God wil ons verander - Joe van den Berg
33:52
Jan Hugo - 07Julie 2024
1:06:16
2 ай бұрын
Vadersdag - Lourens de Klerk
49:17
Dienskneg soos Jesus - Andy Swart
52:38
Oorwinnings - Joe van den Berg
39:22
Opstandings Sondag
20:27
5 ай бұрын
Leef as mense van die Lig
48:08
5 ай бұрын
Psalm 22
40:35
6 ай бұрын
Пікірлер
@letitiastieler1971
@letitiastieler1971 23 күн бұрын
🎉🎉🎉🎉🎉
@petrusvanderwalt9885
@petrusvanderwalt9885 Ай бұрын
Dankie past vir die so gepaste woord. Ek het die week so met die goed geworstel. Dis woord wat ons moet hoor veral by ons huwelik; ons regeering; ons challenges in moelike tye.
@letitiastieler1971
@letitiastieler1971 Ай бұрын
🎉🎉🎉🎉🎉
@letitiastieler1971
@letitiastieler1971 Ай бұрын
🎉🎉🎉🎉🎉
@letitiastieler1971
@letitiastieler1971 Ай бұрын
🎉🎉🎉🎉🎉🎉
@letitiastieler1971
@letitiastieler1971 Ай бұрын
🎉🎉🎉🎉🎉
@letitiastieler1971
@letitiastieler1971 2 ай бұрын
Dankie Jesus dat U my vrymaak.🎉🎉
@SamsungJ-gt8bu
@SamsungJ-gt8bu 4 ай бұрын
AMEN
@user-zl6hu3um3i
@user-zl6hu3um3i 9 ай бұрын
Ek wil graag weet hoekom beweeg ʼn boodskapper heen en weer? Dit breek jou konsentrasie.
@herculesckruger
@herculesckruger Жыл бұрын
mense vra: "hoe gaan dit met jou Hercu" dit is een van die moeilikste vrae om iemand te antwoord wat nie weet wat tussen hierdie vier mure aangaan die afgelope 10 jaar nie en nie my kussings hoor sug en druppels opvang nie.... sé ek dit gaan goed, wat almal wil hoor, lieg ek blatant voor die Here en vir myself, want dit gaan nie soos 'n normale mens sonder kroniese pyn en die wete dat dr's niks kan doen aan verkalkte nek/rugwerwels, sciatica sindroom, diabetes & fibromialgie nie ek's tans ongeveer 95% bedleend tye kan ek nie soos 'n normale mens eet nie, tye jeuk ek oral waar psoriasis uitslaan in my gesig, mond, keel, slukderm en longe, met tye vorm woorde nie soos hulle moet nie agv van 'n paar "stille beroertes" en kan linker gedeelte van my lyf nie behoorlik funksioneer nie verkalking van stuitjie, limbale lae rug en atlas/axis nekwerwels is nie vir sissies nie "Three times I pleaded with the Lord to take it away from me. But he said to me, “My grace is sufficient for you, for my power is made perfect in weakness.” Therefore I will boast all the more gladly about my weaknesses, so that Christ’s power may rest on me. That is why, for Christ’s sake, I delight in weaknesses, in insults, in hardships, in persecutions, in difficulties. For when I am weak, then I am strong" ~ 2 Corinthians 12:8‭-‬10 🌾🌿Shalom🌿🌾
@gerritbehrens2708
@gerritbehrens2708 Жыл бұрын
Altyd n blessing om na jou te luister,dankie
@rikikotze880
@rikikotze880 Жыл бұрын
Baie dankie Lourens vir die beklemtoning vd belangrikheid van Jesus IN my
@nickygrove5165
@nickygrove5165 3 жыл бұрын
Dankie Lourens. Dit was 'n uitstekende boodskap!
@VaderDaniel
@VaderDaniel 3 жыл бұрын
“Die lig skyn in die duisternis, die duisternis kon dit nie uitdoof nie.” ‭‭JOHANNES‬ ‭1:5‬