Пікірлер
@user-sc1qc4vl3l
@user-sc1qc4vl3l Ай бұрын
Ek verstaan dit so goed mans dink net hulle moet bevredig word seks wat van n vrou se emosies
@emsiedevos9817
@emsiedevos9817 2 ай бұрын
Pragtige getuienis dankie dat jul dit deel ..daar is altyd hoop..Fokus op ons Hemelse Vader..mooi bly en bly verlief❤❤
@wilmatitus5376
@wilmatitus5376 10 ай бұрын
Ja, Amen ek wil net u bevestig dat God deur Jesus toelaat om vir ons in the staan. Dieselle tyd, toe die vorige baas iemand betroubaar soek. Toets die Here, Philip se geloof, om the kyk waarheen vlug hy, en dis hoekom die baas van God af antwoord kry, om Philip te bel. Daar is sekere goed, wat God onmiddelik antwoord en andere wat nice op ons tyd beantwoord word nie, maar wel later op God se tyd.Mag die Here ujle familie seen om ujle getuienis te deel, elke keer wanneer ujle geleentheid kry. 🙏
@SolamonBrits-jk2xf
@SolamonBrits-jk2xf 10 ай бұрын
Dankie liewe Jesus vir kindertjies 💞🙏💯🤟🌹👍👏
@Linda-mo5sl
@Linda-mo5sl Жыл бұрын
Julle laat dit klink asof God 'n genie in' n bottel is. Toe jy vir God 9:00 gese het Here, nou moet U vir my finansieel 'n uitweg maak en daar bel jou baas. Dit is nie hoe God opereer nie en veroorsaak so baie skade. Dis regtig teleurstellend. Wat my ook laat twyfel is dat Jesus aan Phillip verskyn. God praat met ons Net deur Sy Woord. Mag die Here gee dat as julle van hierdie goed versin het dat julle sal bely en vir die Here vra vir vergifnis.
@alettajohannavanwyk5388
@alettajohannavanwyk5388 Жыл бұрын
WOW! wat n fántastiese getuienis.....so baie dankie!
@hanlisaunderson7139
@hanlisaunderson7139 Жыл бұрын
Die was n mooi getuienis, opreg en eerlik. Dankie vir die deel.