Vaal Eden FPA June 2024
13:53
4 ай бұрын
Radio Koppies 1994
33:39
8 ай бұрын
Kampvuur 3.7 Slade's Story
1:49:22
Жыл бұрын
Parys Library 26 July 2023
18:53
Жыл бұрын
Kampvuur 3.6 Johan en sy Boesmans
1:21:02
Kampvuur 3.5 Mike@Bangs
1:49:01
Жыл бұрын
Kampvuur 3.4 Frog Family Soldiers
1:48:24
Kampvuur 3.3 Will - "No Mercy"
2:11:25
Kampvuur 3.2 Steve Rhodesia
1:41:02
Жыл бұрын
Kampvuur 3.1 "Doc Stefan Bouwer"
1:59:16
Copy of The Music in me.
46:39
Жыл бұрын
@hollie_holly and @ Tj_philli
5:31
KSFM Generic Voice note
1:44
Жыл бұрын
SABC TV Broadcast 7th Dec 1977
6:15
Eskom Observasie
13:44
2 жыл бұрын
Landelike Veiligheid
22:09
2 жыл бұрын
Crime Scene SAPS video
28:34
2 жыл бұрын
Response on Historic Event.
4:11
3 жыл бұрын
Slag van Vegkop 1836
30:02
4 жыл бұрын
Senekal Brendin Horner Protes
1:00:51
4 жыл бұрын
ParysBusinessNetwork2019
4:22
4 жыл бұрын
Community Radio
4:48
4 жыл бұрын
Пікірлер
@hermanclaassen7335
@hermanclaassen7335 Ай бұрын
Pragtig Mis Jim
@boxysilkworm
@boxysilkworm 2 ай бұрын
Why is the video lagging?
@A-fl1ln
@A-fl1ln 4 ай бұрын
🙏🙏After this information I‘m so happy that the Repulic of South Africa government decided to step back in 1990 because swapo used a refugee camp in kassinga/Angola us a military base and after the SADF took revenge swapo sent me and other kids(80 kids) to fromer DDR/ communist east Germany with age around like me I was 5 years in 1979 till 1990 when west Germany took over communist east Germany. In DDR they try to preaper us to become swapo fighters to fight the SADF: to be true they did told us how powerful the SADF was when I see all this information🙏we would never had survived fighting the SADF, never, I might already had died 🙏luckily Frederik Willem de Klerk sold his own poeple…in 1990.. sorry my bad English, luckily i was allowed to be come a German citizen 😅and didn’t need to go back to the unknown ombalantu/ a Buschland in Ovamboland🙏 But i don’t understand at all my father did get well with the apartheid government in former South West Africa today Namibia.He had Trucks a shop but he had to leave all that behind because swapo started to terrorizing the former white government.
@riaanbotes3509
@riaanbotes3509 5 ай бұрын
Ek het saam hom gedien in 41bn..hy was nie so goed as wat julle dink nie toe hy trou net sy nuwe vrou..het hy sy soldaat wees verloor...
@Koos-fy9uo
@Koos-fy9uo 5 ай бұрын
Ek was bevoorreg om saam willem Ratte by 32 te veg hy was besonders
@johanbezuidenhout2919
@johanbezuidenhout2919 5 ай бұрын
Puik om na te luister Hy en Jan Breytenbach het UITSTEKENDE WERK GEDOEN En al Julle ouens wat by 32 Bataljon was As dit nie vir Julle was nie weet ek nie hoe die oorlog sou gedraai het nie Ek was self 1976 op Eenhana saam Infantrie Skool en was gevra om Desember huistoe te gaan maar dan weer terug te kom Is huistoe maar het nie direk terug gegaan Grens toe nie Is vandag spyt dat ek dit noe gedoen het nie
@johanbezuidenhout2919
@johanbezuidenhout2919 5 ай бұрын
Wat n WAAR WOORDE oor diensplig wat ONS daardie tyd gedoen het Ek was ook daar en kan een ding se Het my as jong 18 jaarige geleer waar oor die lewe gaan
@johanbezuidenhout2919
@johanbezuidenhout2919 5 ай бұрын
My opinie Wynand Pik Botha en FW de Klerk is GROOSTE SLANGE WAT DAAR WAS Hulle gaan nog brand in die hel
@leonardolupini3484
@leonardolupini3484 5 ай бұрын
Pik and FW should have left the NP and joined the looting ANC. They lied to their base, and sold minorities to the crocodiles, exactly what the ANC is still doing today
@bukswillemsoosthuizen3745
@bukswillemsoosthuizen3745 10 ай бұрын
Dankie...baie mooi gedoen.....veral van n oud 32 recce...leier..😢..Willem Ratte...wat ook in die stryd was...dankie...vir die huldeblyk..❤..trots op die ou legendes..❤...God bless...them..🙏🙏 Blessings to 31 en 32se batteljon....die ou gaardes! Julle is in ons harte..!
@wynandkershoff6250
@wynandkershoff6250 11 ай бұрын
Ek was n trotse Berede soldaat .Ek het my diens gedoen saam met my perd.
@beatrixfourie9792
@beatrixfourie9792 11 ай бұрын
Ons regering het ons in die rug gesteek. Jy is nie 'n mens, net 'no. Die donders
@pompman5891
@pompman5891 Жыл бұрын
Sakkie Marais is n Poepol en almal insluitende die Offesiere weet dit, hulle is net te nice om dit vir hom te se!....Fokken Moegoe!
@wettham715
@wettham715 5 ай бұрын
You would not have a fuckin clue you puss. Thomas. 74/75 B Coy so go fuck yourself
@wynandkershoff6250
@wynandkershoff6250 Жыл бұрын
Saluut . Oud soldaat Berede 79/80 grensdiens.
@wow.sailor.
@wow.sailor. Жыл бұрын
DALUUT,
@wow.sailor.
@wow.sailor. Жыл бұрын
Saluut
@KobusSwart1260
@KobusSwart1260 Жыл бұрын
Dankie ek was al in 1967 tot 1968 in my diensplig, ek waardeer wat julle gedoen het vir ons landsburgers ongeag ras of kleur groep ons is almal Suid Afrikaanse burgers. Ek is trots op julle.❤
@JacoNZ123
@JacoNZ123 Жыл бұрын
Net soos in Wynand se geval met sy "verraai generaal" was daar nog n paar ander generaals wat ook maar baie suspisuees was - daar was n Lugmag generaal wat Hoof Lugmag sou word, maar toe trek FW hom om die ondersoek te gaan doen en verslag te gaan skryf oor die Nag van die Generaals waar daar n verslag an FW gegee was oor die Generaals en Brigadiers en Kolonelle wat gelei het tot hulle afdanking - hierdie Lugamg generaal sou later Hoof van die Sekretariaat word maar hy moes geweier het om due mede soldate aan FW uit te verkoop - sy verslag kon niks verkeerd bewys het nie, maar tog het FW voort gegaan om die Generaals , Brigadiers en Kolonelel af te dank. Dan was daar n ander Generaal wat hoof was van Kommandamnet Noortd-Transvaal en later was hy Hoof van Voortrekker Monumnet en Raad van Militere Veterane - hy gee boggeral om vir die boere en het my afgeskiet op BoereOorlog medalje navrae. Maar daar was dan ook goeie Generaals, oa Roland de Vries, Groot Man daai!
@rgdressler2046
@rgdressler2046 Жыл бұрын
'n Handjievol idealiste ...
@SteveHofmeyrTV
@SteveHofmeyrTV Жыл бұрын
Dankie. Selfs na die boeke steeds boeiend.
@charleshopkins5736
@charleshopkins5736 Жыл бұрын
Ja, 'n briljante gesprek tussen 2 Ysters - darem 'n reuse-verskil tussen die vertellings van militêre manne met ondervinding teenoor dié van die ánder spesie, die politici❗
@wow.sailor.
@wow.sailor. Жыл бұрын
SALUUT,
@hermanfyfer5990
@hermanfyfer5990 Жыл бұрын
Baie interessant,my vraag is wel hoekom het die SAW nie na die Namibiese onafhanklikheid terug getrek na die Suid Afrikaanse grense en daar gebly het sodat n ordentlike ooreenkoms vir die Afrikaner onderhandel kon word nie?
@rodtennant7603
@rodtennant7603 Жыл бұрын
Baie dankie Kolonel! Dankie vir jou diens en alles wat jy gedoen het. Ware SA helde! Sou meer skryf maar lyk asof ek deur die stelsel geblok is. Saluut aan jouself en Kol Lindford.
@rodtennant7603
@rodtennant7603 Жыл бұрын
Dankie Kolonel en Willem, altweer ware Suid Afrikaanse helde
@wynandkershoff6250
@wynandkershoff6250 Жыл бұрын
Generaal as u nie alles gedoen het nie sou ons minder geweet en gehoor het.
@gerritmoolman6974
@gerritmoolman6974 Жыл бұрын
Mag jy in die hel uiters ellende ervaar julle spulverraaiers!
@quartavanderwalt9001
@quartavanderwalt9001 Жыл бұрын
Julle speel mooi
@wybrandbarnard6215
@wybrandbarnard6215 Жыл бұрын
Thanks for your service Steve may Our. Lord bless and keep you and yours. Salute
@fthedems7547
@fthedems7547 Жыл бұрын
Excellent commentary well done! The Brown Machine was legendary!
@fthedems7547
@fthedems7547 Жыл бұрын
Fantastic legacy well done!
@groeisterk
@groeisterk Жыл бұрын
puik dankie
@dgraham1949
@dgraham1949 Жыл бұрын
Klank is uiters swak
@CraterEdgeTV
@CraterEdgeTV Жыл бұрын
soundcloud.com/koepel-stereo-koepeltv/sets/kampvuur
@willieotto9000
@willieotto9000 Жыл бұрын
Oommanie
@beetlecrushe
@beetlecrushe Жыл бұрын
Amen
@Poppievn
@Poppievn Жыл бұрын
🙏
@ancoisnaude4087
@ancoisnaude4087 2 жыл бұрын
Love jou liedjies, Steve
@ancoisnaude4087
@ancoisnaude4087 2 жыл бұрын
Ek se ook dankie, God🙏🏻🙏🏻
@uwemeyer6823
@uwemeyer6823 2 жыл бұрын
Groete ook van my aan Kommandant Ratte. Ek was 1983 by NATO Long Range Reconnaissance School in Weingarten (DE). Ons het daar videos oor SADF spesiale magte operasies in Angola gesien. Eerste keer dat van u gehoor het. Het vir Christina in Kaapstad ontmoet. Buttons Heyns was op my troue in Slaghoek. Sal graag met u sal gesels. Groete en "Glück Ab".
@CraterEdgeTV
@CraterEdgeTV 2 жыл бұрын
[email protected] Uwe, dan bewerk ons kontak.
@jarrydcarelse8893
@jarrydcarelse8893 2 жыл бұрын
Excellent would like to hear more thanks
@SuddenStorm982
@SuddenStorm982 2 жыл бұрын
Uitstekend! Dankie 👍
@AviViljoen
@AviViljoen 2 жыл бұрын
Maggies, wat 'n interessante gesprek. Ek het nie 'n benul gehad van die politiek waarvan Wynand praat nie. Alle respek aan hom.
@shaunspies1108
@shaunspies1108 3 жыл бұрын
Manne, dit is goed dat hierdie stories vertel word. Ons moet nie teen ons eië geskiedenis optree nie. Maar, onthou, as hierdie stories in Engels oorgedra word, of vertaal word, sal ons ń groter mark bereik. Hierdie, insug sêlf, sal help om ons erfenis te bewaar. Êk hêt die vorreg om in die buiteland te wêrk. My tipe wêrk lok veral oud soldate van regoor die wêreld. Derhalwe hêt êk die vorreg gehad om mêt ex soldate van regoor die wêreld te wêrk, Marines, U.S. Army, Royal Marines, Bats van regoor die wêreld, Noorweërs ingesluit. Weet julle hoe verbaas is meeste van hulle om te hoor van ons bos oorlog, ên hoe dit hulle interesseer? Ons hêt ń storie om te vertel, laat die wêreld ons storie hoor.
@louisliebenberg3500
@louisliebenberg3500 3 жыл бұрын
Waar gaan ek sy dvd of cd kry asb
@louisliebenberg3500
@louisliebenberg3500 3 жыл бұрын
Die vrou wat lanks oom manie sit wat is haar naam is opsoek na haar
@johnnysaayman1755
@johnnysaayman1755 3 жыл бұрын
Hier word n klomp onwaarhede kwyt gelaat. Ysterman was nie die groot Marnier wat voor gehou word nie. Operasioneel was hy maar beperk tot opleiding. Hy weet nie eers wie hom aangestel het nie. Neewat bly maar by valskerm soldaat..Groot skepe gee nie "Petrol" vir ander skepe nie. Waar doen mens 2jaar Staf Diens. Hom nooit in n ontplooiing gesien nie.
@johnwilliamson552
@johnwilliamson552 3 жыл бұрын
Warrior straight
@walterstevens8676
@walterstevens8676 3 жыл бұрын
Willem, have you ever put anything together on your long career?