Пікірлер
@kosieoschman6948
@kosieoschman6948 4 ай бұрын
Mees onderskate Sanger ooit, love jou liedjies.
@shigeokageyama436
@shigeokageyama436 6 ай бұрын
Very nice rendition..... It's great bro I love this song too
@imeldarandalls8728
@imeldarandalls8728 7 ай бұрын
What a wonderful singer just fab
@steynfourie.official
@steynfourie.official 7 ай бұрын
What do you love the most about music?
@BuksReyneke
@BuksReyneke 7 ай бұрын
Hou asb. Vol spoed met jou musiek Steyn jy bring jou eie weergawes, veral mal oor jou Pennies op die spoor great fan. 👍👍👍
@BuksReyneke
@BuksReyneke 7 ай бұрын
Great Stein jy mag maar Buksie nice mix
@BuksReyneke
@BuksReyneke 7 ай бұрын
Groot fan van Steyn se musiek great ou groote Hou aan musiek op Utube laai. Buksie
@EubenHope
@EubenHope 7 ай бұрын
Woow this is really awesome my friend! I enjoyed watching it 😊 I made a cover of this too btw 🙃
@EubenHope
@EubenHope 7 ай бұрын
Woow this is really awesome my friend! I enjoyed watching it 😊 I made a cover of this too btw 😁.
@mariacrenicia55
@mariacrenicia55 7 ай бұрын
Lovely ❤ just lovely ❤
@danielwright4609
@danielwright4609 7 ай бұрын
REALLY GOOD!AMAZING!😮😅😊❤🎉
@LilyPumkin
@LilyPumkin 7 ай бұрын
no offence but ur reall off tune
@Tj_cookie
@Tj_cookie 7 ай бұрын
Now i am motivated 😊
@riefertsmusicexperience6876
@riefertsmusicexperience6876 9 ай бұрын
steyn,gooi weer meisiekind
@wynandgardiner
@wynandgardiner Жыл бұрын
Awesome guitarist
@annamagriethachambeau6859
@annamagriethachambeau6859 Жыл бұрын
Pragtig baie mooi
@annamagriethachambeau6859
@annamagriethachambeau6859 Жыл бұрын
Stunning
@sonjamyburgh212
@sonjamyburgh212 Жыл бұрын
Ek speel self kitaar(ritmies), maar kan nie naastenby so goed speel nie. Ek verkyk my aan jou musiek videos en hoe jy kitaar speel. Waar kan ek gaan vir klasse dat ek so kan leer speel, Steyn?
@sonjamyburgh212
@sonjamyburgh212 Жыл бұрын
Wow wow wow ❤❤💝💖
@sonjamyburgh212
@sonjamyburgh212 Жыл бұрын
En jou instrument keuse en die manier van speel van die instrumente is fantasties!! ❤❤❤
@sonjamyburgh212
@sonjamyburgh212 Жыл бұрын
Ek love jou musiek. Hierdie is die 2de keer wat ek die liedjie luister. Het hom verlede week op DSTV kanaal 144 gehoor en onmiddelik het hy op my gegroei. Hierdie het nog nooit in my lewe gebeur nie!! Dit vat gewoonlik so 5+ kere voor 'n song op my groei!! Dankie vir jou goeie musiek, Steyn ❤❤🧡💛💚💙
@Hxsky
@Hxsky Жыл бұрын
How does this only have 10 likes...
@johanbrand8601
@johanbrand8601 2 жыл бұрын
Fantastiese liedjie! Baie mooi!
@lemonnlimelight2760
@lemonnlimelight2760 2 жыл бұрын
Lekker my boeta
@lemonnlimelight2760
@lemonnlimelight2760 2 жыл бұрын
Gr8 chords my boeta
@nicholettevanriel4088
@nicholettevanriel4088 2 жыл бұрын
En want I lieflike vrou op 3,29
@nicholettevanriel4088
@nicholettevanriel4088 2 жыл бұрын
Kannie I fok verstaan dat jy nie heelbo is nie!!¡!!!!!!!!!!!!
@nicholettevanriel4088
@nicholettevanriel4088 2 жыл бұрын
Fokken goed,!!!!!!!!!
@mossiemostert4115
@mossiemostert4115 2 жыл бұрын
Die mooiste weergawe van hierdie mooi song.
@nicholettevanriel4088
@nicholettevanriel4088 2 жыл бұрын
En die orkes briltasties!!!
@nicholettevanriel4088
@nicholettevanriel4088 2 жыл бұрын
een befokte goeie stem,Fantasies!!!!¡!!!!!!!!!!!!!
@pearsondrummermurire9594
@pearsondrummermurire9594 2 жыл бұрын
@steyn fourie can i please drum on this song please
@pietervanrooyen8617
@pietervanrooyen8617 2 жыл бұрын
Al jare `n bewonderaar van jou. Na jare se luister na jou musiek, het ek ook my droom gevolg - musikant! Dankie Steyn. Uitstekende kleurvolle song!
@Corr910
@Corr910 2 жыл бұрын
Dis 'n baie oorspronklike musiekvideo. Ek geniet daai vonke. Knap gedaan!
@CampX4
@CampX4 2 жыл бұрын
Die is die beste een ooit. Baie goed gedoen Steyn! Groete Hendri.
@carolfew4589
@carolfew4589 2 жыл бұрын
Amazing
@michaelvanderhoven8167
@michaelvanderhoven8167 2 жыл бұрын
kort n tril in sy stem
@JamesBond-006.5
@JamesBond-006.5 3 жыл бұрын
Baie mooi Steyn!
@petruszaayman6707
@petruszaayman6707 3 жыл бұрын
Pragtig Steyn! Dit was toe dié een.
@JullsKhoi
@JullsKhoi 3 жыл бұрын
Neeeeeef<<<
@mattherbst2597
@mattherbst2597 3 жыл бұрын
Baie mense sing die lieflike lied maar jou weergawe is uniek my Vriend!
@steynfourie.official
@steynfourie.official 3 жыл бұрын
Dankie, ek waardeer!
@jeanettemcneill6926
@jeanettemcneill6926 3 жыл бұрын
Wow beautiful
@steynfourie.official
@steynfourie.official 3 жыл бұрын
Thank you so much
@tinks_22
@tinks_22 3 жыл бұрын
Baie mooi gedoen steyn!
@steynfourie.official
@steynfourie.official 3 жыл бұрын
Dankie!
@evelynostland2791
@evelynostland2791 3 жыл бұрын
Such a beautiful sound excellent and awesome video
@steynfourie.official
@steynfourie.official 3 жыл бұрын
Thanks so much!
@annabellesmith4173
@annabellesmith4173 3 жыл бұрын
Stunning Steyn 👌💥
@steynfourie.official
@steynfourie.official 3 жыл бұрын
Thanks!
@chrlnyoung
@chrlnyoung 3 жыл бұрын
Beautiful song! Love love love die beligting en video!!!!
@steynfourie.official
@steynfourie.official 3 жыл бұрын
Baie dankie!
@wynandduplessis9166
@wynandduplessis9166 3 жыл бұрын
Die beste!
@steynfourie.official
@steynfourie.official 3 жыл бұрын
Baie dankie!
@leonsteyn6921
@leonsteyn6921 3 жыл бұрын
Beautiful. Also love the camera work!
@steynfourie.official
@steynfourie.official 3 жыл бұрын
Thanks!