Пікірлер
@mvdwillik5991
@mvdwillik5991 Күн бұрын
EK is n bejaarde Binnelandse Pioenier sendelinge oor kerkgrense. Wat oor jare tussen my werk so Der fondse party keer geld met my skilderye verdien het. Altyd opsoek na besondere pleke in ons land en elders. Omdat ons so n Wonder are GOD het en allies almal mooi Kan maak. Wat bereid is om Sy Wil te gehoorsaam. Hy allies Baie GOED, EK se uitnemend gemaak het. Self wanner die Aarde in opstand Kom in Protes teen mense se weer stand teen Almagtige GOD is daar ontsag en vreesaanjaende skoonheid wat buite ons aardse denke is, van Goddelike gesag. EK skilderye onderandereen salgraagtoestemmingvra of EK van jou mooi natuurskoonhede vasle hetsy in verskllende mediums, of skrywe. Omdatsommige dinge my laat stories vertel. Ander inspire er my tot melodies, ander tot gedigte, ander tot ander vorms van skeppende Kuns. Want ons is n liggaam met JESUS as ons Hof as Hy ons Koning is. Skep Sy Gees deur ons.. Kan dinge my n WOORD van GOD bring om ander op te rig. Want is dit nie ons GOD se doel om mdekaar.met ons Dade te stig. Lewe te bring wat almal nuwe hoop bring.
@GarthRhoode-qu2qk
@GarthRhoode-qu2qk 5 күн бұрын
You either buy a game farm for its asset value, or do a due diligence on its financial statements to determine its viability as a ‘Going concern’, when the asking price is excessively above ‘fair market value’ for its assets - for instance, when the asking price for a 70,000ha game farm is R590m, it would be prudent for a prospective buyer to undertake a financial DD … failing which, he will be sitting staring into the embers of a Hardekool fire somewhere in the bosveldt with Tjaka and listening to the hyenas laughing in the night at these ‘wolhaarstories’ …. suffice to say a fool is soon parted from his money
@thetruthabout......8766
@thetruthabout......8766 11 күн бұрын
Wil graag Na die eiendom Kyk.......Nie Na die vrouens Nie asb
@peterjohnmackenzie8264
@peterjohnmackenzie8264 11 күн бұрын
Is it avaibile
@Gamefarmnet-1991
@Gamefarmnet-1991 11 күн бұрын
It is.
@brucegold8884
@brucegold8884 12 күн бұрын
Lus die bos....dankie baie!
@peterjohnmackenzie8264
@peterjohnmackenzie8264 12 күн бұрын
Good morning still avaibile
@Gamefarmnet-1991
@Gamefarmnet-1991 12 күн бұрын
Yes
@bigwhale5840
@bigwhale5840 15 күн бұрын
Hak en steek
@bigwhale5840
@bigwhale5840 15 күн бұрын
Los die ou Bull
@bigwhale5840
@bigwhale5840 15 күн бұрын
Privileged 😅
@bigwhale5840
@bigwhale5840 15 күн бұрын
Buttes and mesas.😂
@hansstrydom-yd9bu
@hansstrydom-yd9bu 16 күн бұрын
Hello. Pryse asseblief van plase besoek. Asook sterkte van boorgate ens. Dankie
@Gamefarmnet-1991
@Gamefarmnet-1991 15 күн бұрын
Goeiedag Hans. Ek het begin om die pryse by te voeg in die KZbin video. Meer besonderhede moet jy assebief in die web-ad kry (skakel in die beskrywing onder die video).
@user-nl8sd1wu4t
@user-nl8sd1wu4t 16 күн бұрын
R55 miljoen, 👀 kyk binne in die video opskrif. Moenie sleg voel nie, ek sien ook glad nie mooi sonder brille nie 😊
@hansstrydom-yd9bu
@hansstrydom-yd9bu 19 күн бұрын
Hi. Geen wild??
@Gamefarmnet-1991
@Gamefarmnet-1991 18 күн бұрын
Ja
@moosa9850
@moosa9850 19 күн бұрын
Hello Tjaka, dis mooi, moet n bietjie kom kuier
@moosa9850
@moosa9850 19 күн бұрын
😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂
@BallisticCoefficient
@BallisticCoefficient Ай бұрын
Are there any Impala on the farm?
@Gamefarmnet-1991
@Gamefarmnet-1991 29 күн бұрын
😂
@PRINCIPEANTONIODUQUEDEWELLINGT
@PRINCIPEANTONIODUQUEDEWELLINGT Ай бұрын
SUMAR.... AUCTIONCLAUSOR ETC...
@christiaanopperman3247
@christiaanopperman3247 Ай бұрын
Hou van die byklanke
@PRINCIPEANTONIODUQUEDEWELLINGT
@PRINCIPEANTONIODUQUEDEWELLINGT Ай бұрын
MAS 20.000 HAS 40.000 HAS COLINDANTES .. OBLIGADO PRINCIPE ANTONIO 10683288-E.... ANTONO J ARIAS RODRIGUEZ DNI/CIF-10583288-E....AUCTION CLAUSOR CAUCION FIANZA E_37431-012 ILIMITADAS BCO ESPAÑA ORDEN U-3511008 INS 9 DOLO OVIEDO SPAIN RA MAS COMPUTOS EN PENAL ART 117 50/1980 LEC/LECRIM UNO Y OTRO COMPUTOS DEVENGOS LIQUIDO BONOS CANJEABLES CHECKS & AUCTIONCLAUSOR AUTO 000132/011 ETC
@Weazle099
@Weazle099 Ай бұрын
at 4:51 eks bevrees daai is nie Olifant miss nie. Ek will nie regtig se watter dier dit gemaak het nie. Maar kom ons se, hulle is meer gesog as n Oliefant. En die is hoe hy sy plek merk. Ons is mos slim ek glo nie ek hoof meer te se nie.
@Gamefarmnet-1991
@Gamefarmnet-1991 Ай бұрын
O, okey, dankie 🙂
@johanvantonder2924
@johanvantonder2924 Ай бұрын
Net 'n persoonlike opinie, alle jag behoort 'walk & stalk' te wees, geen jag van voertuie af nie en definitief geen skiet van diere by watergate nie.
@user-sz9ki2sm1p
@user-sz9ki2sm1p Ай бұрын
Niemand vd ander agente adverteer plase so in detail soos jy. Dankie Kobus Smit
@Gamefarmnet-1991
@Gamefarmnet-1991 Ай бұрын
kzbin.info/www/bejne/bqC9enmom8imZ6M Marinus Coetzee bevestig - hierdie is 'n bastermaroela.
@Gamefarmnet-1991
@Gamefarmnet-1991 Ай бұрын
kzbin.info/www/bejne/bqC9enmom8imZ6M Marinus Coetzee laat weet hierdie is 'n Elandboontjie.
@joecruiser
@joecruiser Ай бұрын
Hoe kan 'n mortal inneem wat hier ten toon gestel word? Manjefiek, Asemrowend.
@joecruiser
@joecruiser Ай бұрын
Amper seg ek goeie Bliksem! Tjaka. Dis Prima! ❤ Ps. Wat's die prys nou weer?
@jancovanderwesthuizen8070
@jancovanderwesthuizen8070 Ай бұрын
Oom het nogal naby aan daai krokodil gestap 😂 hulle is mos vinniger as wat n mens sou dink
@Gamefarmnet-1991
@Gamefarmnet-1991 Ай бұрын
Ek was reg om weg te hol!
@jancovanderwesthuizen8070
@jancovanderwesthuizen8070 Ай бұрын
@@Gamefarmnet-1991Goed so!
@kinderdude1
@kinderdude1 Ай бұрын
I’m going to have to see if I can talk my wife into buying this property for me for Father’s Day 😊
@Gamefarmnet-1991
@Gamefarmnet-1991 Ай бұрын
😂
@wijpke
@wijpke Ай бұрын
Hoeveel vir die plaas?😊
@Gamefarmnet-1991
@Gamefarmnet-1991 Ай бұрын
Ek't die prys ingevoeg hierbo ☝
@pieterbezuidenhout4902
@pieterbezuidenhout4902 2 ай бұрын
Prys asb.
@Gamefarmnet-1991
@Gamefarmnet-1991 2 ай бұрын
R7,6m. Ek publiseer die pryse net op die web-ad. Volg die skakel in die beskrywing van die video. Pryse verander voortdurend. Op hierdie oomblik is dit R7,6m.
@leonlabaschane4195
@leonlabaschane4195 2 ай бұрын
Goeie more... Baie mooi plase wat julle bemark.. Kan jul dalk die pryse van die plase bysit asb. Dankie Groete
@Gamefarmnet-1991
@Gamefarmnet-1991 2 ай бұрын
Goeiedag Leon. Vir die prys, volg asseblief die skakel in die beskrywing ( www.gamefarmnet.co.za/989detail.htm ).
@marvinharms1891
@marvinharms1891 2 ай бұрын
You could also use 'king korn', malted sorghum.
@pipbritton6146
@pipbritton6146 2 ай бұрын
Baie mooi. Dit wemel van die wild
@Gamefarmnet-1991
@Gamefarmnet-1991 2 ай бұрын
Ja, dankie!
@garthcombrinck7906
@garthcombrinck7906 2 ай бұрын
Stunning 😍
@Gamefarmnet-1991
@Gamefarmnet-1991 2 ай бұрын
Thank you Garth
@arabiedrillingscc1783
@arabiedrillingscc1783 2 ай бұрын
Hi Tsaka ek is op pension 60 jr oud ek kan nie so by huis sit nie jy beweeg baie rond as jy van iemant hoor wat my kan gebruik om plaas op te pas kan enige ding doen het groot geword op bosveld plaas kan goed jag en vleis werk asb as jy kan help ek kyk al jou vidios laat weet maar dankie
@Gamefarmnet-1991
@Gamefarmnet-1991 2 ай бұрын
Stuur asb 'n cv na [email protected]
@user-pn8fk5wu1e
@user-pn8fk5wu1e 2 ай бұрын
You must show us the land not rubbish cabbeanet
@Gamefarmnet-1991
@Gamefarmnet-1991 2 ай бұрын
In my videos, I show everything - both the land and the rubbish 🙂
@user-pn8fk5wu1e
@user-pn8fk5wu1e 2 ай бұрын
@@Gamefarmnet-1991 don't show rubbish
@user-pn8fk5wu1e
@user-pn8fk5wu1e 2 ай бұрын
Waar is hierdrie plaas
@Gamefarmnet-1991
@Gamefarmnet-1991 2 ай бұрын
Swartwater. Dit staan daar geskryf.
@marthinuskoekemoer4323
@marthinuskoekemoer4323 3 ай бұрын
Ek het groot geword in Groblersdal . Lekker nonsens aangejaag met n blou XR6 Sierra vanaf 1993 😂😅😂😅
@leshegomokganya2416
@leshegomokganya2416 3 ай бұрын
Beautiful land
@conorclohessy6809
@conorclohessy6809 3 ай бұрын
Ek probeer maar ek suckle om pyse te kry is dit omdat ek van Ireland na fraag doen
@Gamefarmnet-1991
@Gamefarmnet-1991 3 ай бұрын
Good day Conor. Because prices changes from time-to-time, I only publish prices on my website. Please follow the link in the description underneath the video.
@peterjohnmackenzie8264
@peterjohnmackenzie8264 11 күн бұрын
Please send your details Cash buyer
@struiswaai
@struiswaai 3 ай бұрын
Daai lyk lekker.
@jancovanderwesthuizen8070
@jancovanderwesthuizen8070 3 ай бұрын
Sterkte in Parys, Libbie!
@Gamefarmnet-1991
@Gamefarmnet-1991 3 ай бұрын
Dankie Janco.
@garthcombrinck7906
@garthcombrinck7906 3 ай бұрын
I love your channel please keep it up
@Gamefarmnet-1991
@Gamefarmnet-1991 3 ай бұрын
Thank you Garth
@christiaanopperman3247
@christiaanopperman3247 3 ай бұрын
Lyk soos n inloop kluis in die kombuis
@Gamefarmnet-1991
@Gamefarmnet-1991 3 ай бұрын
Sjoe, ek sal weer die video moet kyk!
@Gamefarmnet-1991
@Gamefarmnet-1991 3 ай бұрын
Ek't weer gekyk. Ja ek sien.
@Icnivad76
@Icnivad76 4 ай бұрын
Rooi blommetjies aan die einde van die video is Baihinia galpinii ‘ vlam van die vlakte’
@Gamefarmnet-1991
@Gamefarmnet-1991 4 ай бұрын
Dankie Herman. Vlam-van-die-Vlakte / Pride-of-De Kaap.
@Gamefarmnet-1991
@Gamefarmnet-1991 4 ай бұрын
Die "De Kaap" in die Engelse naam verwys na die De Kaap Vallei naby Nelspruit.
@christiaanopperman3247
@christiaanopperman3247 4 ай бұрын
Die bosveld bly maar mooi. Wens ek het geld gehad.
@marthinuskoekemoer4323
@marthinuskoekemoer4323 4 ай бұрын
Man dit is omtrent vir jou n pragtige wildsplaas daai .
@baldwintheanchorite
@baldwintheanchorite 4 ай бұрын
so mooi groen!
@jancovanderwesthuizen8070
@jancovanderwesthuizen8070 4 ай бұрын
Tel 6 ha eintlik nog as ‘n kleinhoewe of is dit net ‘n erf met ‘n groot tuin? Ok ek vat dit terug, ek hoor nou oom hou nie daarvan om dit n plot te noem nie
@Gamefarmnet-1991
@Gamefarmnet-1991 4 ай бұрын
Dis 'n "boutique wildplasie" 😂
@Gamefarmnet-1991
@Gamefarmnet-1991 4 ай бұрын
Op 'n ernstige noot: Banke (vir lenings) beskou 2 ha - 21 ha as kleinhoewes. Onder 2 ha is erwe en bo 21 ha is plase 🙂
@marthinuskoekemoer4323
@marthinuskoekemoer4323 4 ай бұрын
Pragtige rolprent mater. Mooi stukkie grond en wild op die buurman se grond. Geniet julle daggie