Ek sal graag Simon en Sandra weer wil sien, maar dit is so lank terug, ek kan nie veel daarvan onthou nie. Danie Joubert het die manlike hoofrol gespeel.
@vonrecht123621 сағат бұрын
Ag hoe lekker kry ek nou...
@hannesviljoen641Күн бұрын
Baie dankie.
@beasted81042 күн бұрын
Name of the song 1:00:12
@joeyoschger39732 күн бұрын
Wou kyk maar die simpel musiek sit my af so ek groet liewer sonder om te kyk!!!
@johanmaass46874 күн бұрын
Baie dankie hiervoor! Dit is so pragtig. Onthou nog die indruk wat dit op my gemaak het toe ek dit die eerste keer gesien het - op die rusbank langs my ouma.
@beasted81045 күн бұрын
I love this movie
@MartieBredenhann-h6d5 күн бұрын
Is mooi liedtjie
@annedalcos15505 күн бұрын
❤❤❤
@user-ht8pn6dv9j6 күн бұрын
From 0:55:44
@neilford68906 күн бұрын
My brother wrote this song apparently..
@lukasvisagie95136 күн бұрын
Tillie, ek geniet die goeters wat jy aanbied oneindig baie. Dis nou al amper halfdrie in die oggend waar ek hier in Nieu-Seeland sit en kyk, en steeds "is het einde niet" Gelukkig is ek afgetree en as ek môre eers 10-uur opstaan pla dit niemand. Lekker dag en nog baie, vir jou en joune!
@lukasvisagie95136 күн бұрын
Baie dankie Tillie, lekker om te luister en te kyk! Dit sal interessant wees om meer te weet van deur wie en waar die opname gemaak is, wie is die orkes ens.
@TrevorMoses3125 күн бұрын
Op names is in die destydse African Film Productions in Johannesburg opgeneem nou die Killarney Mall.
@lukasvisagie95134 күн бұрын
@@TrevorMoses312 Dankie Trevor.
@nomfundopretty89857 күн бұрын
Nomfundo
@TrevorMoses3127 күн бұрын
Hiers Ons Weer. Daardie deel van Pretoria lyk baie anders vandag.
@lukasvisagie95136 күн бұрын
Hoe weet jy dis Pretoria, ek het daar grootgeword en kan nie bekende plekke eien nie? Sal graag wil weet!
@TrevorMoses3125 күн бұрын
Ek bly sedert 1987 in Pretoria, die rolprent HIERS ONS WEER is in die sogenaamde spook huis in Pretoria (deesdae deel van DENEL se hoofkantore) geskiet en ek het vir 30 jaar as rolprentargivaris gewerk.
@lukasvisagie95134 күн бұрын
@@TrevorMoses312 Dankie Trevor, dis interessant. Ek en my maters het as kinders baie met ons fietse daar in die Spookhuis omgewing gery, toe dit nog orals veld was. In later jare het ek by Denel gewerk en was daar in die tyd wat die spookhuis gerestoreer is en in gebruik geneem is, self soms daar moes aandoen.
@GertjieDebruyn7 күн бұрын
Wat is die naam
@Thomas-uh7ou7 күн бұрын
Baie mooi dankie
@Thomas-uh7ou7 күн бұрын
Baie baie mooi dankie
@Thomas-uh7ou7 күн бұрын
Baie mooi dankie
@Afrikitty7 күн бұрын
Soos gewoonlik - Bles Bridges is uitstekend. Baie dankie. (^_^)
@Afrikitty7 күн бұрын
I never truly appreciated Bless Bridges when I was younger. But, for some reason, I have changed my mind all these years later. Apart from the fact that I think Afrikaans is the most beautiful language in the whole wide world. Thank you for uploading this song with the lyrics. Best wishes to you, Tillie. Liz.
@SaaraAwene7 күн бұрын
Zulu you are very good
@nomfundobhengu68297 күн бұрын
That is our play
@FixMyGenny8 күн бұрын
South Africans of that time were really caring
@joemarmar39268 күн бұрын
Dag se tannie. Het Tannie enige ander Baardskeerdersbos Orkes albums of dalk weet tannie waar ek kan CDs koop? Dankie
@joeydeklerk39388 күн бұрын
Dankie vir jou flieks. In vandag se tyd smag mens om na iets te kyk toe dit goeie tye was.❤
@carolgillespie72208 күн бұрын
Baie dankie Tillie, ons geniet elke Afrkaanse video wat jy gee❤
@FredJohnstone9 күн бұрын
Net n klomp gemorse baie virveulig
@FredJohnstone9 күн бұрын
Die akteurs is baie swak
@christopherfisher981210 күн бұрын
Dis asof iets my elke nou en dan remind van die classic Tolla movie..ekt myself hald dood gelag toe ek dit die eerste keer kyk..
@MariadelSocorroCuarezmaTercero10 күн бұрын
Bella música Jim reeves saludo desde Nicaragua
@Hannodb196110 күн бұрын
Tie ek n kind was, kon ek die hele dialoog van die fliek uit my kop uit op sê
@johanmaass468710 күн бұрын
Ek dink dit was 'n Al Debbo fliek waarin 'n groep mense in 'n toneel agterop 'n wa gesit en die lied "Daar kom die wa" gesing het. Weet nie of dit een van sy flieks was nie, maar was beslis wit en swart en 'n pragtige toneel. Weet iemand dalk waarin dit was?
@Helgardt618910 күн бұрын
55:50 toe mens dit nog kon waag om in die aand rond te loop in Pretoria se middestad.Sal daai tye nooit weer sien nie.Nou word Paul Kruger se standbeeld geplunder.😡
@arnoldkaaheke649611 күн бұрын
Dankie Tillie😂❤🎉
@KamogeloMoerane-g4e11 күн бұрын
😂😂😂
@Thomas-uh7ou11 күн бұрын
Baie baie mooi dankie
@GraysonCorcoran-h4p11 күн бұрын
17k subscribers is probably the reason why this got solved really fast
@felipower294716 сағат бұрын
yea
@DiscoSista11 күн бұрын
Can i have the lyrics please
@Helgardt618912 күн бұрын
Vir die van julle wat nie weet nie…Eghard van der Hoven was getroud met Tilana Hanekom.Hulle het altwee ‘n rol in die fliek gehad.
@Helgardt618912 күн бұрын
31:10 Verwoerd 🤣🤣
@Marthie-vd9cl12 күн бұрын
Waardeer die fliek. Wil ook graag na "Hans steek die Rubicon oor" kyk. Het boekvoorlesingz baie geniet op radio.. ag assebliefTillie
@HannesBrandt12 күн бұрын
😂😂
@डाक्टर-ठ4छ12 күн бұрын
Looking under her skirt, men will be men 😂
@डाक्टर-ठ4छ12 күн бұрын
Who came from instagram reels 🤣
@craigdv67513 күн бұрын
Gosh I wish more of her TV appearances were up on youtube. Classy lady. And that voice!