Goedheid is Grace in engels, maar dit is 'n deel van die hoof opskrif naamlik Goedentierenheid. Die afrikaanse Bybel gebruik die volgende woorde nl. Mercy is Genade wat korrek is , en ook Genade vir die woord Grace wat verkeerd is. Dit moet Goedentierenheid wees, die Here se goedheid, gunse, gawes en gifte.
@andredonaldson72712 күн бұрын
Baie dankie vir jou kommentaar. Ek dink die konteks van die teks gedeelte /oordenking asook die onderwerp bly relevant ongeag die bewoording in Afrikaans of Engels.😊 🙌🏻🙏🏻Geseënd wees @charlesrichards9368
@chrisswanepoel9962Ай бұрын
Aaaaaaaaaaaaamen ❤❤❤ Ek wil weer se Aaaaaaaamen Aaaaaaaaaaaamen
@johannbester98915 ай бұрын
Dankie Jesus dat U nooit opgee om ons lief te hê nie . Dankie vir U lankmoedigheid en goedertierenheid.
@nuwelewegesinskerk81115 ай бұрын
Hartlik dankie vir jou mooi boodskap op ons blad. Seën vir jou!
@liezebartsch-wx2wf6 ай бұрын
Pragtige lied julle het so mooi gesing. Baie spesiaal. Ek bid vir julle. 🫶🏼
@betsfourie75719 ай бұрын
AMEN !!
@rudiebooyens26610 ай бұрын
Dankie!
@Badhu9tie911 ай бұрын
Hello Doemenie roedie hierdie is Alec hierdsó en dankie vir hierdie spraak baie baie dankie en dit is good hierdsó mar Ek is op stress só.
@anne-mariescholtz887811 ай бұрын
Dankie vir die waarheid
@lorraineduplessis36 Жыл бұрын
Dankie Andre. Alles het Sondag net met ons gebeur.
@elsalavender4515 Жыл бұрын
Baie dankie vir hierdie pragtige lewensles. Ons aandag raak te maklik weggetrek van Jesus af, net soos PETRUS wat op die water geloop het terwyl sy oe op Jesus was. Mag u geseend wees en u boodskappe van krag tot krag gaan. Shalom!!
@nuwelewegesinskerk8111 Жыл бұрын
Liewe Elsa, baie dankie vir jou mooi boodskap. Mag die Here jou in oorvloed seën!
@lorraineduplessis362 жыл бұрын
Baie dankie Ds, dis n pragtige boodskap. Ek het dit baie nodig gehad.
@andriesnel52372 жыл бұрын
Baie mooi boodskap, dankie Andre.
@louisavoigt83782 жыл бұрын
JESUS LEER ONS OM U AAN DIE ANDER VAN ONS GEBED RAAK TE SIEN !!
@anetbrits89343 жыл бұрын
Dankie Andre. Uitstekende boodskap.
@RentiaJacobsjohester3 жыл бұрын
Ek waardeer die Skriflesings en boodskappe innig
@Chris-ir8nr4 жыл бұрын
Baie dankie Rudie, wonderlik om weer ‘n boodskap van jou te hoor. Sien uit na volgende Sondag. Baie seën jou toe gebid.
@mariskapienaar18614 жыл бұрын
Dankie vir die mooi boodskap Oom Rudie. Lekker om weer vir n slag na oom se preek te kan luister. Groete uit Newcastle 😊