Salami
4:37
Жыл бұрын
Bees Espetada
5:11
Жыл бұрын
Wors Happies men kaas en spek
4:01
BeesKofta met jogurtsous
5:36
Жыл бұрын
Short RIBS
6:41
Жыл бұрын
Chicken Wings
4:32
Жыл бұрын
Brisket on a  Weber Smokey Mountain
8:41
Ep1 of 3 Smoking basics
29:37
2 жыл бұрын
Chicken Tramezzini with Tzatziki
10:37
Best Beef ribs Ever
5:29
2 жыл бұрын
Pork Candy
13:42
2 жыл бұрын
Gerookte Snoek
6:43
2 жыл бұрын
Pulled Pork Sandwiches
11:00
2 жыл бұрын
Lamb Ribs done the right Way
8:25
2 жыл бұрын
Smoked Spare Ribs
14:43
2 жыл бұрын
Lamb Curry Pot.
10:10
3 жыл бұрын
Hoender Draak Eiers
7:11
3 жыл бұрын
Roasted beef Rib
7:49
3 жыл бұрын
Kabeljou en Chips
6:53
3 жыл бұрын
Vark Rib
6:00
3 жыл бұрын
Cobb Hoender
9:57
3 жыл бұрын
Murg Bene you tube
9:33
3 жыл бұрын
Pizza Video
11:22
3 жыл бұрын
Пікірлер
@JGeyser
@JGeyser 10 күн бұрын
Lekker man! Nou is ek weer honger :)
@vernabadenhorst8102
@vernabadenhorst8102 20 күн бұрын
Ek stem 100% met jou saam dat sout die vleis taai maak. Ek gooi nooit sout in my vleis voordat dit nie sag is nie. Nice video, dankie. My dogter kom vir my kuier volgende week en ek het n nice resep gesoek vir n oxtail en hierdie sal regtig goed te pas kom. Ek dog net ek se vir jou die couscous is awesome saam met n bietjie botter en aromat!
@peetsnort
@peetsnort 25 күн бұрын
Snaaks.toe ek n kind was het ek die bees vet gehaat. Nou 64 jaar oud En a soutie in die UK Hereford smaak ek dit baie
@ardielgamiet5831
@ardielgamiet5831 Ай бұрын
Can you make kabbel ingelegdd vis
@pierredriver543
@pierredriver543 2 ай бұрын
Lovely SWA gent great Snoek😮
@jacolotriet
@jacolotriet 2 ай бұрын
Hoekom “Manne?” My dogter is versot op braai. Hoekom mag sy nie braai nie? Haal dié video af manne
@uliman100
@uliman100 3 ай бұрын
Eintlik is dit nie Eisbein nie, maar Schweinshaxe... Eisbein is gekook en Schweinshaxe is gebraai... Dis ook die verskil in Duitsland... Noord Duitsland is Eisbein en Suide is Schweinshaxe... Hulle eet altwee ewe lekker
@carterpaul2688
@carterpaul2688 4 ай бұрын
Đại lyk baie Lekker meneer
@dadvirus538
@dadvirus538 4 ай бұрын
Omdat die ou nie Afrikaans praat nie nou behandel jy hom soos n idioot. Dis ouens soos Ryno wat maak dat swartmense n siening het van mense wat nie swart is nie.
@whaeedjacobs
@whaeedjacobs 4 ай бұрын
Ryno wys tog hoe om daai T-Bone te sny..... die video was bietjie donker.
@myrakunert7734
@myrakunert7734 4 ай бұрын
Pragtig ek ryk die t bone heerlik!!!❤
@JACQUESBDUPREEZ
@JACQUESBDUPREEZ 9 ай бұрын
Lekker, kan ek net aanraai dat die wood chips nie in water gesoke moet word nie. Jy gaan net stoom veroorsaak. Daai smoke box is ook nie nodig nie, Gebruik wood chunks wat jy direk op die kole sit. Maak n groot verskil. Lekker braai!!!
@oordiekolemetryno
@oordiekolemetryno 8 ай бұрын
Ja ek stem. ons het eers later die chunks in gekry en dit werk baie beter
@hestervanrooyen4678
@hestervanrooyen4678 11 ай бұрын
Heerlik!!!
@briansaayman8950
@briansaayman8950 Жыл бұрын
Word daar nie water ingemeng nie?
@oordiekolemetryno
@oordiekolemetryno 9 ай бұрын
Hello @briansaayman8950. Dit is vir my belangrik om die ding reg te doen. Hierdie is maar net n voorbeeld van hoe ek dit by die huis doen en sal graag dit wil perfek. Ons moet gesels. jy kan my gerus email op [email protected]
@hendrikvanderwalt5866
@hendrikvanderwalt5866 Жыл бұрын
RHYNO HUISWERK ASB....😮😮😮😮
@oordiekolemetryno
@oordiekolemetryno 9 ай бұрын
Hello @hendrikvanderwalt5866 Baie dankie vir die raad ek sien nou eers jou comments op my videos. ek moet eerlik wees dat ek het so 8 maande gevat om weer op drift te kom met my videos. ek begin weer 2024 met dit. baie dankie vir die commets en ek belowe ek sal verbeter met dit. Hierdie is maar net hoe ek dit by die huis doen en is noe n pro in die afdeling nie. ek het baie navorsing gedoen en met lekker vars en interesante kontent af gekom wat ek weet jy sal van hou
@hendrikvanderwalt5866
@hendrikvanderwalt5866 Жыл бұрын
MY OUMA BLIKSEM JOU BOEREVOLK....GLO MY.....😮😮😮😮BOEREVOLK....YOU SUCK 😢😢😢😢
@hendrikvanderwalt5866
@hendrikvanderwalt5866 Жыл бұрын
Ons se n moerby KOS....😮😮😮😮😮😢😢😢😢😢😢😂😂😂😂PLAAS TOE RHYNO....JOU BOEREVOLK.....ASB....
@hendrikvanderwalt5866
@hendrikvanderwalt5866 Жыл бұрын
DAAI STORIE IN DIE POT BOEREVOLK TEL NIE😢😢😢
@hendrikvanderwalt5866
@hendrikvanderwalt5866 Жыл бұрын
ONS SOEK VLAMME...NO WEEBER...HELL NOOOOOO 😢😢😢😢😮😮😮😮
@oordiekolemetryno
@oordiekolemetryno 9 ай бұрын
Hierdie was n video vir Outdoor Centre en hulle het n Weber gegee. Ek stem ek is meer gemakliker met vlamme en traditionele maniere, ons doen dit beter in 2024
@hendrikvanderwalt5866
@hendrikvanderwalt5866 Жыл бұрын
EK HELP EK HAAT NIE PROBEER OM TE HELP...
@oordiekolemetryno
@oordiekolemetryno 9 ай бұрын
Dankie ons kan gerus gesels op [email protected]. Miskien kan ons van mekaar af leer
@richardloch8872
@richardloch8872 Жыл бұрын
Vir hoe lank word dit gehang
@Crucchiolly
@Crucchiolly Жыл бұрын
Baie lekker video, groete uit Italië en hou aan met die goeie werk!
@oordiekolemetryno
@oordiekolemetryno Жыл бұрын
Baie dankie. Goed om te hoor daar is Afrikaans mense ook in Italië
@kosmeesterkortes
@kosmeesterkortes Жыл бұрын
Lyk heerlik Ryno.
@wmtarr886
@wmtarr886 Жыл бұрын
has it occurred to you that if you spoke english rather than afrikaans you'd have thousands of more people that understood what you said? I understand both and i am calling you a fucking idiot, notice you have 19 people that liked this :(
@rhodetruter6664
@rhodetruter6664 Жыл бұрын
Lekker doen so voort
@ShanePienaarEdge
@ShanePienaarEdge 2 жыл бұрын
Hi Ryno. Lekker videos chom. Jy het n lekker vuur daar. N tip is, hoekom braai jy nie jou vleis om dit te seel? Gee did lekkerder geur my maat. In daar is altyd min spacie in die pot. Maak dit makliker om the vleis te seel op die braai. Geniet jou videos!!!
@fredelinejosephinmoolman3589
@fredelinejosephinmoolman3589 2 жыл бұрын
I need a direct tel no please.
@fredelinejosephinmoolman3589
@fredelinejosephinmoolman3589 2 жыл бұрын
Het julle n tak in die kaap.
@oordiekolemetryno
@oordiekolemetryno 2 жыл бұрын
Hi nee ongelukkig nie. net in Namibie
@bergakker
@bergakker 2 жыл бұрын
Nou is ek lekker honger!
@kosmeesterkortes
@kosmeesterkortes 2 жыл бұрын
Lyk smaaklik
@danielgonzalo5059
@danielgonzalo5059 2 жыл бұрын
promosm
@derickwilliams2195
@derickwilliams2195 2 жыл бұрын
This looks like a true adventure in Outdoor cuisine again. Certainly something I need to entertain my friends with but they are Gimbas (Glutenous Boys) so they will polish this pot completely. Thank you for the post Ryno. Take care and God Bless. 🧡
@derickwilliams2195
@derickwilliams2195 2 жыл бұрын
Forgive me Ryno for I am not an Afrikaans speaking person but you did mention Oxtail in your title and that in itself is a major attraction as I believe Oxtail is the most delicious pot you can make. Also The Outdoor Kitchen adds an element of flavour you cannot get on a stove. What say you? I see you also keep the Golden Rule for potjie - DO NOT STIR. Thank for most delightful post and your steps speak for themselves. From Cape Town (SA) 🧡
@oordiekolemetryno
@oordiekolemetryno 2 жыл бұрын
Thanks buddy. Keep on watching. Appreciate your comment
@derickwilliams2195
@derickwilliams2195 2 жыл бұрын
@@oordiekolemetryno 💖
@thysgreef7510
@thysgreef7510 4 ай бұрын
Kak musiek
@Groffels
@Groffels 2 жыл бұрын
Ryno...ek het presies so gemaak... maar in plaas van bros en crispy....was die vel hard en taai... raad asb.
@oordiekolemetryno
@oordiekolemetryno 2 жыл бұрын
Jou hutte was te min. Hoe lank het jy hom gaar gemaak? Dit kan ook veroorsaak dat die vel uit droog. Jy soek op die einde lekker goeie huttte sonder dat dit sal brand maar genoeg dat die vet sal smelt en die vel lekker chrispy raak. Shoe water my mond nou
@kosmeesterkortes
@kosmeesterkortes 2 жыл бұрын
Hel man. Maar dit lyk feestelik. Ek hou Jou dop. Volg my ook gerus.
@funclub6066
@funclub6066 2 жыл бұрын
Lekker 😊
@bergakker
@bergakker 3 жыл бұрын
Sal dit probeer
@jny78
@jny78 3 жыл бұрын
Looks dry
@bergakker
@bergakker 3 жыл бұрын
lekker
@bergakker
@bergakker 3 жыл бұрын
Lekker
@wilhelmdup
@wilhelmdup 3 жыл бұрын
Nou is ek so honger ek moet cafe toe ry...
@50JUANITAK
@50JUANITAK 3 жыл бұрын
Super Awesome Looks Delicious Want a Weber too
@sally1978able
@sally1978able 3 жыл бұрын
lyk baie lekker