KZ
bin
Негізгі бет
Қазірдің өзінде танымал
Тікелей эфир
Ұнаған бейнелер
Қайтадан қараңыз
Жазылымдар
Кіру
Тіркелу
Ең жақсы KZbin
Фильм және анимация
Автокөліктер мен көлік құралдары
Музыка
Үй жануарлары мен аңдар
Спорт
Ойындар
Комедия
Ойын-сауық
Тәжірибелік нұсқаулар және стиль
Ғылым және технология
Жазылу
Spanxti - Topic
Spanxti is 'n musiekgroep uit die Litause hoofstad Vilnius wat in sy post-folklore- en neofolk-musiek en liedtekste die tradisies en mitologie van die twee oorlewende Baltiese volke, Litauers en Lette, met mekaar verbind.
Sedert sy stigting in die vroeë 21ste eeu het 'n verskeidenheid lede by die groep aangesluit en dit weer verlaat, terwyl Spanxti ook sy musiekstyl verskeie kere verander het. Die groep het nogtans van 'n eksperimentele musiekprojek tot 'n permanente kollektief gegroei wat 'n musikale uitdrukking probeer vind het wat op sy eie bene staan - met onortodokse neo-folkkomposisies en rituele liedtekste wat sy oorsprong in antieke Indo-Europese beskawings het.
Vir hul tweede album Dievo žirgai, Laimės ratai, wat in 2012 vrygestel is, het Spanxti werke saamgestel wat van mitologiese en oorlogstematiek tot feesliedere strek, met musikale begeleiding deur akoestiese kitare, viool, akkordeon, slagwerk, klawerborde en vroulike sangstem.
Oi ką kalba apynėlis
4 жыл бұрын
Saulė rieda dangumi
4 жыл бұрын
Palaukėj pamiškėj
4 жыл бұрын
Aš pas savo giminėlę
4 жыл бұрын
Pas leišius alaus gert
4 жыл бұрын
Jūs mano kūmužėliai
4 жыл бұрын
Už kalnelio ežerėlis
4 жыл бұрын
Gailiai gailiai zylė verkė
4 жыл бұрын
Пікірлер