baie nice strop, maar hoekom die 2de hoek wat om vashou, dai hoek deur die neus met die cable tie gaan mos nerens nie? veral as jy die aas nie gaan ingooi nie
@FBM_Fishing7 ай бұрын
Lekker visvang!!
@PetrusVanvuuren-m1n8 ай бұрын
Mooi vis
@ebensmit14538 ай бұрын
Dis lekker om te hengel en voor die kamera te sit maar laat die vis vinniger terug in die water. Daai tyd wat julle sit en chat voor die kamera plaas onnodige stress op die vis.
@daniefourie81819 ай бұрын
Die punt is dit.wat en hoeveel het julle gevoer voor die tyd.
@ufishthatsit9 ай бұрын
Niks voor die tyd nie. Het die Cook Like Us voer gebruik en gemouse trap met elke lyn. As jy teveel daar voer, gaan jy baie lank wag vir n byt
@daniefourie81819 ай бұрын
@@ufishthatsit dan is u produk fantasties.sal reeks aankoop.
@AndrewMarxJnr-vb9bc9 ай бұрын
Waar. Bly julle
@CvdW59 ай бұрын
Goeie video dankie baie! Is die oewer oop vir die publiek om ook te oornag of nie?
@ufishthatsit9 ай бұрын
Daar is n dag besoekers gedeelte, maar waar ons gesit het is net vir lede. Een van die lede het dit vir ons gereel en toe vang ons saam met hom.
@DigItProtea10 ай бұрын
Great video, dankie
@garthtedder131810 ай бұрын
Good day. A great session. Well done. Do you need a skipper's to launch with a small duck? Or only safety gear at Harties?
@ufishthatsit10 ай бұрын
I'm actually not sure. Riaan was in charge of that part.
@FrancoisVandyk-q3r10 ай бұрын
Dis mos guppies manne...
@MojalefaMekhoe10 ай бұрын
Favorites pan
@ianvisser650311 ай бұрын
Baie dankie wat is die size van die hoeke asb
@Kobie-l4z11 ай бұрын
Baie dankie, André! Ek kan nie wag om te probeer nie. Kan jy asb. meer spesifiek wees oor jou Vortex stok en Cormaxx katrol wat jy gebruik het om die baber te vang.
@pieterlabuschagne7507 Жыл бұрын
Pragtige plek. Ek hoop om eendag daar te hengel
@pieterlabuschagne7507 Жыл бұрын
Dit was lekker om julle te sien hengel
@ashleigvermaak1619 Жыл бұрын
Jy kan daai vis net so in gooi en nog steeds n baber vang en geen doepas nodig nie
@ZandreLottering-ku1co Жыл бұрын
Ek sal bietjie by ganis Gaan koop
@Wildcard_369 Жыл бұрын
The music is killing your voice dude
@bilaalpeerbhai4901 Жыл бұрын
Nice fishing tops, where can i get them?
@gertsmith-sc7qg Жыл бұрын
Wat n kak plek niks vis groter as 2kg nie en dan het hulle baie drama
@bush_warrior Жыл бұрын
Dankie manne en dames. Julle is van die min plat op die aarde mense wat vang soos ons sou. Keep up the good work. Sal julle altyd ordersteun.
@ufishthatsit Жыл бұрын
Baie dankie! Ons waardeur die comment!
@rorysingh6986 Жыл бұрын
Andre:-}😄😄
@wollie4358 Жыл бұрын
Goeie video, mooi vis. Watse katrolle het jy mee gehengel
@ufishthatsit Жыл бұрын
Baie dankie. Met die Okuma Ceymars.
@louisvanheerden2332 Жыл бұрын
Hi julle hoe ver moet n mens gooi tot die oorkant??
@ufishthatsit Жыл бұрын
Hang af waar n mens sit, maar dis so 150m tot die oorkant. As jy so 140m met n swaar gewig kan gooi sal jy maklik die vis kry. As die rivier nie sterk loop nie is dit nie eers nodig om so ver te gooi nie.
@louisvanheerden2332 Жыл бұрын
@@ufishthatsit dankie
@johnsithi657 Жыл бұрын
Nice one. Kindly show the fish biting, the reeling of the fish out of the water, that makes the video more interesting. Unless the aim is to show products and results of using the products. I fish with FISH products..highly effective. Thank you
@ufishthatsit Жыл бұрын
Hi John. Thanks for the feedback. It was difficult as I was fishing alone and manning the camera, however will keep that in mind for future videos. We have tried to insert this on some of our other videos.
@johnsithi657 Жыл бұрын
@ufishthatsit Fish, that's it. Perfect my leader. Let us fish 🐟. That's it!
@pieterlabuschagne7507 Жыл бұрын
Wow Andre julle het lekker gefish. Lekker om julle videos te kyk
@pieterlabuschagne7507 Жыл бұрын
Ai, dit was nou lekker hengel
@pieterlabuschagne7507 Жыл бұрын
Weereens lekker gewees om julle te sien
@pieterlabuschagne7507 Жыл бұрын
Altyd lekker om julle te sien hengel manne
@kobusbarnard5921 Жыл бұрын
Jan Tolmay en Mias = LEGENDS ! Salute manne, jul mag maar. Dankie ook vir dit wat jul vir die sport asook die junior hengelaars beteken ! 👊
@pieterlabuschagne7507 Жыл бұрын
Awesome fishing guys!!!
@pieterlabuschagne7507 Жыл бұрын
Awesome ding wat julle vir Jumbo gedoen het
@hulisaninyambeni61202 жыл бұрын
English please
@GioJacobs2 жыл бұрын
hi oom ek doen spesie ook maar ek gebruik MCT se pop ups en booilies maar ek moet nou papgooi doen vir hoerskool Kempton so as oom vir my tipes van dit vaaldam kan gee dan sal dit baaie help en dit is nico om te sien dat daar spesie manne op KZbin is en oom kan nog baie mense help so dankie
@ufishthatsit2 жыл бұрын
Hi Gio. Vir papgooi by die Vaaldam kan jy 1 stok met Mulberry floats, Turbo Berry en Kiana gooi en die ander stok met Garlic floats, Tjop Tjop en Perdeby gooi. Onthou om wurms ook te vat!
@GioJacobs2 жыл бұрын
Okei baie dankie oom
@cobusvanderwath37902 жыл бұрын
watse plaas is daar dalk besonderhede?
@ufishthatsit2 жыл бұрын
Ek dink die plaas se naam is 'Jan se Plek'
@CvdW52 жыл бұрын
Weet iemand of Kommandonek weer oop is?
@jacquesblom23122 жыл бұрын
Baie interessant. Vraag: hoe maak jy wanneer die baber die aas optel? Hoe lank voor jy kap en hoe hard kap jy?
@slayerdemayor9398 Жыл бұрын
If it's a barbel then wait for about a min when it's running then u strike the rod as the barbel normally just picks up the bait and runs with it so u have to wait a while then strike
@gerhard57582 жыл бұрын
Iove julle produckte
@oeloflombard96272 жыл бұрын
Nice catch, Rietvlei is my favourite fishing venue. Watch my last catch with papgooi. I caught this awesome carp. kzbin.info/www/bejne/qXnMiauYbcSYfs0
@camerondas72272 жыл бұрын
Bruh English will attract a bigger audience, i dont mind the afrikaans but eish
@robertbester69212 жыл бұрын
Hello oom waar kan ons die fish hemde aan koop sal rerig graag soo hemp vir my wil aan koop
@ufishthatsit2 жыл бұрын
Hi Robert. Ongelukkig is die hemde wat ons op die video dra net vir FISH hengelaars, maar daar sal hemde uit kom wat n mens in die winkels kan koop.
@robertbester69212 жыл бұрын
@@ufishthatsit baie dankie oom vir die reply waardeur baie oom
@robertbester69212 жыл бұрын
Oom ek het al n paar visvang companys gevra waar kan ons die amazing hemde koop maar nog nie trug voering van enige iemand af gekry nie Hoop oom hulle kan trug voering gee Groete Robert Bester Stywe lyne
@hannes4551832 жыл бұрын
DIS MOS HOE DIT WERK . verwyder al jul gemors as jy klaar gehengel het.
@ufishthatsit2 жыл бұрын
Ons stem, maar gewoonlik gooi ons dit in die naaste asblik. Van Driels het nie asblikke nie so n mens moet asb net jou eie vullis sak vat.
@freshwaterturks2 жыл бұрын
Leke gefish manne kan ons twee channels bieki n sessie saam fish
@michaeleverton48822 жыл бұрын
🎣🐠🐠🐟🐟🐠🐠🎣
@etd57912 жыл бұрын
Ouens julle maak mens net lus vir nog en nog hengel alhoewel ons een van die top damme in Australia tot ons beskikking het. Dis so so lekker om te sien hoe jongmense die sport so geniet. My beste karp is op konfensionele manier gevang so paar maande gelede en ek moet sê op daardie dag het ons uit 29 vis omtrent 7kg geaverage, met my PB x 2 keer verbeter met 13.5kg en 16.3kg. Ek bly letterlik 10km van die dam af en gaan kyk gerus op you tube die trans tasman competition by blowering. Die vis is meeste van die tyd redelik to massief. Twee vrae if you please. Kan jy die cluster groot asb illustreer wand ek leer nou om specie hengel aan te vat en tweedens, daai wit stokke!!. Ek soek hulle met a seer lyf en hoop ek kan hulle source vanuit SA of Europa. Hoe is hulle vir afstand gooi? Het so pas die 2022 trans tasman met die nuwe fox 12ft eos pro en 8K Okumas met .25 mono van Konger gehengel en a fantastiese ondervinding gehad. Dankie vir a puik video en ek hoop daar gaan nog baie wees.
@ufishthatsit2 жыл бұрын
Baie dankie vir die terugvoer. Sal bietjie kyk na daai kompetisie. Ongelukkig het ons nie ekstra footage om die cluster te wys nie, maar sal kyk of dit in die toekoms mooi te wys. Die stokke is is baie lekker all round stokke. As fit net oor afstand gaan is iets soos die Odessyes beter.
@etd57912 жыл бұрын
@@ufishthatsit baie dankie, saak is reg. Ek sal die cluster so bietjie beloer en probeer replicate tot ' mate. Ek is ook bly ek kon darem kontak maak met julle bulle want wil ook uitvind wat die kanse is om julle produk hier in Aus te kan kry?
@michaeleverton48822 жыл бұрын
Promote angling in Orania at their section of the Orange river !?? There are anglers there! 🎣
@michaeleverton48822 жыл бұрын
Thank You Michael for your bait demonstration; - from Michael! 🎣