💔💔💔😭😭😭 ja Pastoor dit het my gebreek en my man gaan nog steeds aan. Dankie Pastoor. Ek stuur hom sommer nou aan. Shalom🙌🙌🙌
@lindavandermerwe41017 күн бұрын
Goeie naand Pastoor Ben hier uit Thabazimbi.
@lindavandermerwe41018 күн бұрын
AMEN & AMEN. Baie baie dankie Pastoor Ben vir die Woord. Baie waar!!! Shalom
@lindavandermerwe41018 күн бұрын
Goeie More Pastoor Ben hier uit Thabazimbi
@RinaKriel20 күн бұрын
Hy is my alles!!!Verlang om meer en meer Soos Hy te wees.Ons is oud en swak en luister tot laat nag,deur die dag na preke.Dankie Pastoor Ben.Ons dierbare Here seën jou.Geniet jou boodskappe baie.❤
@lindavandermerwe41025 күн бұрын
In Jesus Naam. Amen
@lindavandermerwe41025 күн бұрын
Baie baie sterkte Pastoor en Frances. Jul in my Gebede vir Krag en vertroosting in hierdie hartseer tyd. Die Here seen julle.
@lindavandermerwe41025 күн бұрын
Goeie naand Pastoor Ben hier uit Thabazimbi.
@lindavandermerwe41027 күн бұрын
AMEN & AMEN! Baie baie dankie Pastoor Danie vir die kragtige Woord. Waardeer opreg. Ook baie dankie aan Sonja. SHALOM 🙌🙌🙌
@lindavandermerwe41027 күн бұрын
Goeie naand Pastoor Danie hier uit Thabazimbi
@hesterwyngaardt964528 күн бұрын
Dankie pastoor vir die waarheid God seën ❤
@lindavandermerwe41029 күн бұрын
AMEN & AMEN!!🙌🙌🙌🙌 Baie baie dankie Ben vir die KAGTIGE en DIEP TREFFENDE Woord soos altyd. AAN God al die Lof en Eer. SHALOM 🙌
@lindavandermerwe41029 күн бұрын
AMEN & AMEN🙌🙌🙌
@lindavandermerwe41029 күн бұрын
Goeie naand Pastoor Ben, Frances en almal hier uit n heerlike nat Thabazimbi
@kobuspieterse1945Ай бұрын
Wat n boodskap ek het nou net my vliegtiug se neus 2 grade gelig baie dankie
@lindavandermerwe410Ай бұрын
N BAIE BAIE KRAGTIGE EN DIEP TREFFENDE BOODSKAP. TREF DIEP. BAIE BAIE DANKIE PASTOOR BEN HIER UIT THABAZIMBI. WAARDEER U REGUIT BOODSKAPPE OPREG. AAN GOD AL DIE LOF EN EER. BAIE GESEENDE 2025 VIR U, FRANCES. JULLE HERDERSPAAR ALTYD IN MY GEBEDE....
@lindavandermerwe410Ай бұрын
AMEN & AMEN🙌🙌🙌 BAIE BAIE DANKIE PASTOOR BEN VIR DIE TREFFENDE EN BAIE WARE WOORD. SHALOM
@lindavandermerwe410Ай бұрын
AMEN & AMEN🙌🙌🙌
@lindavandermerwe410Ай бұрын
Dit baie baie waar Pastoor. Ek Fb heeltemal toegemaak.
@lindavandermerwe410Ай бұрын
Goeie more Pastoor Ben en Frances hier uit Thabazimbi
@lindavandermerwe410Ай бұрын
AMEN & AMEN🙌🙌🙌 BAIE BAIE DUISEND DANKIES PASTOOR BEN HIER UIT THABAZIMBI VIR HIERDIE BOODSKAP. WENS IEDER EN ELK WIL HIERDIE BOODSKAP LUISTER. EERSTENS VIR MY BEDOEL. DIE FAMILIES SKEUR UITMEKAAR AGV STRYERY OOR KERSFEES EN PAASFEES ENS. MAAK MY NAAR!!!! IN THABAZIMBI CHAOS. GESUIPERY, HOERERY, DWELS, SKINDER, SUIPERY ENS. EK NIE SONDER SONDE NIE, MAAR WAARAGTIG DIE BOSVELD DORPIE GAAN DIT ERGER AS ERG. DIE BOODSKAP STUUR EK VIR BAAAAIE. NOGMAALS BAIE DANKIE. SHALOM🙌🙌🙌
@MariaBrits-u6yАй бұрын
Om by kindersvte bly het jy gedn se of regte nie hulle kan doen en se wat hulle wil jy is verkeerd en hulle word geglo want jy is oud en dom
@gerdakruger22572 ай бұрын
🛐🙌🏻
@lindavandermerwe4102 ай бұрын
AMEN🙌🙌🙌 BAIE BAIE DANKIE PASTOOR BEN HIER UIT THABAZIMBI, VIR DIE KRAGTIGE BOODSKAP SOOS ALTYD. BAIE BAIE WAAR! SHALOM
@gerdakruger22572 ай бұрын
🛐🛐
@hesterwyngaardt96452 ай бұрын
Amen past dis net die waarheid God seën ❤
@physiotherapyadmin39482 ай бұрын
Pastoor so dankie vir die wyse hoe u met ons gesels en die woord bring ek geniet u so baie uit Australlia jesus seen u en Fransis liefde❤❤❤
@gerdakruger22572 ай бұрын
Baie dankie vir hierdie boodskap Pastoor ek moes dit hoor😢ek staan skuldig vandag voor die HERE 🛐
@lindavandermerwe4103 ай бұрын
In Jesus Naam. AMEN & AMEN. 🙌🙌🙌
@lindavandermerwe4103 ай бұрын
AMEN & AMEN 🙌🙌🙌 Sjoe! eina Boodskap, maar baie baie waar. Baie baie dankie Pastoor Ben vir die Woord uit God se Woord. U en Frances in my Gebede. Ek respekteer u en Frances as Herderspaar... Aan God al die lof en eer. SHALOM 🙌🙌🙌
@gerdakruger22573 ай бұрын
Amen🛐🙌🏻
@gerdakruger22573 ай бұрын
Baie dankie vir hierdie boodskap Pastoor ek moes dit vanoggend weer hoor😢so ver terug geval na die dood van my sussie en pa
@lindavandermerwe4103 ай бұрын
Wooow🙈🙈🙈Bale baie dankie Pastoor Ruan vir die teaching as ek dit so kan noem. Die ou tannie het nou vreeslike goed geleer. Nogmaals baie baie dankie. Ek share orals. SHALOM 🙌🙌🙌
@lindavandermerwe4103 ай бұрын
Dit siek siek verby. Stem 200% saam met u Pastoor.
@lindavandermerwe4103 ай бұрын
Pastoor halloween is afskuwelik, satanisties, demonies en alles wat walglik is. Ek of my kinders nooit aan die gemors deelgeneem nie. In my dae het so iets nie eers bestaan nie. Ek dankbaar ek n bejaarde.
@martiekuhn3 ай бұрын
Kragtige Woord. Amen hierop!! Nodig vir introspeksie en skoonmaak en regmaak!!
@gerdakruger22573 ай бұрын
Amen🛐🙌🏻Baie dankie vir hierdie boodskap Pastoor 🛐
@gerdakruger22573 ай бұрын
Dankie Pastoor 🛐💟Gerda
@gerdakruger22573 ай бұрын
Amen🛐
@BetttaZim3 ай бұрын
Ja ek wil
@physiotherapyadmin39483 ай бұрын
Baie dankie pastoor vir u praktiese wyse waar op u die woord vir ons bring so opreg ek waardeer dit om na u teluister van uit Australlia ❤❤
@BetttaZim3 ай бұрын
❤
@lindavandermerwe4104 ай бұрын
HALLELUJAH HALLELUJAH 🙌🙌🙌 Wat n pragtige getuienis. As God werk wie kan Hom keer. 🙌🙌🙌
@physiotherapyadmin39485 ай бұрын
22:12
@physiotherapyadmin39485 ай бұрын
Sit asb die datum by my Liewe Pastoor Liefde❤
@physiotherapyadmin39486 ай бұрын
Dankie pastoor so mooi so waarkinderlik so verstaanbaar jesus seen u❤
@erikavisagie90283 жыл бұрын
Jy help my baie, dankie pastoor Ben ek sukkel soms om te bid, voel of die woorde nie wil uitkom nie.
@erikavisagie90283 жыл бұрын
Wonderlik het dit al hoeveel keer geluister. Hoekom is daar nie meer sulke bid saam boodskappe nie. Dankie pastoor Ben.
@inabannister2323 жыл бұрын
Pastoor Ben die trane rol en dankie virbdie boodskap om te besef dat ons minder moet word en Jesus meer HALLELUJA