Wat is nuut hierdie Kersfees? | Johan Delport
32:56
Die Choatiese Kersfees (Kersspel)
38:38
19 сағат бұрын
Die Krip word 'n Kruis
11:16
21 сағат бұрын
Jesus is ons hoop
7:30
Күн бұрын
Wees `n BESKERMER en 'n Jesus vriend
7:11
Al verstaan ek nie
10:49
14 күн бұрын
Wees `n HELPER en 'n Jesus vriend
6:42
Laat U wil geskied
7:12
21 күн бұрын
God skep ware hoop
8:17
Ай бұрын
Jesus bring hoop
8:18
Ай бұрын
Пікірлер
@johandelport3191
@johandelport3191 14 сағат бұрын
Dankie ds. Jacob. Dit was nou vir my `n groot Kersgeskenk!
@LouiseVeldsman-l3m
@LouiseVeldsman-l3m 5 күн бұрын
Dankie Ds Chris
@LouiseVeldsman-l3m
@LouiseVeldsman-l3m 9 күн бұрын
Baie dankie vir sondag se boodskap. Dit was regtig wonderlik
@salomievanderwesthuizen7392
@salomievanderwesthuizen7392 14 күн бұрын
So so waar Sonder God geen lewe geen anker geen geneesheer geen verlosser Met God n lewe n toekoms Mense vaal, God bly bestaan Sonder God is alles op aarde verniet So dankie vir die woord
@angieprinsloo6494
@angieprinsloo6494 15 күн бұрын
Baie dankie vir die awesome dienste. Dit leer my baie
@ristagrobbelaar2284
@ristagrobbelaar2284 17 күн бұрын
Amen Dankie
@andrecoetzee6134
@andrecoetzee6134 19 күн бұрын
Amen
@michaelsataiwan
@michaelsataiwan 21 күн бұрын
Baie dankie vir die boodskap, ek soek al lank na hierdie inligting oor vas.
@sterrekie
@sterrekie 24 күн бұрын
Goeie middag uit Newquay Sandra Hollander Sien uit!
@elizabethdewet1659
@elizabethdewet1659 25 күн бұрын
Hand 9:31
@thatsme172
@thatsme172 26 күн бұрын
Lynette jy is 'n absolute treat ❤.
@gloudinewessels1128
@gloudinewessels1128 27 күн бұрын
Sjoe n ongelooflike getuienis
@LizetteEls
@LizetteEls 28 күн бұрын
❤Dankie geniet jou studies so.
@gloudinewessels1128
@gloudinewessels1128 29 күн бұрын
Pragtige preek!
@chrisjanhendriks7575
@chrisjanhendriks7575 Ай бұрын
Amen,amen,amen❤
@phillipleboa5251
@phillipleboa5251 Ай бұрын
IS DIE 'N PINKSTER KERK ? BEOEFEN HULLE DIE 9 GAWES VAN DIE HEILIGE GEES. WORD BEKEERLINGE GROOT GEDOOP ?
@marlenevandermerwe1160
@marlenevandermerwe1160 Ай бұрын
Vanaf Nieu Zealand 🇳🇿
@sandranortier08
@sandranortier08 Ай бұрын
Amen.... Hallelujah 🙏🏻🙌🔥🕊️💖
@sandranortier08
@sandranortier08 Ай бұрын
God is die ware HOOP IN MY LEWE ...Amen 🙏🔥🕊️💖
@marlenevandermerwe1160
@marlenevandermerwe1160 Ай бұрын
Amen 🙏 🙌
@kobievanstaden
@kobievanstaden Ай бұрын
Amen
@saritamaclachlan3480
@saritamaclachlan3480 Ай бұрын
Prys die Here!!! JESUS IS DIE GOD VAN DIE ONTMOONTLIKE! HALLELUJAH!
@claudettevanvuuren8838
@claudettevanvuuren8838 Ай бұрын
Dankie
@sylvicemostert7830
@sylvicemostert7830 Ай бұрын
Baie baie dsnki vir di boodskap. Oz waardeer U ❤
@hanliegunter3676
@hanliegunter3676 Ай бұрын
Ja asseblief vir die "vergifnis" preek. Dankie vir hierdie geseënde preek, soos gewoonlik baie geniet. Seën vir julle TGK mensies.
@corrieboyder1786
@corrieboyder1786 Ай бұрын
EK HET N VRIENDIN WAT ERG DEPRESIEF IS SY IN ALBERTON DOGTER IN 40JTMR DRUG VERSKAWING HOE KAN EK HAARVOOR FOON MOTIVEER OF BYSTAAN
@ellmariepienaar8839
@ellmariepienaar8839 Ай бұрын
Baie baie dankie Ds Chris vir die boodskap wat my weer bewus gemaak het hoe goed die Vader vir my is en elke dag is net genade.
@BernaleeHull
@BernaleeHull Ай бұрын
More kant van wolseley
@Alet-q4z
@Alet-q4z Ай бұрын
Dankie Ds Chris ek het die boodskap vandag SOOOO NODIG.
@johandelport3191
@johandelport3191 Ай бұрын
Dankie ds. Chris. Ons hoop is nie ongegrond nie, ons hoop is in Christus. Amen!
@mariacawood11
@mariacawood11 Ай бұрын
This is Amazing Grace 🙏🙏🙏
@HETTIEDELPORT
@HETTIEDELPORT Ай бұрын
E dankie Ds Johan. Ek het hierdie boodskap nodig in my daaglikse lewe.
@anneleensutton
@anneleensutton Ай бұрын
Wat 'n kragtige boodskap! Dit is nie altyd maklik nie maar wel moontlik en krities belangrik! Romeine 12:19. Baie dankie Ds Johan 🤗🙏🤗
@beebop138
@beebop138 Ай бұрын
Wat 'n belangrike boodskap!
@norvalkriel7072
@norvalkriel7072 Ай бұрын
Dankie Johan 🙏
@marlenevandermerwe1160
@marlenevandermerwe1160 Ай бұрын
Baie dankie Johan. Jy ht goeie raad gegee uit die Woord. Dis presies wat ek besig is om te doen. Hierdie jakkals ht my lewe lank versuur, maar ek ht deurie genade vergewe en ek bid vir die mense,want die wraak kom my nie toe nie. Dankie vir al jou boodskappe ek luister gereeld na jou hier vanuit Nieu Zealand. God seèn jou in oorvloed. Amen 🙏 🙌
@quintusneethling3386
@quintusneethling3386 Ай бұрын
Quintus en Lizette van uit Hermanus
@andrecoetzee6134
@andrecoetzee6134 Ай бұрын
Amen en Amen
@ronelfourie8070
@ronelfourie8070 Ай бұрын
Van Malmesbury
@helenekruger1370
@helenekruger1370 Ай бұрын
Amen Halluja Ek is al baie lank n christen maar het eers onlangs begin om God volkome met my pad vorentoe te vertrou. Dit is n opwindende reis. Mense ek kan dit aanbeveel jy wonder nog hoe gaan jy uit die gemors kom dan het God al klaar die plan gereed en meestal op n heel ander manier as wat jy beplan het. Hoekom was ek al die jare so dom.😢❤
@mariaanmaritz5356
@mariaanmaritz5356 Ай бұрын
Wonderlik hoe die Here voorsien. Dankie vir die boodskap Ds. Chris.
@marlenevandermerwe1160
@marlenevandermerwe1160 Ай бұрын
God is sò getrou. Hy dra ons elke dag Amen 🙏 🙌
@marlenevandermerwe1160
@marlenevandermerwe1160 Ай бұрын
My dogter se huwelikslied 😢 baie hartroerend. Haar eggenoot oorlede en sy maak alleen n seuntjie groot. Seèn vir jou en vroutjie Amen 🙏 🙌 mag Hy jul nog saam spaar vir n laaang en gelukkige lewe ❤
@marlenevandermerwe1160
@marlenevandermerwe1160 Ай бұрын
Goeiemore,nog n genade dag seèn aan almal vanuit Nieu Zealand
@helenekruger1370
@helenekruger1370 Ай бұрын
Nie net verkeerd nie dis grillerig. Hoekom wil ons gemeenskap hou met die dooies
@LouiseVeldsman-l3m
@LouiseVeldsman-l3m Ай бұрын
Wat n geseende getuienis.
@hanliegunter3676
@hanliegunter3676 2 ай бұрын
Prys die Here vir die Bybel wat in daardie hotel kamer geplaas is! 🙏 🙏 🙏
@marlenevandermerwe1160
@marlenevandermerwe1160 2 ай бұрын
Mooiste en rustigste lied. Baie dankie vir jou boodskappe. God seèn julself en huwelik. Amen 🙏 🙌
@HerbieMarais
@HerbieMarais 2 ай бұрын
Dankie vir die standput stel, en die leiding.
@theo_jacobs
@theo_jacobs 2 ай бұрын
2 Tim 2 : 15 1 Tess 5 : 22 1 Kor 10 : 31 Fil 4 : 8 - 9 Jos 24 : 15 Efe 6 : 12 1 Kor 2 : 2
@Gesinskerk
@Gesinskerk 2 ай бұрын
Dankie Theo. 🤩