KZ
bin
Негізгі бет
Қазірдің өзінде танымал
Тікелей эфир
Ұнаған бейнелер
Қайтадан қараңыз
Жазылымдар
Кіру
Тіркелу
Ең жақсы KZbin
Фильм және анимация
Автокөліктер мен көлік құралдары
Музыка
Үй жануарлары мен аңдар
Спорт
Ойындар
Комедия
Ойын-сауық
Тәжірибелік нұсқаулар және стиль
Ғылым және технология
Жазылу
Yevgueni - Topic
Yevgueni is 'n Belgiese musiekgroep wat Nederlandstalige musiekitems sing. Hul musiek word dikwels beskryf as moderne kleinkuns.
Die groep het ontstaan na aanleiding van die Interfacultaire Songfestival. Geert Noppe en Klaas Delrue het saam pedagogiese wetenskap studeer aan die Katolieke Universiteit Leuven. Saam met Maarten van Mieghem, die neef van Geert en toe nog bedienaar van die tromrekenaar, het hulle opgang gemaak as 'n kleinkunstrio. Hulle verower die publieke prys en die toon was gesit.
Die inspirasie vir hierdie wenners van die Nekka-wedstryd 2002 was die instrumentale Serge Gainsbourg-item Evgueni Sokolov.
Die groep bring Nederlandstalige items waarin hulle chanson, kleinkuns en pop tot 'n geheel vermeng. Begin 2005 verskyn die debuutalbum Kannibaal in 'n produksie van Peter Obbels en Wouter Van Belle. Hulle is al by lewendige optredes te sien op Gentse Feeste, Folk dranouter en Marktrock Leuven. Hulle slaag daarin om 10 weke op nommer 1 te bly met die eerste enkelplaat: "Als ze lacht" in die Radio 1-lys Carte Blanche. Hierdeur verkry hulle 'n eervolle vermelding op die Carte Blanche-webwerf.
En met jou?
2 жыл бұрын
Straks is ook goed
2 жыл бұрын
Ze danst gewoon op straat
2 жыл бұрын
Bovenaan de dijk
2 жыл бұрын
Rivier
2 жыл бұрын
Laat ons winnen
2 жыл бұрын
Niet omdat
2 жыл бұрын
Alles al gezien
2 жыл бұрын
Net op tijd
2 жыл бұрын
Altijd en nog steeds
2 жыл бұрын
Ze danst gewoon op straat
3 жыл бұрын
Rivier
3 жыл бұрын
En met jou?
3 жыл бұрын
We zijn hier nu toch (Duet versie)
3 жыл бұрын
Пікірлер