Onderhoud | Francois Badenhorst
19:40
2 сағат бұрын
Orphans & widows | Hans Blunk
8:34
4 сағат бұрын
Dorings & Rose | Rooies Strauss
7:27
7 сағат бұрын
Wilde Danser | Rooies Strauss | Pap en Gospel
25:00
Teel aan soos vlieë | Willem van Wyk
8:49
The prostitute's house | Hans Blunk
4:52
Пікірлер
@ivanhorn5012
@ivanhorn5012 9 сағат бұрын
Kyk op KZbin. Sagaria 2:5 Then I, myself, will be a protective wall of fire around Jerusalem, says the LORD. And I will be the glory inside the city (NLT).
@Leeuwyfie7
@Leeuwyfie7 13 сағат бұрын
Vader in die hemel verwyder asseblief al die siektes wat my liggaam aanval en my lewe moeilik maak, gee asseblief dat ek bevry sal wees daarvan, ek bid die bloed van Jesus oor my liggaam, Heer seën my pad voorentoe en bring my nader aan U en ek dank U daarvoor in die almagtige naam van Jesus Amen
@regardtstrombeck6453
@regardtstrombeck6453 15 сағат бұрын
Die storie van die 7 seuns laat my dink aan 'n gebed wat een van my vriende geleer het toe hy in 'n kinderhuis groot geword het, en hy het dit gebid uit sy hart uit nie om te spot met Jesus of die Here nie: Liewe Jesus bring 'n plank, slat die duiwel tot hy tjank. Amen
@hennievanderberg6676
@hennievanderberg6676 17 сағат бұрын
More dankie ir die mooi woorde prys die Here dus lekker om n kind van Juses te wees ons kan nie sonder Hom lewe nie geseende dag.
@jacosmal1102
@jacosmal1102 Күн бұрын
Amen.
@jacosmal1102
@jacosmal1102 Күн бұрын
Eina.
@jacosmal1102
@jacosmal1102 Күн бұрын
Ons Koning Lewe.Halleluja.
@jacosmal1102
@jacosmal1102 Күн бұрын
More se Rooies.Bly om te sien jy is op.
@riadelport9559
@riadelport9559 Күн бұрын
AMEN
@user-lk1rp1un6p
@user-lk1rp1un6p Күн бұрын
Prys die Here!! Oom rooies! God is goed!!
@derekbotha9405
@derekbotha9405 Күн бұрын
Middag Rooies, is bly om jou beterskap te sien. So waar, ons Koning leef en het opgestaan maar min mense verstaan Matheus hoofstuk 13. Ek onthou die dag toe jy my seun ingeseën het in Kimberley en vandag is ons trots om te kan getuig dat ons ons beloftes gehou het om my kinders op te voed in die weë van God. Hoeveel ouers kan dit vandag sê, hulle vergeet' hulle beloftes en hul kinders word die slagoffers. Ons wil graag weer by Jou kom kuier, ongelukkig baie moeilike omstandighede omdat mense wie God se gebooie gehoorsaam nie maklik werk kry in ons land waar satan en sy demone tans heers nie. Ons land wat deur godsdienstiges bestuur word omdat hulle die Woord van God nie ken nie. Sal jou kontak wanneer die geleentheid dit toelaat.
@stephaniegleeson856
@stephaniegleeson856 Күн бұрын
Dankie dierbare Jesus vir hierdie kosbare mens.
@MVDWalt-tw4gn
@MVDWalt-tw4gn Күн бұрын
Rooies nou is jy reg om DDP aan te vat.😁
@adrievanwyk9066
@adrievanwyk9066 Күн бұрын
Dit is Kosbaar Wonderbaar Hallelujah Prys Jesus Christus Amen en Amen 🙏
@natalinedsify
@natalinedsify Күн бұрын
Kyk op youtube❤
@SusanKoopman
@SusanKoopman 2 күн бұрын
Wonderlike woord en leering pastoor baie dankie🙏
@freddiehamman7289
@freddiehamman7289 3 күн бұрын
Ek koop nie rose viir my vrou nie, want sy is n roos
@siegfriedwurth5928
@siegfriedwurth5928 3 күн бұрын
Steek die vuur aan die brand, you tube.
@joggieduvenhage6370
@joggieduvenhage6370 3 күн бұрын
Die Heilige Gees spreek deur die mond van Rooies die WAARHEID en die GEREGTIGHEID van ons HERE JESUS CHRISTUS dit is die LIEFDE van ons GOD en VADER.
@adrievanwyk9066
@adrievanwyk9066 3 күн бұрын
Steek die vuur aan die brand kyk op KZbin.
@adrievanwyk9066
@adrievanwyk9066 3 күн бұрын
Prys Jesus Christus Hallelujah Amen en Amen 🙌 🙏
@WilnaFord
@WilnaFord 3 күн бұрын
Vrymesselaars word ook Bokryers genoem.....dit so genoem omdat engele bokkloue het op wapen. My Pa was ook ñ vrymesselaar...maar gelukkig verlos.
@SusanKoopman
@SusanKoopman 4 күн бұрын
Kyk op youtube u is geseend pastoor🙏
@marieroos7659
@marieroos7659 4 күн бұрын
Kyk op KZbin..
@user-cl4in8if2w
@user-cl4in8if2w 4 күн бұрын
Kyk op utube
@OSO1234
@OSO1234 4 күн бұрын
Wow what a testimony praise Jesus 🎉🎉
@derekbotha9405
@derekbotha9405 4 күн бұрын
Ek en Sonia Botha kyk op KZbin.
@OSO1234
@OSO1234 4 күн бұрын
Steek die vuur aan die brand youtube
@OSO1234
@OSO1234 4 күн бұрын
Amen to this beautiful message I am blessing you with so much more knowledge and wisdom in Jesus name
@GarthCarlisle-r9r
@GarthCarlisle-r9r 4 күн бұрын
Sad to this man politics
@duppieduplessis6255
@duppieduplessis6255 5 күн бұрын
Die Here het nie die Nagmaal so bedien nie
@duppieduplessis6255
@duppieduplessis6255 5 күн бұрын
Die Here het nie die Nagmaal so bedien nie
@elizeorsmond5030
@elizeorsmond5030 6 күн бұрын
Annexure
@elizeorsmond5030
@elizeorsmond5030 6 күн бұрын
@louvdberg
@louvdberg 7 күн бұрын
Se vir rookies Hy moet fokkof
@kevinmorris3502
@kevinmorris3502 8 күн бұрын
Koevoet, dankie om dit te doen😮
@SSGZA
@SSGZA 9 күн бұрын
Levitikus 18 22. Dit is goed om terug te draai na die Here.
@sammyvyfers8849
@sammyvyfers8849 9 күн бұрын
Die opregtheid in jou boodskappe is treffend. Ons moet ons nie blindstaar teen die waarheid nie.dankie Dat jy dit so eenvoudig bring en verduidelik. Mag elk en elkeen hier uit iets leer en besef wat liefde en naaste liefde is.God seen
@sammyvyfers8849
@sammyvyfers8849 9 күн бұрын
Dankie vir die waarheid rooies .God seen en mag Hy u elke dag gebruik .
@dawidoliphant3354
@dawidoliphant3354 10 күн бұрын
Dankie Rooies . GOD Bless
@metapolitikgedanken612
@metapolitikgedanken612 10 күн бұрын
Gebruik Vader Krismis nie Rendier of Kariboe nie? As jy armes wil help, begin iets produseer. Maar gaan of onder die staat deurloop of onder die staat se onbevoegdheid om misdaad in toom te hoe of uit te rooei. Dis wat uiteindelik armoede veroorsaak: Misdaad.
@maakditndubbel7454
@maakditndubbel7454 10 күн бұрын
If You tube can spread the word of God why do you still train missionaries, how long does it take to teach someone to knock on a door? Seems they have another function, they are used as a rent-a-crowd otherwise you would be preaching to yourself.
@maakditndubbel7454
@maakditndubbel7454 10 күн бұрын
Jesus het nie die water in druiwesap verander nie, die Bybel se baie duidelik dat hy die water in wyn verander het, regte wyn. Daar is geen redenasies oor nie, wyn bly wyn en al wil wie nou wat se jy kan nie die woord verander nie.
@Leeuwyfie7
@Leeuwyfie7 11 күн бұрын
Baie mooi manier hoe om vir iemand leiding en ñ begin punt te gee oor waar en hoe om te begin werk aan ñ verhouding, so bly ek het die video raak gesien. Dit is so maklik om ñ mens se slegte gedrag te verantwoordelik deur die blaam op die ander persoon se gedrag te sit.... Sonder om te reflekteer oor wat dit kon veroorsaak. Geseënde dag vir almal mag dit goed gaan.
@thunderstorm6616
@thunderstorm6616 12 күн бұрын
Don't mix food with the word it is false you will go straight to hell old reds
@davidmynhardt5705
@davidmynhardt5705 12 күн бұрын
Wat se wonderwerke ?
@SolamonBrits-jk2xf
@SolamonBrits-jk2xf 12 күн бұрын
Dankie vir die pragtige boodskap God seen jou en jou familie.Ons dien n God van wonders. Dankie Jesus vir U oneindigende liefde Maak ons ore oop en ons💕sag Dankie vir Joh 3:16 ,Open 21:4 , Ex 14:14 . Ons is lief vir U met ons hele ❤ Gebruik ons en laat ons so lewe dat ander mense U in ons kan raaksien Amen 🙏🐝🦋🐞🌹💯🤟
@waynelabuschagne9992
@waynelabuschagne9992 13 күн бұрын
hoekom mag christene openlik die duiwel mok en sleg se soos Rooies die warrior wat kamstig op sy kop gaan trap en oorwin maar as n vertooning volgens jule naratief van geloof is nie dan wil jule alles brand en te kere gaan en ek belowe jou Rooies jy sal nooit op die duiwel se kop trap nie en hom oorwin nie jy lewe in n droom wereld
@joanbotes1841
@joanbotes1841 13 күн бұрын
Baie dankie vir die goeie boodskap dit het my gestig jy kan dit nie beter verduidelik het nie geniet ook die kossie die Here seen jou
@marieroos7659
@marieroos7659 13 күн бұрын
Ai hu lus kry ek nou vir daai lekker pap en kaaings..