Was op spesie gewees dis al wat ek nou doen is spesie
@jan-hendrikswanepoel729412 күн бұрын
Goeie run tho
@jan-hendrikswanepoel729412 күн бұрын
Is dit oom se stand en alarms of 1 van okm se pelle sn
@freshwaterturks12 күн бұрын
Dit is myne
@jan-hendrikswanepoel729412 күн бұрын
@@freshwaterturks jho nice oom.
@hendryterblanche142912 күн бұрын
Hi Adriaan. Welkom terug. Het jou videos nogal gemis
@freshwaterturks11 күн бұрын
Baie dankie videos is nog nie gemaak nie dit was maar so kort een gewees,videos sal binnekort weer begin opkom en dankie vir die ondersteuning al was die channel stil vir n jaar
@hendryterblanche142911 күн бұрын
@freshwaterturks is julle by Rondebosch of by watse middelburg is julle
@hendryterblanche14292 күн бұрын
Het jy by Rondebosch/middelburg dam gevang?
@freshwaterturks2 күн бұрын
@@hendryterblanche1429 ja hierdie was by rondebos/middelburg dam gevang gaan binnekort n video maak van die dam
@Phillipkleinhans17 күн бұрын
Waaran byt die vis?
@GertBowkerАй бұрын
Se daai oom moet die gunston sigarette los
@cashflowking-o9mАй бұрын
Ek glo ek is nogals laat😅, mar hoe lank het daai 1ste 2 visse gevat om te byt(ek is all moeg vir spesie by buffels 😂
@freshwaterturksАй бұрын
Hello maat as ek reg onthou het hulle in die eerste uur wat ons daar was gebyt
@cashflowking-o9mАй бұрын
@@freshwaterturks dankie baie ek moet dit gaan try virseker👍
@jan-hendrikswanepoel72942 ай бұрын
Is oom nog in australia? Vang oom so bietjie vis daar?
@freshwaterturksАй бұрын
Hello jan nee ek is terug in SA
@jan-hendrikswanepoel7294Ай бұрын
@freshwaterturks yes yes. Hoe was dit om n Ausie te wees?
@olebogengmaruping-y8m4 ай бұрын
very good
@QuintonJones-c5t4 ай бұрын
Ek will net hoor of jule betaal daar kan enige iemand soentoe gan
@BertusDeclercq5 ай бұрын
Hi hoe gaan dit hoe van die vis baie mooi ek bly en werk by thaba lodge wat se aas en dip kan ek gebruik wil ook monsters vang dankie van bertus
@MauritzHelm5 ай бұрын
Lekker adriaan en oom swannie
@MauritzHelm6 ай бұрын
Goeie genade manne maar dis mooi busse wat jul gevang het
@freshwaterturks6 ай бұрын
Baie dankie ons het hard gewerk om hulle te kry,dankie vir die ondersteuning
@MauritzHelm6 ай бұрын
Ek het al paar van jou videos gekyk. Ek wil so graad ook net weer bietjie gaan hengel
@juliusroodt11077 ай бұрын
Mooi visse da pb 14 kg da
@garthtedder13189 ай бұрын
Asking for advice from any knowledgeable anglers. 🙏 What is the Carp fishing like right near the Dam wall itself? Is it worth renting accommodation on the water near the Dam wall?
@jan-hendrikswanepoel72949 ай бұрын
Oom swannie, ek, my pa en oom-hulle
@jan-hendrikswanepoel72949 ай бұрын
Hallo oom. Ek kyk nou weer hierdie video en ek het gewonder of ons dalk die buffelspoort challange 3 moet maak. Ons kan weer n sessie hê by buffels saam oom swannie dan kan ons vir n naweek daar bly dan kyk ons of ons n duk vis kan vang!
@freshwaterturks9 ай бұрын
Ongelukkig is ek nie meer in SA nie is besig met werk in Australia en gaan hierdie kant bly nou is hard besig met papierwerk
@jan-hendrikswanepoel72949 ай бұрын
@@freshwaterturks hoe lank gaan oom in australia bly?
@freshwaterturks9 ай бұрын
@@jan-hendrikswanepoel7294 viraltyd Kom nie weer terug SA toe nie
@jan-hendrikswanepoel72949 ай бұрын
@@freshwaterturks what!!!😲😲😟😲 well ek hoop oom vang n paar vetties in Australia
@alexkrings76159 ай бұрын
hey good day what kind of rods are you using and where are they to buy , greetz from nederland !!
@freshwaterturks9 ай бұрын
Thanks for the shout out of Nederland the rods that was used were sensation 10ft barbarians that was bought in SA
@jacoliebenberg247810 ай бұрын
Ek bly anderkant die die berg agter oom hulle ek vang baie daar
@andrevantonder387510 ай бұрын
Dankie dit was n mooi vis!! As ek mag vra om die ablusie blokke weer wys soos in jou vorige videos. Dit kom vreeslik handig te pas as jy die kamp ook wys - dis nou vir beplanning vir die toekomstige trippies. Hou asb aan met jou videos, ons geniet dit vreeslik baie. Ek kan nie wag vir die volgende een nie.
@ashleymcanda827510 ай бұрын
What camera are you using that gives such good quality videos
@freshwaterturks10 ай бұрын
Go pro hero 9 but I upgraded to the new hero 12 excellent video camera
@That_Fisherman_Jayden10 ай бұрын
ek het soo ñ week trug ñ 13kg carp gevang en ook net daar waa jul gestaan het
@eablitzzangling4951 Жыл бұрын
Baie nice my maat jy vir dien daai een let's go Freshwater Turks 💪🎣🐟
@danieschoonwinkel346 Жыл бұрын
more julle , nice video . ek wil iets vra , ek virjaar die 1ste september , en wil graag die naweek gaan visvang die hele naweek , ek is nuut in gauteng springs area van kzn af en ken nie die damme hier rond nie , ek gebruik n bait boat en het kids en vroutjie so erens met geriewe vir hulle , wat stel jy voor
@freshwaterturks Жыл бұрын
Goeie dag roodeolaat dam het n paar gedeeltes waar jy kan kamp wat leke geriewe het,jy is redelik naby vaaldam en daar is baie oewers wat ook baie nice geriewe het jy kan net vir google vra vir al die spots rondom vaaldam vra dan gooi hy vir jou als uit,hier by ons is hartbeespoort en dan roodekoppies dam maar as jy wil ry dan kan ek roodekoppies aanbeveel en die oewer sal dan dennekruin wees kom baie mooi vis uit al drie 20kg visse op daai oewer uitgekom en die ablusie is mooi skoon en veilig daar,maar jy kan my whatsapp op 0769376821 as jy wil gesels.
@fishingwarthog607 Жыл бұрын
That is so cool… Congrats bud.. Happy fishing
@hendryterblanche1429 Жыл бұрын
Geluk ou yster met jou boot. Nou moet jy net daai vetties land. Mag jy nog baie pret he met daai boot🎉
@jan-hendrikswanepoel7294 Жыл бұрын
Hallo oom, dis Jan Hendrik. Baie geluk met oom se nuwe boot. Ek hoop oom geniet hom en vang sommer n klomp pb's. Mek kan nie wag vir julle volgende video nie.🎣🎣🎣
@freshwaterturks Жыл бұрын
Baie dankie boeta wardeer dit baie ons glo en vertrou dat ons leke groot visse gaan skep met die boot
@jan-hendrikswanepoel7294 Жыл бұрын
Nou het ons altwee properse gear, nou moet ons net gaan vang en hopelik daardie 16kg karp by roodekoppies vang en n bietjie nat word
@freshwaterturks Жыл бұрын
@@jan-hendrikswanepoel7294 16kg is n goeie mikpunt maar myne is bieki hoër,ek jag n 40 lb vis maar ek hom nie die jaar kry nie is daar altyd volgende jaar
@jan-hendrikswanepoel7294 Жыл бұрын
Deffinitief
@jan-hendrikswanepoel7294 Жыл бұрын
Die Lente en Somer lewer nog steed baie groot visse hopelik van ek my 16 en oom jou 40lb. Ek dink net dat ons dit by Roodekoppies gaan kry.
@alecoberholzer8094 Жыл бұрын
Baie geluk Adriaan jys I yster mag here jou net seun en nog Baie vis vang
@freshwaterturks Жыл бұрын
Thanks maat wardeer dit opreg
@neilreitz583 Жыл бұрын
Geluk met die boot Adriaan lyk awesome, wane toets hom uit, ek wil binnekort Rodekoppies toe weer, laas sleg daar gebloei, ek is lus vir soerdorings, vir dai vinne dip water, mens hoor niks van vis wat by Emanzini uitkom nie
@freshwaterturks Жыл бұрын
Die vis kom nog baie mooi uit op emanzini ons doen n sessie die 8ste sept daar gaan baie nice wees
@neilreitz583 Жыл бұрын
@@freshwaterturks ok het nie geweet nie mens sien nooit posts of fotos nie
@freshwaterturks Жыл бұрын
@@neilreitz583 want as mense post stroom die ander in en oorweldig die oewer en sit dan baie lyndruk op die oewer ek bedoel niks leliks nie maar dis hoe dit gaan,ons gaan uit vir n leke kamp sessie sal die stokke doen en insit en as iets gebeur is dit altyd n bonus.
@neilreitz583 Жыл бұрын
@@freshwaterturks ja dis baie waar
@vishnureddy3009 Жыл бұрын
Eish bud awsome man now you have your boat. Wish you all best and tight lines ❤🙏👍👌
@ossiewillemse7091 Жыл бұрын
Leke Adriaan geluk met jou boot mata
@freshwaterturks Жыл бұрын
Thanks my maat jou hemp is so te se klaar ek wag net vir aflewering
@ossiewillemse7091 Жыл бұрын
@@freshwaterturks sharp leke aand vir jou en gesin Adriaan
@freshwaterturks Жыл бұрын
Ossie jou hemp het uiteindelik gekom na n baie lang wag hoe stuur ek hom vir jou
@ossiewillemse7091 Жыл бұрын
@@freshwaterturks ek kan die geld in betaal dan kan jy postnet gebruik om dit af te lewer mata
Dido baie dankie sal like om n sessie saam jou en thomas te doen eendag ons moet een reël
@freshwaterturks Жыл бұрын
Had to repost the video because of the sound and is sorted now
@jolandismith6587 Жыл бұрын
Ons het dit geniet dit was lekker
@JeanLukeNel-wn5lh Жыл бұрын
Baie nice geluk met daai mooi mirror mooi vis love jou videos
@JeanLukeNel-wn5lh Жыл бұрын
Shap mooi dag ve julle
@seanduncan8433 Жыл бұрын
Well done Adriaan,
@daniefourie8181 Жыл бұрын
Dis net Adriaan die.baie geluk meneer mooi video, mooi vis en al die inligting.dit wil gedoen wees.👍🏻👍🏻👍🏻👍🏻
@freshwaterturks Жыл бұрын
Dankie danie ek kort nog jou kontak besonderhede want jou hemp is amper klaar
@vishnureddy3009 Жыл бұрын
Awsome bud. Well done.on that chatch 👌👍
@freshwaterturks Жыл бұрын
You should join us for a session
@bra5ndy851 Жыл бұрын
Mooi vis
@eablitzzangling4951 Жыл бұрын
lekker my maat mooi mirror ge wees daai welldon boeta. sal moet reel dan gaan ek saal daai tyd sal nice wees.
@ossiewillemse7091 Жыл бұрын
Net n plesier mata 👌
@ossiewillemse7091 Жыл бұрын
Yebo yes leke een mata stuur groete vir oom swannie en stuur groete vir die familie
@freshwaterturks Жыл бұрын
Dankie ossie wardeer en ek maakso maar ek kort asb jou nr om jou te kontak vir wane jou hemp reg is.
@jolandismith6587 Жыл бұрын
Baie geluk met daai mooi vis my man jy is n yster 💪👊
@bra5ndy851 Жыл бұрын
Happy birthday 🎉
@GRTuning308 Жыл бұрын
Hoe book mens by water wesse hoe werk dit
@freshwaterturks Жыл бұрын
Jy bel net die tannie van waterwese vir n booking maar die bookings werk net op as jy een van die caravans wil book anders kan jy met eie caravan of tent gaan