Boodskap, 10 Junie 2024
3:48
2 сағат бұрын
Boodskap, 6 Junie 2024
3:41
4 сағат бұрын
Boodskap, 3 Junie 2024
4:03
4 сағат бұрын
Biduur, 18 Des 2024, Joh 1, Kersverhaal
11:59
Biduur, 16 Okt 2024, Jak 4:11
14:33
Biduur, 9 Okt 2024, Jak 4:7-10
10:45
Biduur, 2 Okt 2024, Jak 4:1-6
10:51
Boodskap, 26 Jan 2024
5:02
3 ай бұрын
Boodskap, 22 Jan 2024
5:08
3 ай бұрын
Boodskap, 19 Jan 2024
5:22
3 ай бұрын
Boodskap, 15 Jan 2024
3:47
3 ай бұрын
Boodskap, 12 Jan 2024
4:28
3 ай бұрын
Boodskap, 8 Jan 2024
3:54
3 ай бұрын
Boodskap, 5 Jan 2024
4:37
3 ай бұрын
Boodskap, 1 Jan 2024
4:01
3 ай бұрын
Boodskap, 22 Des 2023
3:33
3 ай бұрын
Boodskap, 17 Des 2023
3:28
3 ай бұрын
Boodskap, 15 Des 2023
4:53
3 ай бұрын
Boodskap, 11 Des 2023
3:34
3 ай бұрын
Пікірлер
@HeloGirl-w2n
@HeloGirl-w2n 11 күн бұрын
Weet jy wat is God wie is Hy? Hy is die een wat se ek weet jy doen dit maar moenie worry nie ek sien dit oor niks gesien nie. Ek is lief vir jou. Dan voel mens veilig verlig en n bietjie skaamte maak mens n beter mens want mens wil please en dit maak ook seker nie so baie saak nie. It's up to you😊
@HeloGirl-w2n
@HeloGirl-w2n 11 күн бұрын
Ek het n Y shape gesien en even geneties twee broers. Dink self aan die Y shape ek dink nie ek hoef dit te verduidelik nie. Altwee besny maar twee verskilkende tale en herkoms die eerste vrug van vrede op aard. Die twee broers eie identiteit maar soos jy sien Y albei ewe geliefd een houvas .verskillende moeders maar een Vader hemelse
@HeloGirl-w2n
@HeloGirl-w2n 11 күн бұрын
Asseblief ek wil nie weer preke hoor waar julle Jews op pedestal plaas nie of se hulle is God se chosen ones. Want dan plaas julle self ons laer en dan wat is diexJesus storie asseblief ons is hulle en hulle is ons so fokus nou op dit. Dankie😊
@FearNot_StandStill
@FearNot_StandStill 2 ай бұрын
kzbin.info/www/bejne/o3quZJVudt2Kd9E
@FearNot_StandStill
@FearNot_StandStill 2 ай бұрын
Prof. Stefan maak soms enige gelowige moedeloos en hopeloos voel al bedoel hy dit goed. Volgens hom is die Bybel in die Nuwe Testament 'n heeltemal anderse deel in vergelyking met die Oue. Dis bog. Hier is geen wysheid in om Jesus se genade werking onder Sy kinders weg te doen met sg. kennis in teologie nie. Die arme dommies onder ons! Hulle het net geen kans om te verstaan en gered te word nie. Die vereistes is te hoog. Verduur die verdrukking in Openbaring; werk vir die bewysse dat jy wel gered is; laat kap jou kop af; brand, oorlog, honger, natuur woede ooral, byt vas al moet jy jou eie arm eet en vuil water drink. Wag net nog 'n paar jaar voordat jou Vader jou kom te hulp snel! Dan is jy Sy kind. Nie voordat jy bewys gelewer het dat jy sal en kan nie. Snert. Ons moet weer ons Bybels afstof en begin lees. Israel is Israel. Dwaling maak hulle af en ons, die kerk is nou hulle?! Nee, en nogmaals nee! Die Vader weet presies wie is wie, water stam is die een vandaan en water stm die ander. Sy 144000 sal die evangelie versprei onder die aarde se ongelowiges wat agtergebly het en mense soos Stefan sal genoeg kennis besit om, sodra hy tot bekering gekom het, kan behulpsaam wees om hulle die pad deur die Bybelse skrifte uit te wys, vir die eerst keer waarlik op koers, soos ons Here dit bedoel het. Dit gaan rof wees, want genade was nie genoeg. Dade moes gedoen word! Dan moet die koppe in elk geval waai. Ek is nie so sterk of moedig om hierdie hel wat op aarde gaan losbreuk, met reuse en duiwels uit die donkerste dieptes wat mense vreet en martel in hulle miljoene der miljoene. Bloed so diep soos jou enkels. 'n Verskroeide aarde. Angs wat harte laat ophou klop. Vrees soos nog nooit tevore... kzbin.info/www/bejne/d3m2lWVpiLhrfsU
@mariejacobs7546
@mariejacobs7546 2 ай бұрын
Dankie vir hierdie uitleg.
@betsgreef5522
@betsgreef5522 3 ай бұрын
En in OP 21 is die muur om die Nuwe Jerusakem se poorte die 12 stamme van Israel en die fondamentleggers van die Evangelie die 12 apostels ook uit Israel. Al 12 stamme en nie net 2 nie. As uitverkore volk het Israel die verbondsbelofte (Christus) ontvang om hom aan die ganse mensdom uit te dra. Hulle is die mak Olyfboom by wie ons NIE-Jode, Wilde olyfboom deur ons geloof ingeent word en gaan God hulle ter wille van die Vader's weer tot geloof bring en hulle op hul eie boom terug ent. God self het Israel se oe verblind sodat Jesus gekruisig kon word. Anders was ons almal nou verlore.
@betsgreef5522
@betsgreef5522 3 ай бұрын
Die 2 stukke hout in Esegiel se hand wat bymekaarkom om weer net 1 hout te word, wys heen na Israel (10 stamme) en Juda (2 stamme) wat God gaan herstel tot weer net 1x 12-volheidsvolk. Verder In OP. 7 se verseeling word al 12 stamme verseel en nie net Juda en Benjamin nie.
@Funtana1962
@Funtana1962 4 ай бұрын
So jammer die klank is nie so goed nie.
@chriserasmus
@chriserasmus 6 ай бұрын
Dit is vir my raar dat Christene klippe gooi na iemand wat inligting oor die Bybel wil oordra. Ek weet regtig waar nie waar mense aan die idee kom dat ons (as SA'ners) onself as Israeliete kan noem nie. Wie gee ons die reg om ons as God se uitverkore volk te ag. Dit grens vir my aan die absurde. Dit is edel en mooi om die moed van jou oortuiging uit te leef, maar behou egter perspektief. Om van Stephan Joubert te verskil is jou reg, maar wees versigtig met jou kritiek en aannames. Verseker jouself ook wie en wat hy is alvorens jy enige kommentare en uitsprake maak. Sterkte in en met jou geloof.
@eileenscholtz7970
@eileenscholtz7970 6 ай бұрын
Dit was n ongelooflike gesprek,met Stefan ek het Al so Baie geleer vandat ek dit Kan luister op KZbin.ekis nie n preek van jou nie.Die Here seen jou met jou geloof,dat jy dit Vir ons so duidelik maak Groete. Uit die Baai.
@eileenscholtz7970
@eileenscholtz7970 6 ай бұрын
Baie dankie Stefan Ek het dit Al voorheen geluister,die Liewe Vader het jou die wonderlike gawe gee,Om dit so mooi verduidelik.Die Here seen jou datn ons Elke dag nog leer..groete uit die Basi
@emmiestegmann2997
@emmiestegmann2997 6 ай бұрын
Ek wonder altyd hoekom mense tot Jesus bid terwyl Hy geleer het dat ons met die Vader praat in Sy Naam? Maak dit saak as ons anders bid as wat Jesus geleer het?
@williesnyman697
@williesnyman697 7 ай бұрын
12 stamme bestaan nog steeds, nie net 2 nie. 𝙍𝙤𝙢𝙚𝙞𝙣𝙚 11:1 Ek vra dan: Het God miskien sy volk verstoot? Nee, stellig nie! Want ek is ook ‘n Israeliet uit die nageslag van Abraham, van die stam van Benjamin. 2 God het sy volk wat Hy 𝙫𝙖𝙣𝙩𝙚𝙫𝙤𝙧𝙚 𝙜𝙚𝙠𝙚𝙣 𝙝𝙚𝙩, nie verstoot nie....... (God het 12 stamme 𝙑𝘼𝙉𝙏𝙀𝙑𝙊𝙍𝙀 GEKEN) 𝙇𝙀𝙀𝙎 𝙎𝙋𝙀𝙎𝙄𝙁𝙄𝙀𝙆 Openbaring 7 en Openbaring 21:12 --- (12 stamme se name word genoem en stad het 12 poorte).
@tersiamarais5191
@tersiamarais5191 7 ай бұрын
Uistekend dankie
@donovanstrachan1938
@donovanstrachan1938 7 ай бұрын
The only difference with the bible and other religions is the profesies. Everything is falling into place. So I would rather read Gods Word and understand it for what itt says. I will rather follow the bible. Instead of saying the church is the spiritual I would rather stick with Israel is different to the church. God has a plan for Israel. He is using Israel to show the church He is keeping His promises. I don't agree with the Professor.
@donovanstrachan1938
@donovanstrachan1938 7 ай бұрын
Partial blindness came upon Israel until the fulness of Gentiles. Israel will only stop to be a nation before me when the sun and moon disappear, I am making an everlasting covenant with Israel. Am I a man that I should lie. The people that remain will come up every year for the booths feast. If they don't come, I will not bring rain upon that nation. I have kept you from the hour of trial that will come upon the whole world. Israel is the apple of my eye. My name is profane because you are not back in your land.
@coengroenewald1793
@coengroenewald1793 7 ай бұрын
Die Verbond is met Abraham gemaak n onbesnyde volk wat God se volk geword het en is die Beloofde land aan God se volk gegee
@coengroenewald1793
@coengroenewald1793 7 ай бұрын
Wat het die histories gedeelte te doen met wetenskap asook die histories tyd voor die geboorte van Christus , Christus is ons weg , waarheid en lewe en nie die lewe voor Christus nie
@coengroenewald1793
@coengroenewald1793 7 ай бұрын
Dit maak nie vir my veel sin nie veral as jy Hebreers bestudeer nie
@annemariecilliers2520
@annemariecilliers2520 8 ай бұрын
Dankie vir ‘n ingeligte, rasionele, ervare en intellektuele benadering oor ‘n sensitiewe, relevante onderwerp
@RykersHoffmann
@RykersHoffmann 8 ай бұрын
Wat vir my interesant is toe my een tannie siek was voor haar dood het iemand vir haar gaan bid en toe vir haar gesê hulle bid vir haar toe sê sy vir hulle niemand moet vir haar bid om gesond te word nie sy wil huis toe gaan( Here toe )
@dupdupreez4925
@dupdupreez4925 8 ай бұрын
As die verduideliking waar is dan lieg Daniel 12, Romeine 11 vers 25 asook Openbaring 7 verse 1 tot 8⁉️⁉️⁉️
@ajb7821
@ajb7821 8 ай бұрын
Baie dankie. Uitstekend
@AndriesDuToit-bs1nj
@AndriesDuToit-bs1nj 9 ай бұрын
Dr Pieter jy moet terug gaan politiek toe. Ons het jou nogsteeds nodig
@MarietaFourie-xy3vi
@MarietaFourie-xy3vi 9 ай бұрын
Die man verdraai alles!!
@MarietaFourie-xy3vi
@MarietaFourie-xy3vi 9 ай бұрын
Die Jode het JESUS laat kruisig!!!len gesê...'laat SY Bloed op ons en ons kinders kom.,
@MarietaFourie-xy3vi
@MarietaFourie-xy3vi 9 ай бұрын
Nee 2stamme is Jode!en die 10 stamme is verstrooi en lewe tot vandag,veral in SuidAfrika,Engelland ens.Jak 1:1 twaalf stamme in verstrooiing
@1960vanessa
@1960vanessa 10 ай бұрын
Ek sukkel baie met hoe die prof die Bybel verduidelik. Ek lees dit maar woord vir woord en glo elke woord letterlik. Ek vra dat die Heilige Gees my lei en leer. Ek verkies ook om die Bybel te lees en nie boeke oor die Bybel wat ander mense geskryf het nie. Dis die veiligste.
@marthievandermerwe4058
@marthievandermerwe4058 10 ай бұрын
Hierdie gesprek was uitstaande en insiggewend. Vlug help nie al lyk die gras aan die anderkant groener.
@magdalenadebeer1085
@magdalenadebeer1085 10 ай бұрын
Te veel boeke kennis laat mense naderhand afdwaal van DIE WAARHEDE van DIE SKRIF af Daarom staan daar Wie nie glo soos n kindjie glo nie sal nooit DIE KONINKRYK VAN GOD BEERWE NIE Omdat ons nog net ten dele ken en eers in die hiernamaals alles sal verstaan moet ons uiters versigtig oor eie opinies van SKRIF uitlegging word
@bernhardeigenhuis3522
@bernhardeigenhuis3522 11 ай бұрын
Gr Mulder- julle seg mens moet bid vir die regering ? Ek vra God om die ANC te verwyder. Sal aanhou so bid.
@juneharley7062
@juneharley7062 11 ай бұрын
Hoekom gee hulle die bloedlyn van Josef en nie Maria nie?
@elizabethmeiring8487
@elizabethmeiring8487 11 ай бұрын
Is die Bybel en geloof regtig so ingewikkeld? Daar is nie n kans om in die hemel te kom as jy nie Bybelgeleerd is nie. Ek ken soveel opregte kinders van God wat maar nie baie slim is nie. Wat van kindertjies?
@HeleenBell
@HeleenBell 11 ай бұрын
Ek is so dankbaar dat ek my Bybel self kan lees en nie na al jou soinnelose verduidelings te glo nie.Sy naam is Yashua en HY was nie gekruisig maat aan n Vloekhout gehang. Ek is n Israeliet nie n jood nie
@lenarddurand9833
@lenarddurand9833 11 ай бұрын
Mooi so Heleen. Kerke se tyd is verby. Ons keur terug na die Bybel.
@JulioRossouw-eg6jl
@JulioRossouw-eg6jl Жыл бұрын
Israel Zionist jode is satan.. gaan doen navording.
@driesdutoit7136
@driesdutoit7136 Жыл бұрын
Ek luister baie graag na dr. Ferdie Mulder
@driesdutoit7136
@driesdutoit7136 Жыл бұрын
As ek na die prof luister dan weet ek nie of my bybel meer verstaanbaar is nie.
@driesdutoit7136
@driesdutoit7136 Жыл бұрын
Prof antwoord elke vraag sonder n antwoord
@lenarddurand9833
@lenarddurand9833 Жыл бұрын
Dis kerk my mens lol
@marthievandermerwe4058
@marthievandermerwe4058 Жыл бұрын
Insiggewende boodskap. Dankbaar.
@lessingtom
@lessingtom Жыл бұрын
Stephan Joubert is alewig besig om sy volgelinge te leer hoe om die Bybel reg te lees terwyl hy self nie 'n clue het hoe om dit te doen nie. Hier's 'n voorbeeld. Hy verklaar dat die tien Noordelike stamme nie meer bestaan nie. Hier's wat Jesus in Matteus 19 vir sy twaalf dissipels belowe het, "Daarop antwoord Petrus en sê vir Hom: Kyk, ons het alles verlaat en U gevolg. Wat sal daar dan vir ons wees? En Jesus sê vir hulle: Voorwaar Ek sê vir julle dat julle wat My gevolg het, in die wedergeboorte wanneer die Seun van die mens op sy heerlike troon gaan sit, julle ook op twaalf trone sal sit en die twaalf stamme van Israel sal oordeel." (Mat 19:27-29). Een van die twee moet 'n leuenaar wees. Dit kan beslis nie Jesus wees nie want Hy is die essensie van die waarheid.
@TAPKRUGER
@TAPKRUGER 3 ай бұрын
Kan Dr. Joubert asb sy siening gee oor: 1 die dwaling van gereformeerdes met die vervangingsbeginsel - dat die kerk Israel vervang het. Vgl. God se eie verklaring in Num.23:9 "Kyk, n volk wat afgesonderd woon en hulle nie tot die nasies reken nie". Inderdaad is Israel die uitverkore volk. Daar is geen uitverkorenes uit die heidene nie. Die apartheidsbeleid was op hierdie hiper Calvinistiese dwaling gefundeer. Ons almal moet die bekeringspad van Joh.1:12-13 loop: ware bekering tot wedergeboorte. 2 Leef ons tans nog in die sg. Duisendjarige vrederyk van Augustinus waarvolgens satan gebonde is ? Stàan ons nie op die drumpel van Christus se koms in glorie waarna die ongeredde wereld die groot verdrukking in die oog sal staar nie? Die ware kerk leef in afwagting deur Sy koms te verwag en te verhaas. 3 wat tans in Israel gebeur is so duidelik deur die profete voorspel. Tap Kruger
@IsabelAucamp
@IsabelAucamp Жыл бұрын
As 10 stamme van Israel uitgewis is, hoe verklaar jy dan Openbaring 7:4-8? Hier word deur God 12 000 manne uit elke stam van al 12 stamme gekies en deur God verseel as getuies onder die Jode tydens die Groot Verdrukkingstyd. God het nog altyd 'n oorblyfsel bewaar uit die hele volk van Israel.
@metapolitikgedanken612
@metapolitikgedanken612 Жыл бұрын
Die vraag is eerder of die klomp wat hulle vandag Jode noem identies met Israeliete is.
@amandahattingh1509
@amandahattingh1509 Жыл бұрын
James, a bondservant of God and of the Lord Jesus Christ, To the twelve tribes which are scattered abroad: Greetings. James 1:1 Ek stem nie saam nie in die boek van Jakobus meld die Bybel dat al die 12 stamme nog steeds daar is, maar versprei is oor die aarde Sy feite is nie volgens die Woord van God
@IsabelAucamp
@IsabelAucamp Жыл бұрын
Ek stem saam met jou.
@trudiedutoit8444
@trudiedutoit8444 Жыл бұрын
My naam is Trudie dankie. vir dit
@vimilchar
@vimilchar 2 жыл бұрын
Wow! Amazing! Amen and Amen!
@marietjiebester3963
@marietjiebester3963 2 жыл бұрын
Deescalation of a psychotic patient
@marthievandermerwe4058
@marthievandermerwe4058 2 жыл бұрын
Dankie vir hierdie boodskappe. Ek waardeer dit. Leer meer hoe God se wil is.
@marthievandermerwe4058
@marthievandermerwe4058 2 жыл бұрын
Dankie vir hierdie boodskap. Geestelike groei is uiters nodig. Dankie vir die Woord van God wat vir ons leer hoe om hom te dien asook Leeraars wat Sy woord so aan ons oordra Sy woord beter uit te leef.
@marthievandermerwe4058
@marthievandermerwe4058 2 жыл бұрын
Baie interessant en leersaam. Seëninge.