Пікірлер
@ZukileFongoqa-id7cn
@ZukileFongoqa-id7cn 4 сағат бұрын
Next month coming there from south africa cape town
@reisprettravelfun
@reisprettravelfun 3 күн бұрын
Pragtige plekke. Dankie vir die voorreg om dit te kan sien. Ek weet hoe baie tyd al hierdie videos en redigering in beslag neem.
@raysoutdooradventures.8065
@raysoutdooradventures.8065 3 күн бұрын
Baie dankie Christo. Dis so lekker om mens se reiservarings met mense te deel. Jy sal my maar n paar tips moet gee om die subscriber en view count op te stoot.
@reisprettravelfun
@reisprettravelfun 3 күн бұрын
@@raysoutdooradventures.8065 ek leer self ook maar nog, maar dit sal lekker wees om te gesels. Mooi dag.
@JennyVanGraan
@JennyVanGraan 3 күн бұрын
Epic, iconic & flippin amazing !! 🌍🏜🏞🪵🪨🌄🌅☀️
@raysoutdooradventures.8065
@raysoutdooradventures.8065 3 күн бұрын
Baie baie dankie, bly tannie hulle het hom geniet.
@reisprettravelfun
@reisprettravelfun 24 күн бұрын
Baie dankie vir n lekker video! Ek hoop julle subscribers tel n bietjie op met die Namibië toer. Dankie vir jou moeite met die redigering ook. Dit lyk goed.
@raysoutdooradventures.8065
@raysoutdooradventures.8065 4 күн бұрын
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ek hou duim vas vir daai subscribers
@HarareHillbilly
@HarareHillbilly Ай бұрын
Good Adventure Good Filming Brilliant Scenery,
@KarinHelga-zb6rn
@KarinHelga-zb6rn Ай бұрын
Ek is in Lüderitzbucht gebore, in die pragtige Felsenkerk gedoop. Om in die woestyn uit te klim en netdie stilte en die berge op die horison maak 'n mens so aandagtig!! ❤ Dit is so 'n besonderse belewenis!!
@raysoutdooradventures.8065
@raysoutdooradventures.8065 Ай бұрын
Hi Karin, ek stem. Dis n belewenis wat videos, stories en woorde nie kan beskryf nie. Mens moet self daar wees om alles in sy volheid te kan inneem en beleef.
@wiandewaal
@wiandewaal 2 ай бұрын
Ek het groot geword in Namibia vir my eerste 5jaar van bestaan. Soms wonder ek of ek die afstand moet aanpak en gaan kyk weer. Maar nie aanbeveel om alleen so ń pad aan te durf nie. Sossiesvlei is ander wêrelds om te ervaar . ❤
@raysoutdooradventures.8065
@raysoutdooradventures.8065 Ай бұрын
Hi Wian, persoonlik sal ek die lang pad alleen aandurf. Ons het seker gemaak met die roete beplanning dat ons ten minste elke dag verby n dorp of twee ry en met die lang paaie soos bv tussen Sesriem en Walvisbaai was daar redelike baie karre so as mens genoodsaak is dan is daar heelwat mense wat in die verbykoms kan help. Laat weet gerus as jy hulp benodig met roete beplanning. Jy kan vir my n epos stuur na [email protected]
@deanstrydom3990
@deanstrydom3990 2 ай бұрын
Amazing!!!!
@kennymarthinus1145
@kennymarthinus1145 2 ай бұрын
My hartsland. Wil sommer huil as ek die video kyk. 2025 Windhoek, Swakop, Sesriem, Ais Ais. O ek verlang na jou- Sonja Heroldt