Almero - Red
4:33
Жыл бұрын
Almero - Oorbly
3:18
Жыл бұрын
Almero - Dinsdag
3:14
Жыл бұрын
Almero - Netcare, 3 uur
4:02
Жыл бұрын
Hierdie is nie ek nie - Almero
0:27
2 жыл бұрын
'n Fort - Almero
0:56
2 жыл бұрын
Almero - Twee Verdiepings
2:26
2 жыл бұрын
Daardie Ek.
2:24
2 жыл бұрын
Terugkyk Ep.1 (Timmer musiek video)
5:06
Almero - Kerstyd-Konsert
14:35
2 жыл бұрын
Almero - Junie;
30:58
2 жыл бұрын
Almero - Tuinkonsert (Live)
14:38
3 жыл бұрын
Almero - O Hel
2:41
3 жыл бұрын
Almero - Junie; (8 Januarie 2021)
0:55
Almero - Sonde (Official Video)
3:51
Bloemfontein - 23 Oktober 2020
3:45
3 жыл бұрын
Almero - Mis
2:48
3 жыл бұрын
Almero - Mis (Teaser)
0:27
3 жыл бұрын
24 Julie
0:24
4 жыл бұрын
Almero - 'n Huiskonsert
42:14
4 жыл бұрын
Almero - Ag Mei (Acoustic)
4:21
4 жыл бұрын
13. Vandag Het Ons
3:33
4 жыл бұрын
Пікірлер
@stiaanfritze8958
@stiaanfritze8958 Күн бұрын
👌🏻👌🏻👌🏻
@elsacramer8596
@elsacramer8596 2 күн бұрын
Wow
@barneylouw7088
@barneylouw7088 25 күн бұрын
Almero... Jy mag maar... Musiek en woorde wat tot diep in my hartskamers dring.
@barneylouw7088
@barneylouw7088 25 күн бұрын
Begaafd...uitsonderlik. Jy praat met my siel...
@lizetteboucher6870
@lizetteboucher6870 Ай бұрын
Sooo mooi❤
@karenlouw9131
@karenlouw9131 Ай бұрын
Soo mooi!
@FreeflyingwithFlynn
@FreeflyingwithFlynn Ай бұрын
Sooo underrated.....BRILLIANT!!!!
@Melogode
@Melogode Ай бұрын
Beautiful song.
@johanrouxRSA
@johanrouxRSA Ай бұрын
Die song darem 🏆
@BrandonLombard-ze6oo
@BrandonLombard-ze6oo Ай бұрын
Wow🎉
@mariskavogel9223
@mariskavogel9223 Ай бұрын
Waar kan ons jou musiek kry?? ❤
@mariskavogel9223
@mariskavogel9223 Ай бұрын
AMAZING 😮😮😮😮😢 LOVE DIT
@dewaldhoff
@dewaldhoff 2 ай бұрын
@chaanmoir4679
@chaanmoir4679 2 ай бұрын
Ben Howard in afrikaans👌
@wernerbarnard562
@wernerbarnard562 2 ай бұрын
Cool song. Kom maak n draai by Die Boer asseblief.
@juanwoest9745
@juanwoest9745 2 ай бұрын
Hi, ek het jou show in the Atterbury Teater nou Donderdag baie geniet. Ek hoop jy sien baie min oop seats as jy weer op daai kunstenaars app kyk. :)
@ruanbarnard
@ruanbarnard 3 ай бұрын
Hoe de fok hoor ek nou eers van die ou wowwwwwww
@feeltheeco-anxiety.4210
@feeltheeco-anxiety.4210 3 ай бұрын
@danelleclaassen9861
@danelleclaassen9861 3 ай бұрын
2024, vandag was stemdag by ons. Ek sit in Suid Korea, drink rooi wyn en hierdie laat my verlang na die huis. Dankie vir julle diep musiek 🤍🤍🫶🏻🫶🏻
@christelbremer657
@christelbremer657 4 ай бұрын
Terug by hierdie liedjie in 2024...en dit bring gevoelens terug van 2019 ❤
@BrandonLombard-ze6oo
@BrandonLombard-ze6oo 5 ай бұрын
Die best songs wat help
@helie4279
@helie4279 5 ай бұрын
Laat mens dink aan Danie Reenwolf van Spoegwolf se stem ...en ek ontdek dit vandag eers ...
@user-kb9ww1yi1r
@user-kb9ww1yi1r 6 ай бұрын
Gee my weer hoop in afrikaanse musiek. Die mooiste lirieke.
@Sleeper77
@Sleeper77 6 ай бұрын
Stunning
@pieter-janroux6434
@pieter-janroux6434 6 ай бұрын
Wow 😮
@rudevanheerden6261
@rudevanheerden6261 6 ай бұрын
Almero✌🏼👋🏼, is jy Mnr. Welgemoed van JF se seun? Behalwe jou naam, sien ek sy hele awesome magiese vibe in jou raak.
@doubletroubleel5251
@doubletroubleel5251 7 ай бұрын
Hierdie song is so underrated!!!!!!!!!!!!!
@TentatiefMusiek
@TentatiefMusiek 7 ай бұрын
Die verdien miljoene views.
@LeRoiBooysen
@LeRoiBooysen 8 ай бұрын
Nul is nie niks nie, maar minder as 'n 1000 likes is nie genoeg nie.
@margjeweijdt1510
@margjeweijdt1510 2 ай бұрын
It's just unfortunate you can only like a song once.
@Thinus101
@Thinus101 8 ай бұрын
Ek luister gewoonlik net metal en klassieke stukke. Ek vermy afrikaans. Maar hierdie stuk musiek... Dit vat so diep. Dieper as diep. Beste werk in afrikaans wat ek in 'n lang tyd gehoor het. Jou stem laat my baie dink aan Danie Niaus. Jou skryf werk is baie skerp en vyn. Great job ouboet. Hoop hierdie video kry meer aandag.
@lizellevergeetmynie1757
@lizellevergeetmynie1757 9 ай бұрын
Absoluut uitstekend. Dankie vir die musiek.🎉
@madeleindutoit6982
@madeleindutoit6982 9 ай бұрын
Wow. Ek dink eks beter!
@mckaylabotha
@mckaylabotha 10 ай бұрын
Almero, jou musiek trek aan my hartsnare. Die eerste song van jou wat ek gehoor het was "Donnerse lag" en daar het jy my gevang. Jou musiek breek my maar maak my hart terselfdetyd weer heel. Moet nooit ophou nie. Xxx
@kobusob
@kobusob 10 ай бұрын
Skitterend julle! Baie awesome Almero, gaan nog jare na hierdie liedjie luister
@merindadiesel3370
@merindadiesel3370 10 ай бұрын
Met so mooi stem en talent❤❤
@jgdebruin2295
@jgdebruin2295 10 ай бұрын
'n Cinematic Wizard!!!
@arminvanderschyff3875
@arminvanderschyff3875 10 ай бұрын
Jy mag nie ophou nie.. dit is net vir my sleg dat die song van jou al so lank terug beskikbaar is en ek kry dit nou eers! Jou musiek werk my kliphard, maar hou my ook vas.. want anders het ek al af geblixem... wel gedaan
@ditercronje3611
@ditercronje3611 10 ай бұрын
Noice!! 🔥🔥
@almerowelgemoed4102
@almerowelgemoed4102 10 ай бұрын
Ek dink ek raak babel Kan jy verstaan wat ek sê? Ek raak net klanke en raaisels Bene en blaaie vol seer Die verlede se wonde Wat weer begin pyn Dis net ou fotos in rame Van plekke en name wat verdwyn Ek dink ek raak weg Sal jy my kan uitkrap Ek sien net wonde en woorde Alles wat ek vashou Versmoor Koor: Moenie weer so na my kyk nie Dis nie nodig vir ‘n noodgeval Dis niks om oor bekommerd raak net ‘n brein met ‘n bloukol Boarding gate c13 Ek probeer om nie te sien Voorsorgmaatreels Nooduitgang Met al my weet Bly ek weer bang Onthou vergeet ‘N leeftyd terug bloemfontein My kamerlig Ek kyk iets mis ‘N oorsprongpunt Maar ek bly blind vir wat ek vind
@gordieranger
@gordieranger 10 ай бұрын
Dankie, Almero ❤
@gordieranger
@gordieranger 10 ай бұрын
Lirieke, Nico, asseblief!
@lenedupreez914
@lenedupreez914 10 ай бұрын
Ek kan regtig vir julle se dat ek so beindruk is met julle musiek en videos. Ek is mal oor die digkuns en dit is iets wat baie na aan my hart is. Daar is net iets in die lirieke wat my altyd nader trek.Ek hoop dat ek eendag die geleentheid sal kry om julle te ontmoet. Dit sal n groot voorreg wees. Ek is opgewonde om te sien wat julle nog alles gaan bereik... Lene x
@80sfanstudent24
@80sfanstudent24 10 ай бұрын
Uitstekend!!!!!!!!!
@kristiaanagenbag6451
@kristiaanagenbag6451 10 ай бұрын
So cool julle
@gordieranger
@gordieranger 10 ай бұрын
It's Almero like we have never seen him. Love this!
@seanheyns7516
@seanheyns7516 10 ай бұрын
Lekke abby
@JuanLinde1997
@JuanLinde1997 10 ай бұрын
Hierdie is wat ek bedoel wanner ek sê ek hou van afrikaanse musiek. Dankie julle.
@suzswart
@suzswart 10 ай бұрын
Wêreldklas cast en kunstenaar! 🏆
@suzswart
@suzswart 10 ай бұрын
My brein is gebreek!!! Ongelooflik!!! 🤩
@dewaldhoff
@dewaldhoff 10 ай бұрын
@nicole166431
@nicole166431 10 ай бұрын
LOVE!!