Dankie George, ons ry Vrydag DV af Nieuwoudtville toe, daar waar my wortels lê. Groete
@leoncoetzee81373 жыл бұрын
Baie dankie NJ
@danietheart23333 жыл бұрын
Baie oorspronklik "bring-it-on!"
@louiseswart13153 жыл бұрын
As 'n mens die gelykenis in die brief aan Laodicea sien in die konteks van die bruidegom wat by sy bruid se deur klop om haar vir die bruilof te kom haal, word dit 'n werklik tragiese verhaal, so min moeite het sy gedoen om gereed te wees terwyl hy vir haar 'n gerieflike huis gereed maak.
@leoncoetzee81373 жыл бұрын
Baie dankie NJ. Die boodskap is kosbaar.
@sandracoetzee62553 жыл бұрын
Baie dankie Cornis. Ons sien uit na die volgende dienste Leon en Sandra
@eliseorffer72793 жыл бұрын
Wonderlike hartsboodskap...n "toebroodjie"vr die siel om nog lank aan te "eet"!!!...baie baie dankie Hans!!
@sandracoetzee62553 жыл бұрын
Baie dankie Cornis vir die wonderlike boodskap oor sagmoedigheid. Leon en Sandra
@ellennortier48553 жыл бұрын
Baie dankie vir die voorreg om na sulke goeie boodskappe te kan luister.
@lorraineneethling483 жыл бұрын
Kosbaar! Mag ons almal saam vir Jesus loof en prys vandag dat hy opgevaar het na die hemel om vir ons wat in hom glo plek te berei vir eendag as hy weer sal kom om ons te kom haal.
@lorraineneethling483 жыл бұрын
Kosbaar! Mag ons geloof deur hierdie boodskap versterk word sodat ons sal weet ons is nie alleen nie, maar ons het die Heilige Gees wat ons lei en help elke dag van ons lewe om te lewe na die wil van Jesus ons Redder en Saligmaker!
@sandracoetzee62553 жыл бұрын
Baie dankie Cornis. Die liefde oorwin alles.
@radistikhairani80273 жыл бұрын
3:54 💋Best adult contact site💘👇 Click Here 》》 hotgirls.to 《《 Leurs états de santé respectifs les empêchent de s'approcher trop près l'un de l'autre. 在整個人類歷史上,強者, 富人和具有狡猾特質的人捕食部落,氏族,城鎮,城市~sae和鄉村中的弱者,無力防守和貧窮成員。 然而,人類的生存意願迫使那些被拒絕,被剝奪或摧毀的基本需求的人們找到了一種生活方式,並繼續將其𝔻𝔸融入不斷發展的人類社會。 說到食物,不要以為那些被拒絕的人只吃垃圾。相反,他們學會了在被忽視的肉類和蔬菜中尋找營養。 他們學會了清潔,切塊,調味和慢燉慢燉的野菜和肉類,在食品市場上被忽略的部分家用蔬菜和肉類,並且學會了使用芳香的木煙(如山核桃,山核桃和豆科灌木)來調味食物煮的時候 1619230611